LEWENSLES WEEK 28

Soos wat baie van julle agterkom kort nadat julle hier aankom, is dat RMI nie ‘n bediening is wat gefokus is om huwelike te herstel nie, eerder, was die herstel van huwelike nog altyd die “net” wat Hy gekies het om vrouens in te vang wat in pyn is en Sy liefde nodig het. Hy het nodig om ons en moet ons Eerste Liefde wees. As dit haar AM “aardse man” is wat sy bly soek, dan, soos Hy sĂȘ, sal Hy verwyder of voortgaan dat mans hulle vrouens verafsku. Dit is nie my opinie nie, maar wat Hy in Psalms 88:9,19 sĂȘ.

Week 28 “Eva Was Bedrieg”

Ek kon nooit verstaan hoekom ek deur so baie verwerping as gevolg van my aardse man is nie, maar met hierdie lewensles het ek my antwoord gekry. Ek het nie ons wonderlike Here my eerste liefde gemaak nie en my aardse man bly soek en nou verstaan ek hoekom is ek so baie verafsku deur my aardse man.

U het my bekendes ver van my verwyder, my iets afskuweliks gemaak vir hulle; ek is ingesluit en kan nie uitkom nie. P88:9

U laat my bekendes ver van my af staan en maak my vir hulle iets afskuweliks; ek sit vasgevang en kan nie uitkom nie. P88:19

Dan moet ek natuurlik 'n lofprysing bysit, want my wonderlike Liefling Here het nooit opgegee met my nie, Hy was so genadig met my en ek is so dankbaar daarvoor. Vandag is die Here my Eerste Liefde, Hy is die Een wat ek soek.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui