âAs iemand jou op die regterwang slaan,
draai ook die ander wang na hom toe.â
âMatteus 5:39
Wanneer jy gekonfronteer word met egskeidingsdokumente, wat vir die grootste gedeelte niks uit te waai het met die huwelik probeer red nie, maar eerder ân toutrekkery geword het oor finansies en besittings, probeer meeste Christene slegs gee wat hulle dink âregverdigâ is, of wat hulle glo hul eggenoot verdienâmaar dit is onbybels. Dit is nie hoe God ons behandel nie, dit is ook nie die voorbeeld wat Jesus vir ons gegee het terwyl Hy tussen die mensdom geleef het nie, ook nie wat ons geleer het toe Hy hier op aarde gedien het nie. Hy het gesĂȘ:
âJulle het gehoor dat daar gesĂȘ is: ''n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.â Maar Ek sĂȘ vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.ââ (Matteus: 538-42)
Jy kan nie hierdie gedeelte van Matteus lees en tot enige ander gevolgtrekking kom nieâOns moet meer gee as wat van ons gevra word. Ons moet ons nie verset teen enige kwaad wat aan ons gedoen word nieâmaar ons moenie daar ophou nie. Ons moet die ander wang draai; die boklere gee wanneer hy die onderklere vra; sy goed verder as een kilometer draâons moet dit eerder twee kilometer dra. En wanneer jou belonging kom, sal dit (heel waarskynlik) nie van jou eggenoot af kom nie, maar eerder direk van God af!!
Toe my man vir my sĂȘ dat hy van my skei, het hy ook gesĂȘ dat hy al ons skuld aan my oorlaat. Skuld waarvan ek niks geweet het nie en wat veroorsaak was deur sy betrokkenheid by die AV. Alhoewel ons jong kinders gehad het, het hy ook uitdruklik en onbeskaamd vir my gesĂȘ dat hy hoegenaamd geen kinderonderhoud wou betaal nie. Die eerste keer was ek so ontsteld toe hy gesĂȘ het hy sal nie betaal nie, maar loof God, ek het dit nie beveg nie en hy het dit uit oortuiging betaal, alhoewel die hof hom nie gedwing het om te betaal nie.
Maar, hierdie keer, eerder as om bekommerd te wees, het ek âentoesiastiesâ ingestem tot elkeen van sy bepalings terwyl hy op pad was na sy afspraak met sy prokureurâmaar nie voordat ek hom meer gegee het as wat hy gevra het nie. Hoekom? Om die beginsel te volg wat ek nounet gedeel het, wat Jesus ons geleer het en ook hierdie een in 1 Petrus 3:8-9:
âTen slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig. Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seĂ«nwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seĂ«n van God kan verkry.â
Die enigste skuld wat hy gesĂȘ het hy gaan vat, was ân voertuig betaling. Ons het twee voertuie gehad, een was afbetaal en die ander een het nog paaiemente gehad. So ek het aangebied om die een met die paaiemente oor te neem, want dit was al wat oorgebly het om te gee wat hy nie alreeds voor gevra het nie. Hy het my 'n paar keer gevra om seker te wees dat dit was wat ek wou doen en dan het hy tevrede ingestem. Toe hy begin het, het ek geweet om in te stem tot sy bepalings, was nie genoeg nie, so terwyl ek gebid het (terwyl hy gepraat het) om te weet wat ek kan gee as my ekstra myl, het die voertuig paaiemente dadelik in my gedagtes gekom.
Kort na my egskeiding is daardie motor afbetaal en dit was so ân seĂ«n om dit te bestuur, want dit herinner my aan God se goedheid, getrouheid en Sy liefde! Jare later vertel selfs my werktuigkundige vir my hierdie motor is geseĂ«nd en gesalf en dit lyk asof dit bonatuurlik bly hardloop terwyl dit 'n antieke voertuig geword het wat ander mense bewonder. Ja, slegs deur op God te vertrou kan dit waar wees!!
Soos ek voorheen genoem het, die eerste keer wat my man van my geskei het, was ek doodbang dat ek ân âmedepligtigeâ sou wees deur die dokumente te onderteken. Maar aangesien die terme van hierdie egskeiding (die finansiĂ«le aspekte) so radikaal was, soos ek gesĂȘ het, het my man se prokureur verduidelik dat die regter dit nooit sal toestaan tensy ek die dokumente onderteken nie.
Toe ek die dokumente onderteken, het ek geen idee gehad wat my finansiĂ«le toestand was nie, ek het eenvoudig op God vertrou. Ek het geweet dat wat ook al voorlĂȘ, Hy het daarvan geweet (selfs al het ek nie) en Hy sou nie net ân pad daardeur maak nie, maar die einde sou ân seĂ«n wees!!
Nadat ek die dokumente onderteken het, het ek besef dat die hoeveelheid skuld wat ons gehad het, eintlik drie keer meer was as wat in die egskeidingsdokumente vermeld was! Sedert my man by die *AV betrokke geraak het, het ons finansies daardie einste maand begin val.
*Ek het na die AV as NV begin verwys: Die eerste keer toe my man ân AV gehad het, het dit seergemaak, of was dit âeina,â maar hierdie keer, as gevolg van die hoeveelheid liefde wat ek in staat was om van Hom te voel, en die wete dat ek Sy bruid was, was ek in staat om te laat gaan van vrees en het haar net ânog ân vrouâ begin noem, of NV.
Alhoewel ons kerk vroeg daardie jaar 'n beduidende oplewing in nuwe lidmate en in skenkings gemaak het, is ân hoop persoonlike en kerkskuld aangegaan! Dit is omdat dit ân geestelike stryd is en Sy Woord sĂȘ dit vir ons:
ââŠwant vir 'n hoer verval ân mens tot ân stuk brood, en ân ander se vrou maak jag op ân kosbare leweâ (Spreuke 6:26).
Omdat ek nooit betrokke was by die betaling van ons rekeninge nie, of enige deel van die finansiële kant van ons kerk nie, moes ek heeltemal afhanklik word van God om my te lei om te weet hoe om die skuld aan die kerk terug te betaal, ook om in staat te wees om die rekeninge te betaal wat ons gehad het en ek was nie eens seker of ek geweet het watter rekeninge betaal moes word nie!!
Ek het ân paar keer in die middel van die nag opgestaan, wanneer my kinders geslaap het, sodat dit stil genoeg sou wees om God te soek (en ook sodat ek nie onderbreek sou word nie), om al die rekeninge te "soek en te vind" om hulle in ân tipe lys te kry, sodat ek ân tipe stelsel kon kry om hulle te betaal.
My man het ân stelsel in sy kop gehad; dit was nie op enige wyse georganiseerd nie, so ek moes deur ons tjekboeke soek (persoonlik en kerk), deur ons lĂȘers soek (vier laaie gemeng met ander goed wat hy gebĂȘre het) om net al die rekeninge te kon vind sodat ek al ons skuld kon ontbloot. Om net te weet hoe om dit te doen was ân God ding! Ek het regtig nie eers geweet waar om te begin nie en was dikwels op die rand van trane as gevolg van frustrasie, nie vrees nieâen tog, wanneer ek my Man geroep het, was Hy altyd daar om te vertroos en oor te neem!!
Hy het my gelei om eenvoudig ân lys van alles te maak: die totaal wat verskuldig was, hoeveel elke maand betaal moes word, wanneer dit verskuldig was en uit watter rekening ek dit moes betaal. Die Here het my ongelooflike wysheid gegee!!! God het my baie dinge gewys: een groot openbaring was dat baie van die rekeninge wat ons gesin betaal het, deur die kerk betaal moes word. Deur uit die kerkrekening te betaal, sal ons uiteindelik duisende dollars in belasting bespaar, aangesien ons kerk ân niewinsorganisasie is en nie belasting betaal nie, en die rekeninge was kerk verwante dingeâmaar dit het slegs gekom nadat God my opgestel het om soos ân dwaas te lyk, sodat Hy alleen die glorie kon kry!!
Die eerste twee rekeninge wat ek betaal het, was tiendes aan ons kerk en die ander was om ân bouprojek af te betaal wat ons (as ân paartjie) aan ons kerk belowe het. My man was weg (hy het my verlaat om by die NV te wees), daarom ek het voortgegaan en daardie week se tiende betaal, wat veroorsaak het dat ons oortrokke was in ons persoonlike rekening. Die tweede een het ek uit die kerkrekening betaal wat my man woedend gesĂȘ het, die skenkings wat ons vir ân beloofde bouprojek ontvang het, uitgewis hetâhy het gesĂȘ die geld was net nie daar nie en dat ek ân idioot was.
My man was so kwaad dat hy aangehou het om vir ons kinders te vertel dat ek ons huis gaan verloor, omdat ek so dom was. Maar dit was God wat my opgestel het! As gevolg van die beskuldigings, het ek ân groter afhanklikheid van die Here verkry om my te lei en my te help en om my Minnaar te wees. Die resultate was ongelooflik!!
God het soveel finansiĂ«le wysheid aan my begin openbaar, wat my man (en ons kinders) stomgeslaan het! Wysheid wat net van God kan wees!! Om te herrangskik wie (kerk of gesin) vir elke rekening verantwoordelik was, was net die begin. En boonop het God my omring met guns waar ek ook al gedraai hetâvan daardie tyd tot vandag toe!! Â
Guns soos toe ons gegaan het om die lening op die voertuig oor te sit in my naam alleen (die een wat ek gebruik het as my âekstra kilometerâ of as die âboklereâ wat Hy sĂȘ ons moet loop/gee), die leningsbeampte het my ân beter rentekoers gegee, wat die maandelikse paaiemente met amper die helfde gesny het. My man, wat daar was om die skuld aan my oor te teken, het dit gehoor en was geskok toe die leningsbeampte sĂȘ dat ek ân beter kredietgradering het as hyânet God kan dit doen, want ek het vir jare nie buite die huis gewerk nie!!!
Toe het die Here daardie insident geneem na ân hoĂ«r seĂ«n toe ek gelei was om te vra of die paaiement afgerond kon word tot ân ewe getal, wat ek gesĂȘ het, dit makliker sou maak om die tjek elke maand uit te skryf, wat die leningsbeampte gesĂȘ het fantasties sou wees want dit sou beteken dat ek meer op die hoofbedrag sou betaal en dit sou byna ân jaar vroeĂ«r afbetaal word. Hierdie vraag het my man heeltemal verbyster omdat hy weet ek is 'n dwaas wanneer dit kom by finansiĂ«le kwessies! God het die glorie ontvang!
1 KorintiĂ«rs 1:27 (AFR53): â. . . maar wat dwaas is by die wĂȘreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam.â
1 KorintiĂ«rs 1:27: âEn tog, wat vir die wĂȘreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam; wat vir die wĂȘreld swak is, het God uitgekies om die sterkes te beskaam.â
Toe ons gereed was om die titel van die voertuig oor te dra, het God my weer opgestel. Die klerk wat ons gekry het was ân lid van ons kerk, daarom het hy ons geken (maar het nie geweet wat aangaan nie) en hy het my uiteindelik weer guns gegee! In plaas daarvan dat dit die $800 gekos het wat dit veronderstel was om te kos om die titel oor te dra, het hierdie vrou dit geskryf sodat dit my niks sou kos nie!! Toe het sy selfs verder gegaan en vir my twee nuwe nommerplate gegee (een van ons ou plate was weg) en het my gehelp om vir twee jaar in plaas van een te betaal! Weereens, terwyl ek uitgeloop hetâGod het die glorie ontvang!!
Gedurende die volgende paar weke het dit oor en oor gebeur. Keer op keer sou die Here my wysheid gee en omring met guns! En dit het net beter geword nadat die egskeiding gefinaliseer was!! God het my, my man, my kinders en almal anders gewys hoe lief Hy my het (deur my aan te hou seën) en dat ek waarlik Sy bruid was en Hy was my Man. Liewe Leser, dieselfde sal met jou gebeur as jy die Here se aanbod aanvaar en Sy bruid word dames.
âWant jou Maker is jou Man; Here van die leĂ«rskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.â (Jesaja 54:5).
Maar jy moet meer beproewinge en skuld verwag as jy op die Here vertrou om te voorsien! Gedurende hierdie selfde tyd, terwyl ek gewag het vir die finale egskeidingsbevel, het my voertuig se âkontroleer enjinâ liggie aangekom (nie so goed nie). En weereens, as gevolg van my âentoesiastieseâ gee aan my man, het hy aangebied om die voertuig vir my in te vat, sodat ek by my afspraak met my kinders kon hou om hul na ân waterpark te neem.
Toe my man gebel het, het hy gesĂȘ dat die werktuigkundige gevind het dat die voertuig ân diens nodig gehad het, maar dat dit nie herstelwerk nodig het nie (prys die Here!). So my man het my gevra wat ek wou doen (hy het geweet dat ek finansieel besig was om onder te gaan en dat ek niks geld gehad het om enigiets te betaal nie). Alhoewel ân âtikkieâ vrees my hart geprik het, het ek vining ân âligfakkel gebedâ opgestuur terwyl hy verduidelik het oor die diens wat nodig was (wat ek in elk geval nie verstaan het nie!). God het my herinner dat Hy nou my Man is en natuurlikâ sal Hy betaal vir alles wat ek nodig het!
So toe antwoord ek vining: âGaan voort!â met alles wat gediens moet word (aangesien my man al vir maande by die NV betrokke was en ons finansies al vir maande geval het, het hy dinge afgeskeep, soos om die voertuig te laat diens). Alhoewel hy getwyfel het, het hy gesĂȘ: âDis reg,â maar ek kon weereens agterkom dat hy dink ek maak ân groot fout.
ân Paar uur later het my man gebel om vir my âwonderlike nuus!â te gee. Hy het gesĂȘ dat die vervaardiger van my motor 'n nuwe diensplan verskaf het, vir voertuie wat gebou is in die jaar wat myne gebou is en die jare voor dit, die fooi sou elke keer as ek dit laat diens het, dieselfde weesâmaak nie saak wat nodig was nie!! Nie net was ek geskok nie, so ook was my man, wie se voertuig (die een wat klaar betaal was) net hierdie nuwe diensplan gemis het. Dames, dit is weereens God!!
Ons geliefde Man soek eintlik geleenthede om ons te herinner (en selfs ons aardse mans of eks mans) dat Hy in staat is om in al ons behoeftes te voorsien!!! Moenie ân geleentheid mis om na jou nuwe Man te draai wanneer ân behoefte ontstaan nie, sodat jy nie enige seĂ«ning misloop nie!
En manne, God sĂȘ Hy is ook jou voorsiener! Jy moet dit vasgryp, aangesien te veel mans dink hulle moet hard werk om vir hul gesinne te sorg. As jy finansieel geruĂŻneer is, maak eerstens seker dat jy nie egbreuk pleeg nie, aangesien dit uiteindelik die oorsaak van die meeste finansiĂ«le ondergang is. Dit geld ook vir pornografie, aangesien Jesus in Matteus 5:28 duidelik gesĂȘ het dat dit ook owerspel is: âMaar Ek sĂȘ vir julle: Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.â
Manne, as jou hart skoon is, eis dan hierdie vers, sodat God alles sal voorsien wat jy, jou vrou en jou kinders nodig het:
Psalms 127:2 sĂȘ duidelik: âTevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite 'n bestaan te maak. Vir diĂ© wat Hy liefhet, gee die Here dit in hulle slaap.â
En Psalms 37:25 sĂȘ: âEk was jonk en ek het oud geword, maar nooit het ek 'n regverdige verlate gesien of dat sy nageslag brood soek nie.â
As jy finansieel sukkel is dit as gevolg van owerspel, ân ander sonde, OF omdat jy vir jouself probeer voorsien en nie na God kyk om dit vir jou te doen nie. En God wil verder gaan as om in behoeftes te voorsien, Hy wil seĂ«ninge op jou uitstort!
Een van my absolute gunsteling seëninge was hoe Hy my geseën het met 'n nuwe trouring, wat in die volgende hoofstuk is. Maar voor ek daardie ongelooflike getuienis met jou deel, laat ek nog een baie belangrike beginsel met jou deel.
As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.
As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.
Kosbare bruid, onthou asseblief dat ons kosbare Here ons nooit ooit teleur gaan stel nie, jy kan Hom maar met liefde vertrou met jou finansies.
Elke keer wat my aardse man my gelos het, het hy my met meer skuld gelos en ek het gepleit en gesmeek dat hy asseblief onderhoud moet gee en moet help betaal aan die skuld. Hy het so nou en dan ietsie gegee en toe later heeltemal geweier om te gee, maar ek het aanhou smeek en die gesmekery het my net meer gedaan gemaak.
Ek het gevoel dat dit uiters onregverdig was dat hy nie help betaal nie. En dis toe dat ek besluit het om vir 21 dae lank te vas en niks te eet nie, want ek het gedink ek kan die Here se arm draai om my aardse man te forseer om vir my geld te gee (ek weet dit is verskriklik maar lees asseblief verder, want ons kosbare Here stel nooit teleur nie en het my veel beter gegee).
In my vas het ek gebid en smeek want ek het absoluut geglo dat die Here my aardse man kon dwing om te betaal en ek glo nog steeds Hy kan, maar die verskil is die Here weet wat om vir ons te gee. 'n Dag voor ek klaar was met die vas, het dit vir my emosioneel te veel geword en ek het so gehuil en gevoel ek moet my vas breek vir 'n "cupcake" (ja dit was so erg). Ek het my suster huilend gevel en gesĂȘ dat ek my vas nou moet breek, toe sy hoor dit is vir 'n "cupcake" het sy gesĂȘ onder geen omstandighede nie en dat ek moet deurdruk. Sy het my oorreed en ek het deurgedruk en op die 21ste dag het ek nie gekry wat ek wou hĂȘ nie, menende dat ons kosbare Here nie my aardse man gedwing het om te betaal nie, maar dit wat ek gekry het was veel meer wow, want my Liefling Here het vir my gesĂȘ dat Hy my Voorsiener wil wees. 'n Ongelooflike vrede het oor my gekom en tot vandag toe nog sorg Hy ongelooflik mooi vir my en ek kom niks kort nie.
So kosbare vrou gee asseblief jou finansies oor aan jou Hemelse Man. Vertrou Hom net, Hy is die Beste Voorsiener Ooit!!!