LEWENDE WATER

Ek gee ons wonderlike Here al die lof en eer dat Hy met ons praat deur Sy woord en vir al Sy liefde. Ons is regtig niks sonder Hom nie!!!

Jesus antwoord: Wie egter van die water drink wat Ek hom gee, sal nimmer as te nooit weer dors word nie. Die water wat Ek vir hom sal gee, sal ’n fontein in hom word waarvan die water vir altyd sal bly opborrel. J4:14

En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. J7:37-38

Kosbare bruide ek is so opgewonde oor die boodskap wat ons wonderlike Here vir my gegee het, dat ek dit net nie vir myself kan hou nie. So asseblief luister na die 5:05 minute boodskap.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “LEWENDE WATER”

  1. Dankie vir hierdie boodskap Janine, ons moet aanhou om Hom te soek elke dag, gedurende die dag om van Sy lewende water te drink sodat ons die oorvloedige lewe kan leef.

  2. Dankie Janine ek drink soos jy verduidelik 😊 Maar nou wil ek dieper van Sy lewende waters drink 🚰🥤💦 en Sy liefde versprei ❤️ op die maniere wat Hy vir my wys 💓

    1. Ek ook kosbare Atarah, want dit gaan alles oor Sy liefde en ek wil hê almal rondom ons moet ook Sy liefde ervaar, daai liefde wat vrede en vreugde gee wat all verstand te bowe gaan.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui