🎶Lied Vir Die Naweek – “Fly Me To The Moon/Lucky”

"Maar die Here sal my weer bevry. Bedags sal Hy by my wees met sy liefde, terwyl ek in die nag lofliedere vir Hom sal sing. In my gebed sal ek by Hom wees. Ek sal tot Hom bid, want Hy is die God wat my oppas." P42:9DB

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

So twee weke gelede het kosbare Paula die liedjie Lucky (wat haar Beste Vriend haar gegee het) gedeel en sy het ook hierdie pragtige weergawe gedeel. Ek het die beste vir laaste gehou, so geniet hierdie pragtige liedjie. 

🎶🎥Fly Me To The Moon/Lucky

Fly me to the moon
And let me dance among the stars
Let me know what spring is like
On Jupiter and Mars
In other words, hold my hand
In other words, baby, kiss me

Fill my heart with songs
And let me sing forevermore
You are all I long for
All I worship and adore
In other words, please be true
In other words, I love you

Do you hear me, I'm talking to you
Across the water, across the deep blue ocean
Under the open sky
Oh my, baby I'm trying

Boy, I hear you in my dreams
I feel your whisper across the sea
I keep you with me in my heart
You make it easier when life gets hard

Lucky I'm in love with my best friend
Lucky to have been where we have been
Lucky to be coming home again

Lucky we're in love in every way
Lucky to have stayed where we have stayed
Lucky to be coming home someday

Lucky I'm in love with my best friend
Lucky to have been where we have been
Lucky to be coming home again

Fill my heart with songs (lucky we're in love in every way)
And let me sing forevermore (lucky to have stayed where we have stayed)
Tell me I'm the lucky one (lucky to be coming home someday)
You worship and adore

In other words
Oh, in other words
In other words, I love you

Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.

1 thought on “🎶Lied Vir Die Naweek – “Fly Me To The Moon/Lucky””

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui