Prys hom ons HM ons Here

Lees asseblief die raad wat Kristy vir bruide gee, dat ons die Here in all omstandighede moet prys, want die Here is in beheer van alles:

Prys Hom vir als al voel dit moeilik, het ons 'n rede om Hom te prys, want Hy is in beheer. Gee als vir Hom, sodat Hy dit in beheer neem terwyl ons wag, prys ons sy Naam. Al verander dit nie dadelik nie, sal Hy dit verander op Sy tyd. Sy wil sal geskied. Prys Hom terwyl ons wag want Hy is in beheer en besig met Sy werk.

Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja! P150:6

Ek wil die Here loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel. P9:2

Ek deel ook die lofprysing vanuit Prison to Praise wat daarop neerkom dat ons die Here in alle omstandighede moet prys.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui