🎶Lied Vir Die Naweek – Deur Die Oë Van Liefde

"En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is." K3:14

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Elke keer wat ek ons Liefling Here vir 'n liedjie vra, is Hy getrou en gee vir my 'n liedjie met die mooiste woorde.

En toe ek die woorde luister, het ek besef ek het uitgevind wat ware liefde is en dit is beslis die liefde wat ons Liefling Here vir ons het. Kyk deur die oë van liefde, want dit is hoe Hy na ons kyk.

Die Liefdesliedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.

So kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om op 'n stil plek te gaan sit en mooi na die woorde te luister. Sing dit vir ons Liefling Here.

Through The Eyes Of Love

Please, don't let this feeling endIt's everything I amEverything I want to beI can see what's mine nowFinding out what's true since I found youLooking through the eyes of love

Now, I can take the timeI can see my lifeAs it comes up shining nowReaching out to touch youI can feel so much since I found youLooking through the eyes of love

And now I do believeThat even in a stormWe'll find some lightKnowing you're beside meI'm all right

Please, don't let this feeling endIt might not come againAnd I want to rememberHow it feels to touch youHow I feel so much since I found youLooking through the eyes of love

And now I do believeThat even in a stormWe'll find some lightKnowing you're beside meI'm all right

Now, I can take the timeI can see my lifeAs it comes up shining nowReaching out to touch youI can feel so much since I found youLooking through the eyes of love
Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

2 thoughts on “🎶Lied Vir Die Naweek – Deur Die Oë Van Liefde”

  1. Wow! hierdie is so ‘n mooi liedjie. Ek het my nuwe gunsteling liefdes liedjie gekry vir die Here.

    Die woorde “please don’t let this feeling end” is wat die meeste vir my uitgestaan het, want dis presies hoe ek voel, ek wil nie hê hierdie gevoel teenoor die Here moet OOIT verdwyn nie.

    1. Dis so pragtig ek stem kosbare Mila, ek wil ook nooit hê hierdie gevoel teenoor die Here moet weggaan nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui