🎶Liefdes Lied Vir Die Naweek – Ek Het Geweet Ek Het Hom Lief

"My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies." H2:16 

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir hierdie naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdesliedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdeslied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en kan dit deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Hierdie week was net vir my 'n moeilike week en hierdie pragtige liedjie se woorde het my so geraak, so luister nou asseblief na hierdie liedjie:

I Know I Loved You Before I Met You

… Maybe it's intuitionBut some things you just don't questionLike in your eyes, I see my future in an instantAnd there it goesI think I found my best friendI know that it might soundMore than a little crazy but I believe
… I knew I loved you before I met youI think I dreamed you into lifeI knew I loved you before I met youI have been waiting all my life
… There's just no rhyme or reasonOnly the sense of completionAnd in your eyesI see the missing pieces I'm searching forI think I've found my way homeI know that it might soundMore than a little crazy but I believe
… I knew I loved you before I met youI think I dreamed you into lifeI knew I loved you before I met youI have been waiting all my lifeOoh, ooh, ooh
… A thousand angels dance around youOoh, ooh, oohI am complete now that I've found you
… I knew I loved you before I met youI think I dreamed you into lifeI knew I loved you before I met youI have been waiting all my life
… I knew I loved you before I met youI think I dreamed you into lifeI knew I loved you before I met youI have been waiting all my life
… I knew I loved you before I met you (ooh, ooh, ooh)I knew I loved youI knew I loved you before I met you (ooh, ooh, ooh)I knew I loved you
… I knew I loved you before I met you (oh, oh, oh, oh, oh, oh)I knew I loved you before I met you (yeah)I knew I loved you

Kosbare vrou onthou asseblief om te deel watter deel van hierdie liedjie tot jou hart gespreek het.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui