"Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons." IIK1:20
Kosbare vrou lees asseblief hierdie pragtige gedeelte wat ook ook 'n feit is uit vandag se "My Beminde"
Hy sal Sy belofte hou wanneer ander hulle s'n verbreek het, aangesien Sy Woord waarheid is. Leun op Hom. Hy sal jou nooit in die steek laat nie.
Kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om vas te hou aan ons Geliefde Here se beloftes, want Hy sal jou werklik nooit ooit in die steek laat nie.
Belofte Donderdag![🙌](https://s.w.org/images/core/emoji/14.0.0/svg/1f64c.svg)
Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Donderdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Donderdag
" sodat dit ander bruide kan bemoedig.
Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:
1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.
2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.
3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.
Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:
![My Beminde My Beminde](https://uiteindelikhoop.com/wp-content/uploads/2023/10/My-Beminde.png)
![AFR_MBC_balloon_front_cover AFR_MBC_balloon_front_cover](https://uiteindelikhoop.com/wp-content/uploads/2023/05/AFR_MBC_balloon_front_cover.png)
![Streams-194x300 Streams-194x300](https://uiteindelikhoop.com/wp-content/uploads/2024/07/Streams-194x300-1.jpg)
Hebreërs 4:10 DB
[10] Iemand wat vir ewig saam met God sal rus, sal net soos God rus nadat Hy alles gemaak het.
https://bible.com/bible/50/heb.4.10.DB
‘Mag Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy Goddelike grootheid aan julle die krag gee om innerlik sterk te word. ‘
EFESIËRS 3:16
https://www.bible.com/af/bible/117/EPH.3.16
JESAJA 32:18 AFR53
[18] En my volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus.
https://bible.com/bible/5/isa.32.18.AFR53
PSALMS 13:6 AFR53
[6] Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.
https://bible.com/bible/5/psa.13.6.AFR53
~~~
“And my people shall dwell in a peaceful habitation, in secure dwellings, in places of undisturbed rest,” Isaiah 32:18
https://www.bible.com/bible/328/isa.32.18
“But I trust in your mercy;
in your salvation my heart rejoices.
I will sing to the Lord, because he has dealt bountifully with me.” Psalm 13:6
https://www.bible.com/bible/328/psa.13.6
“As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.” J1:5
https://bible.com/bible/6/jas.1.5.AFR83
“Kyk, Ek het jou gesag gegee oor al die mag van die vyand, en jy kan tussen slange en skerpioene loop en hulle verbrysel. Niks sal jou beseer nie” L1019
https://www.biblegateway.com/passage/?search=lucas%2010%3A19&version=NLT