"Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe." J43:4
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Toe ek hierdie liedjie kry net na ek verjaar het, het ek geweet dit is my Liefling Here wat my pamperlang, want ek is beslis geliefd deur Hom en so ook jy kosbare vrou. Luister asseblief hierdie pragtige liedjie en ervaar Sy liefde vir jou.
If the heart is always searching
Can you ever find a home?
I've been looking for that someone
I'll never make it on my own
Dreams can't take the place of loving you
There's gotta be a million reasons why it's true
When you look me in the eyes
And tell me that you love me
Everything's alright
When you're right here by my side
When you look me in the eyes
I catch a glimpse of heaven
And I find my paradise
When you look me in the eyes
How long will I be waiting
To be with you again?
Gonna tell you that I love you
In the best way that I can
I can't take a day without you here
'Cause you're the light that makes my darkness disappear
When you look me in the eyes
And tell me that you love me
Everything's alright
When you're right here by my side
When you look me in the eyes
I catch a glimpse of heaven
And I find my paradise
When you look me in the eyes
Oh yeah
When you look me in the eyes
And tell me that you love me
Everything's alright
When you're right here by my side
'Cause when you look me in the eyes
I catch a glimpse of heaven
And I find my paradise
When you look me in the eyes
Oh yeah, yeah
When you look me in the eyes
Oh
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Hierdie deel van hierdie pragtige liedjie het vir my uitgestaan:
And tell me that you love me
Everything’s alright
When you’re right here by my side
‘Cause when you look me in the eyes
I catch a glimpse of heaven
And I find my paradise
As ek na my Geliefde kyk in plaas van my omstandighede, weet ek alles gaan oukei wees, ek weet Hy is altyd by my en sal my nooit verlaat nie. Maak nie saak wat my omstandighede of situasie is nie, saam met my Geliefde kan ek in die paradys wees.