ALLES DIE WERK VAN DIE HERE

Toe ek na hierdie potgooi van Yvonne luister, toe weet ek net ek moet dit hier deel. Is dit nie wonderlik hoe die Here werk nie. Die Afrikaans bediening was nog nie gevestig nie en nou terwyl ek hierdie tik het ons wonderlike Here dit maak gebeur.

En as jy dink van hierdie beginsels, wat bygesê woord gebaseer is, is "absurd" dan moet jy verseker asseblief hierna luister:

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui