LEWENSLES WEEK 17

Lees hoe mooi is hierdie wat Erin, in diĂ© Lewensles sĂȘ:

"Vandag word ek die “begeertes van my hart” gegee, net so skielik en heeltemal onverwags omdat, soos alle mans, ons Man lief daarvoor is om ons te seĂ«n met wonderlike verrassings."

"Somtyds snak ek na my asem en kry trane in my oĂ« wanneer ek dink net hoe “verlief” ek is en hoe “verlief” Hy op my is! En ek hoop dat jy dit uiters aansteeklik vind!"

En ja dit is uiters aansteeklik en ek bid dat elke vrou daardie liefde van die Here sal ontdek. Lees asseblief hoe Erin meer deel oor haar "lawwe bekommernis" hoe sy sou betaal toe sy vir haar 2 dogters aanbied dat hulle op 'n reis gaan. Ek weet dis nogal maklik om bekommerd te raak oor finansies, maar alles behoort aan die Here en ek kan getuig dat in my eie lewe sorg die Here so mooi in elke area van my lewe vir my, DANKIE MY LIEFLING MAN! Ek erken ek het soveel dae, weke en maande gemors om my te bekommer oor my finansies, terwyl Hy die Een wou wees wat aan my voorsien en nog steeds het my Liefling HM geduldig gewag dat ek Hom vertrou en oorgee.

Week 17 “Dit is alles Sy Idee”

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui