‘N WYSE VROU – HOOFSTUK 5 – SLEUTELS VAN DIE HEMEL VERVOLG…

Trane, roep uit, huil. Hieronder is Bybel verse wat jou sal help verstaan dat absolute opregtheid nodig is as jy na God toe uitroep (veral vir ons mans se redding of vir ‘n moeilike of stukkende huwelik). Soos wat jy deur die verse lees, merk die wat jou hart aanraak en  memoriseer hulle gedurende jou gebeds tyd op jou knieĂ« voor die Here. Daar word vir ons gesĂȘ om te bid en na Hom toe uit te roep.

“Ek is uitgeput van verdriet; ek huil die hele nag deur, ek deurweek my bed met trane.” Ps. 6:7.
“Dag en nag is ek in trane, want sonder ophou sĂȘ hulle vir my
” Ps. 42:4.
“U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken.” Ps. 56:9.
“Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.” Ps. 126:5.

In my eie herstelreis het dit so ongelooflik baie gehelp om Bybel verse te memoriseer en vandag nog dra ek die verse diep in my hart en en glo ook dis woord wat ons in ons lewens insaai.

Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra. S18:21

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui