💖🙌 Dankbare-Saterdag – Sien Ander Se Seer Raak🙌💖

"Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God." 2K3:5

Lees asseblief hierdie kort gedeelte aangehaal uit My Beminde - 01 Februarie

Maak dit jou toegewysde taak om te soek en uit te kyk vir dié wat ‘n glimlag nodig het, ‘n sagmoedige groet, ‘n teer aanraking op hul hand of skouer. Is daar iemand wat ‘n woord van dankbaarheid van sagte, opregte lippe kan gebruik?

Kosbare vrou kom ons maak dit 'n punt om ander te bemoedig, want dit dalk meer nodig het as wat ons dit het.

Dankbaarheid Saterdag

"Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam." P100:4

Lees Dankbaarheidsterapie

"Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1T5:16-18

"Hy wat ’n dankoffer bring, eer My. Aan hom wat my pad volg, sal Ek my verlossing bekendmaak." P50:23

"VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging." K4:2

Kosbare liefste vrou ek wil jou aanmoedig om asseblief elke Saterdag drie dinge waaroor jy dankbaar is, met betrekking tot die afgelope week, hier te kom deel. Dit is hoe ons dit 'n gewoonte maak om dankbaar te wees, wat natuurlik lewensveranderend is en hoe ons, ons dierbare lieflike Here, wat al die eer verdien, eer.

2 thoughts on “💖🙌 Dankbare-Saterdag – Sien Ander Se Seer Raak🙌💖”

  1. Ek is dankbaar vir my lewe.
    Ek is dankbaar vir my kinders en my kleinkind.
    Ek is dankbaar dat God my beste vriend is en dat ek alles met Hom kan deel.
    Ek is dankbaar dat ek Hom kan vertrou met my lewe.
    Ek is dankbaar vir die beproewings van die week, want ek het weereens besef dat Hy in beheer is en ek niks sonder Hom is nie.
    Ek is dankbaar dat ek my gesin en sussie onverwags kon sien.
    Ek is dankbaar dat almal gesond is en dat dit goed gaan met almal.
    Ek is dankbaar vir al die bemoediging wat ek kry en dat ek dit kan deel met ander.
    Ek is dankbaar vir my Here in my lewe.

  2. Hello dear brides,

    I am grateful for the children I have received as a reward from my Lord.
    I am grateful for living every day with my Beloved.
    I am grateful for His Word that gives me comfort and peace every time.
    I am grateful for the good working week that I have had again.
    I am grateful for the good dialogue I had with my team leader and group manager.
    I am grateful for the promotion that my Lord is going to give me.
    I am grateful for every bride the Father gives to our Beloved.
    I am grateful that my children and I are healthy and have everything we need. And even more than that.
    I am grateful for the facilities that I received again last week.
    I am grateful for His Spirit’s guidance to draw me closer to my Beloved.
    I am grateful that I can look forward to tomorrow with a smile.

    Hallo liewe bruide,

    Ek is dankbaar vir die kinders wat ek as beloning van my Here ontvang het.
    Ek is dankbaar dat ek elke dag saam met my Geliefde leef.
    Ek is dankbaar vir Sy Woord wat my elke keer vertroosting en vrede gee.
    Ek is dankbaar vir die goeie werksweek wat ek weer gehad het.
    Ek is dankbaar vir die goeie dialoog wat ek met my spanleier en groepbestuurder gehad het.
    Ek is dankbaar vir die bevordering wat my Here my gaan gee.
    Ek is dankbaar vir elke bruid wat die Vader aan ons Geliefde gee.
    Ek is dankbaar dat ek en my kinders gesond is en alles het wat ons nodig het. En selfs meer as dit.
    Ek is dankbaar vir die fasiliteite wat ek verlede week weer ontvang het.
    Ek is dankbaar vir Sy Gees se leiding om my nader aan my Geliefde te bring.
    Ek is dankbaar dat ek met ‘n glimlag na môre kan uitsien.
    Ek is dankbaar dat my toekoms veilig in Hom is.
    I am grateful that my future is secure in Him.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui