TWISGIERIGE VROU
“’n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders. Wie haar wil teëhou, hou wind teë, en sy regterhand ontmoet olie” —Spreuke 27:15-16
TWISGIERIGE VROU
“’n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders. Wie haar wil teëhou, hou wind teë, en sy regterhand ontmoet olie” —Spreuke 27:15-16
Janine as ek terugkyk kan ek nie glo hoe “moeilik” en “twisgierig” ek was nie. En dit saai net verwoesting, en op die ou einde van die dag verloor jy soveel, maar genadiglike het ons ‘n Hemelse Man wat ons verander en ons harte verander en sag maak.
Ja liefste Adina, ek is so dankbaar vir ons HM wat ons verander.