Hy Is Lief Vir My Sy bruid

Uittreksel uit Vind die Oorvloedige Lewe, Hoofstuk 3 "Die Liefde van My Lewe"

"Jy het ‘n spesiale Iemand wat jou sal koester en liefhê. Hy sal ook vir jou elke begeerte van jou hart gee en as jy genoeg van Hom het, sal jy nooit weer daardie pyn van verwerping of hunkering ervaar nie

Die Een van wie ek praat is nou op Sy knieë met ‘n huweliksaanbod op Sy lippe! Hy wil nie hê jy moet sy vrou wees nie, Hy hunker dat jy Sy Bruid sal wees—vir altyd!! ‘n Bruid en ‘n vrou is twee baie verskillende dinge. ‘n Bruid word gekoester, is nuut en is iemand wat baie verlief is! ‘n Vrou is meer van ‘n helper en ‘n “aanvuller.” Die Bybel sê dit vir ons, en jy het dit ook in ‘n Wyse Vrou geleer; maar God wil iets meer vir jou hê. Hy hunker dat jy die HERE se Bruid sal wees."

~~~~~~

Toe ek die les lees, het ek geleer dat die Here nie wil hê ek moet Sy helper wees nie, Hy wil hê ek moet Sy bruid wees wat rustig en in vreugde by Hom is en wat Hy kan koester en omvou met al Sy liefde. 

Die Here sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee. N6:26

Prys die Heer van die here. Aan sy liefde is geen einde nie. P136:3

 

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Hy Is Lief Vir My Sy bruid”

  1. Ek is so dankbaar dat ek die Here se bruid kan wees, en dat ek nooit alleen is nie! Ek is danbaar vir die Here se liefde, ek is dankbaar dat die Here al die pyn en seer van hierdie wereld kan wegvat as ons aan Hom vashou en Hom liefhet. Dankie vir alles my HM. ❤️

  2. Dankie dat jy deel wat jy geleer het kosbare Kristy, is dit nie wonderlik dat die Here nie wil hê dat ons Sy helper moet wees nie, want Hy is meer as in staat om enige iets te kan doen, ek wil eerder in Sy vrede rus.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui