DIE HERE WIL ONS HELP

Ek gee ons wonderlike Here al die lof en eer dat Hy ons grootste Helper is en ons grootste Helper wil wees. En ek loof en prys ons wonderlike Here dat daar krag in gebed is en dat Hy ons gebede hoor.

My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het. P121:2
Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou. J41:13

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “DIE HERE WIL ONS HELP”

  1. Wow! Ek het met vanoggend se bybelstudie presies dieselfde vers gelees, nadat ek dit gelees het het ek sommer reg gevoel vir die dag, net om te weet my wonderlike liefling hou my hand vas en se vir my ek hoef nie bang te wees nie HY die God wat die aarde gemaak het help my, HOE kan ek dan nog vrees in my hart he? Ag Hy is so wonderlik, dankie my liefling ❤️❤️❤️

    1. Hy verdien werklik al die lof en eer, dankie dat jy dit met ons deel kosbare Mila, eks mal daaroor as ons wonderlike Here so met ons deur Sy woord praat. En ja hoe kan ons nog vrees hê nadat Hy ons soveel versekering gee.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui