🙌Belofte Woensdag🙌

"Nie een van al die goeie beloftes wat die Here aan Israel gemaak het, het onvervul gebly nie. Almal is nagekom." J21:45

Kosbare liefste vrou nie net 'n paar beloftes van ons kosbare Here is vervul nie, ALMAL IS VERVUL, so darem kan ons met liefde al ons kosbare Here se beloftes glo, want almal sal nagekom word. Ons kosbare Here is 'n Waarmaker van Sy Woord!!!

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

4 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Behold, I make a new thing, now it shall spring forth: will ye not heed it? Yea, I will make a highway in the wilderness, and rivers in the wilderness.” Isaiah 43:19 https://www.bible.com/bible/328/isa.43.19

    “He sent His word, He healed them
    and brought them out of the pit.” Psalm 107:20 https://www.bible.com/bible/328/psa.107.20
    ~~~~~~~
    “Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.” J43:19 https://www.bible.com/af/bible/5/isa.43.19

    “Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.” P107:20 https://www.bible.com/af/bible/5/psa.107.20

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui