‘N LIEFDE WAT NOOIT VERGAAN NIE!!!

Toe ek weer hierdie gedeelte op uiteindelik hoop.com lees besef ek, ek sien so baie vrouens wat die Here so ongelooflik baie lief het, maar nog steeds "gegooi" word deur hulle omstandighede. En die problem is dat die lewe vol teleurstellings is en ons nie deur elke teleurstelling "gegooi" kan word nie. Ek self het vir jare lank met depressie gesukkel en is deur elke teleurstelling gegooi, vandag is ek verlos van depressie en my hoop is in die Here.
Asb luister na hierdie wat ek aanhaal uit uiteindelikhoop.com en meer deel daaroor:

Ewige Liefde

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

3 thoughts on “‘N LIEFDE WAT NOOIT VERGAAN NIE!!!”

  1. Dit is so waar Janine, baie dankie Janine. Jy is reg, Hy wil die een weens waarheen ons moet hardloop en net Hy het wat ons nodig het. Baie baie dankie Janine.

  2. Dis so mooi en so waar my liefste Janine, Sy liefde laat ons harte sweef en ja as ons so gevul is met Sy liefde, soek ons dit nie meer by ander nie, maar Sy liefde kan deur ons vloei na ander toe.

  3. So waar Janine ek lewe elke dag op sy liefde en sonder Sy liefde vir my weet ek nie waar ek vandag sou wees nie. Seker depresief… Maar ek kan se dat elke dag wat ek lewe is ek baie gelukkig want HY is in my lewe en ek kan alles met hom deel.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui