DIE HERE HERSTEL

Die Here kan enige verhouding herstel! Ek het baie foute met my kind gemaak, toe my AM my gelos het maar my HM het die skade herstel.

Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. 2K12:9

Wat ons baie mooi moet onthou is dat ons kinders se Hemelse Vader hulle liewer het as wat ons hulle kan hê en Hy die Een is wat hulle wil beskerm. Asseblief lees Adina Jacobs se "My Toesigverlies" en hoe sy die Here vertrou het vir haar kinders se beskerming. Asseblief luister ook na die volgende as jy meer wil luister hoe ons, ons kinders kan beskerm:

“Your Best Protection” – 🎧Podcast with Yvonne vd Hoff

How Do I Protect My Children?

How Do I Cope?

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui