HOOP

Maak vir jou 'n lekker koppie koffie of tee en luister hoe ek gesels oor my seun wat geen hartkloppie gehad het voor sy geboorte nie en hoe God alles verander in hoop in.

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! R15:13

10 thoughts on “HOOP”

  1. Dankie Janine ag jinne ek het so baie jou podcast geniet!!! 💓 Ek het n lekker koppie tee gemaak en n lekker stuk fudge geeet 😋 toe jy verduidelik oor die kinders wat in die rolstoel is en hoe jy huil en hulle groot glimlag het ek ook begin huil🙃 dit is so verstommend om te hoor hoe jou Hemelse Man jou seun se gestremheid gebruik om jou hart te verander en jou n hart van vlees gee!! In alles moet ons nie in ons eie begrip steun nie.

    1. Dankie vir jou pragtige terugvoer liefste Atarah, dis wonderbaarlik hoe my HM dit wat die vyand vir my seer beplan het, omdraai in ‘n getuienis.

    1. They don’t have it, the Lord has it! Thank you for sharing and inviting us for tea. I so enjoyed listening, It was an enjoyable time to have tea and think on the Lord and what He does for us!
      Hulle het dit nie, die Here het dit! Dankie dat jy ons deel en vir tee genooi het. Ek het dit so geniet om te luister, Dit was ‘n lekker tyd om tee te drink en te dink aan die Here en wat Hy vir ons doen!

      1. Thank you very much dearest Azaria, yes the Lord has everything we need, the world does not have what we really need.
        Baie dankie liefste Azaria, ja die Here het alles wat ons nodig het, die wêreld het nie wat ons werklik nodig het nie.

  2. Wow Janine,
    thank you for sharing this cup of tea podcast. I really enjoy listening to it. I also make me think and to be fair to repend the moments that i felt discouraged about my children. Thank you for the reminder that our Heavenly Husband has them is His hand and that the way that they are they are good.

    1. Thank you dear Kristine, it’s so wonderful and comforting that their Heavenly Father has them in His hands, safe and secure.

  3. Liewe Janine, baie dankie dat jy jou hart oopgemaak het en hierdie kragtige PodCast gedeel het. Ek is in trane, en opgewonde om te sien hoe ons Geliefde op verskillende maniere in elkeen van ons se lewens werk. Jou deel het baie tot my hart gepraat…
    Dankie dat jy so ‘n bemoedigende vrou is.

    Jammer vir die skryffoute.🥰

    1. Aaahhh dankie kosbare Marta, daar is geen spelfoute nie. Ek is so bly hierdie podcast het tot jou hart gepraat, dis alles die werk van die Here, Hy is so wonderlik!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui