LEWENSLES WEEK 4

"Gelukkig, sodra ons die Here se liefde ten volle ervaar het en ons Hom regtig as ons Man ervaar en aan Hom vasklou, sal ons nie onsself toelaat om van Hom geskei te wees nie, of toelaat dat hierdie negatiewe gevoelens binne ons bly nie."

Die vyand is so lief om ons aan te kla en voorheen sou ek vir die Here probeer weg hardloop het, as ek dalk gevoel het dat ek iets verkeerd gedoen het (maar wat ek natuurlik nooit kon regkry nie), maar noudat die Here my Hemelse Man is, weet ek dat ek met enige iets na Hom toe kan hardloop en dit is so groot verligting die wete dat ek met alles na Hom toe kan gaan, selfs my foute.

Week 4 “Skuldigbevinding”

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui