‘N WYSE VROU – HOOFSTUK 5 – INTENSITEIT VAN JOU BEPROEWINGS

Intensiteit van jou beproewings is ‘n teken dat jy na aan die oorwinning is. Jou beproewings mag vererger wanneer jy na aan die oorwinning is. “Daarom, hemel en die wat daarin bly, verheug julle. Maar vir julle, land en see, wag daar ellende omdat die duiwel na julle toe gekom het met groot woede en met die wete dat hy min tyd het.” Open. 12:12. Kom ons begin ons verbintenis deur Sy Woord te bid


Met hierdie gedeelte wat ek aangehaal het uit die boek 'n Wyse Vrou, Hoofstuk 5 (sien ook die kursus), wil ek vrouens hoop gee, wat voel dat die beproewings nou te erg raak en ek weet in my eie lewe was dit so baie keer juis wanner ek wou opgee, maar dit is juis wanneer ons nie moet opgee nie. En dit laat my dink aan hierdie vers dat daar geveg aan die gang is wat ons nie kan sien nie: Toe sĂȘ hy vir my: Wees nie bevrees nie, DaniĂ«l; want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom; maar die vors van die koninkryk van die Perse het een-en-twintig dae lank teenoor my gestaan, en kyk, MĂ­gael, een van die vernaamste vorste, het gekom om my te help; en Ă©k het daar oorgebly by die konings van PersiĂ«. D10:12-13

 

 

https://encouragingbookstore.com/languages/south-africa/ww-afrikaans/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui