MY BEMINDE KIND – 26 JUNE

26 Junie

“So is Petrus dan in die tronk bewaak. Die kerk het aanhoudend vir hom tot God gebid” (Handelinge 12:5).

Geliefde kind, hoe getrou is jou gebede? Het jy besig geraak met baie besware? Is die sorge van die wêreld besig om die tyd met jou Vader te verstik?

Wanneer was die laaste keer wat jy plat voor jou Vader gelê het en vurig gebid het vir die vrylating van jou geliefde? Baie dikwels sal die stryd sal in jou gebedshoekie gewen word.

Ontmoet elke oggend met jou Vader en spandder veral tyd saam met jou #BFF (Beste Vriend Verewig) daagliks, uurliks en elke oomblik. Gebruik die pyn in jou hart as ‘n herinnering om te soek en vir altyd met jou Beste Vriend te begin praat. Moet nooit ophou nie, moet nooit opgee nie om na meer van Hom te soek nie.

Sodra jou geliefde vry is, sal jy die soet gemeenskap geniet waaroor jy nog net gedroom het.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui