EK WAS BANG MAAR HET GEHOORSAAM

Week 13 Hoofstuk 16 “Maak die Vensters van die Hemel oop”

Maleagi 3:10
Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “EK WAS BANG MAAR HET GEHOORSAAM”

  1. Dankie liefste Janine! die storie van die arm weduwee het my regtig laat dink! Ons wil net gee wanneer ons genoeg het, maar dit is nie wanneer ons moet gee nie, ons moet gee uit ons gebrek. En ek was net so bang, maar Hy het nog altyd voorsien!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui