Barb hoe het jou herstel eintlik begin?

Ek glo my herstel het begin toe God eerstens my aandag gekry het. Toe ons getroud is 37 Âœ jaar gelede, was ons albei in Bybel Kollege en saam in Christen Bediening. Drie kinders is nou volwasse en getroud. Ons het vir skyn vir jare “deur die bewegings gegaan.” In Januarie 2015, het my AM vir my gesĂȘ dat hy nie meer met my getroud wil wees ne. Hy het gesĂȘ ons is “goeie vriende”, maar hy het NUL romantiese gevoelens vir my -- ek was soos sy ma of suster. Noodeloos om te sĂȘ, ek was verpletter en het myself vir baie aande aan die slaap gehuil, en my hart aan die Here uitgestort, en gevra “WAAROM” ons het daardie jaar uitmekaar deurgebring, alhoewel ons somtyds op dieselfde erf gebly het.

Ek het destyds nie al God se wonderlike beginsels verstaan nie, en het die eerste ses maande van ons vervreeming gemors om uit te vind wat met hom verkeerd was. Ek het finaal op die punt gekom van “laat gaan”, en aangesien God egskeiding haat het ek geweet dat as dit met my gebeur het, Hy my enigste metgesel sal wees vir die res van my lewe. My AM het gesĂȘ dat “niks” sal verander hoe hy voel nie. Maar “...niks is onmoontlik vir God nie.” (Lukas 1:37 Afr 83) is wat my HM gesĂȘ het.

Barb, hoe het jou situasie verander soos wat jy Hom heelhartig gesoek het?

In November van daardie jaar, het God my finaal gelei na die hulp en ondersteuning wat ek so desperaat na gehunker het. Ek het Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel vir my Kindle gevind. Ek het dit nie onmiddellik aangekoop nie, maar terwyl ek oppad was om met my gebeds vennoot te praat (wie die ENIGSTE EEN was wie ek ooit toevertrou het met my situasie), ek het die liedjie ‘Restore’ op die radio gehoor. Die lirieke het na my toe uitgeroep:

“Ek weet jy voel asof dit uitmekaar val en dit kan nie meer aangaan nie

Maar God is ‘n God wat weet hoe om te genees so gee dit net oor aan die Here

En Hy sal herstel”

Ek het onmiddellik die Kindle aflaai daardie dag gekoop. Na net ‘n paar weke, het ek vir my gebeds vennoot hierdie boodskap gestuur:

 “Ek lees nou die boek - Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel. Dit is presies waarvoor ek gebid het: Biblies gebaseer, gebruik nie die wĂȘreld se filosofie of die mens se logika nie - net God se Woord. “Jy sien, God lei ons regtig wanneer ons Hom alleen vir rigting en diskresie uitsoek.

 “Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra.” (Jeremia 29:13 Afr 83)

Barb, watter beginsels, uit God se Woord (of deur ons hulpbronne), het die Here jou gedurende jou beproewing geleer?

Soos wat jy bo kan sien, God het vir my die beginsels in Sy Woord gewys selfs voordat ek die aanlyn kursusse so vrylik deur HMI geoffer begin het. Ek het so baie wonderlike  beginsels deur die daaglikse bestudering van Sy Woord geleer soos in die Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel boek. Elke hoofstuk het my een tree nader aan My Beminde gebring.

Ek was opnuut herinner dat ek die klei is in die Pottebakker se hande: “U is ons vader, Here, ons is klei en U het ons gevorm, ons is almal die werk van u hande.” (Jesaja 64:8 Afr 83).

Ek was herinner dat dit ‘n geestelike stryd is en die stryd is die Here sin. “Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wĂȘreld, teen elke bose gees in die lug.” (EfesiĂ«rs 6:12). God het die rolprent “War Room” wat ek vroeĂ«r hierdie herfs saam my skoonma gekyk het gebruik om hierdie punt vir my uit te wys.

Ek het 1 Petrus 3:1 in ‘n hele nuwe lig gesien — “Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe Godvresend julle is en hoe voorbeeldig julle, julle gedra, sal hulle vir Christus gewen kan word deur die gedrag van julle vrouens, “(Afr 83). Ek het begin om Hom te toets. Glo dit of nie, hierdie woorde van wysheid was aan my gegee deur ‘n liewe (nou gestorwe) heilige by my henneparty! My mond kry my vir ewig in die moeilikheid - as ek nie die verkeerde ding sĂȘ nie - sĂȘ ek goed op die verkeerde tyd. Dit was tyd om hierdie beginsel uit te leef.

Die ander hoof ontnugtering vir my het gekom in Spreuke 21:1 — “Die wil van die koning staan onder die gesag van die Here; soos ‘n stroom water lei Hy dit soos Hy verkies.” (Afr 83). Ek het finaal die beginsel verstaan dat Hy nie net my AM se hart terug na my toe kan draai nie, maar dat Hy sy hart weg van my af gedraai het sodat ek HOM kon agternasit. Ek was in die ‘Hernu Jou Gedagtes’ kursus teen daardie tyd.

Barb, wat was die moeilikste tye waardeur God jou gehelp het?

Aangesien my herstel relatief vinnig gebeur het nadat ek die beginsels wat ek in die aanlyn kursusse toegepas het, die werklike moeilike tye was in die vorige jaar van verwydering. God was altyd daar en het in my elke behoefte voorsien. My AM het my nie finansieĂ«l verlaat nie, maar ek wou hom nie vir enigiets vra nie, so God het my “gaan na toe” Persoon geword en ek het altyd met ‘n glimlag daardeur gekom.

Die tyd waarmee ek die meeste gesukkel het was toe ek regtig moes laat gaan het en regtig gedink het daar was geen hoop vir my herstel nie en my AM het “voelers” uitgesteek en my uitgenooi om my winter tyd saam hom te spandeer, nie in die ontspanningsvoertuig nie. Jy moet verstaan, ek het nog nie Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel gelees nie, of die Wees Aangemoedig videos waar Erin vir ons sĂȘ wanneer ons dit nie wil hĂȘ nie, dis toe dinge begin gebeur het. God het my deur daardie gesukkel gehelp deur my na die Bibliese- gebaseerde Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel boek te lei. Dit mag vreemd klink, maar ek het net geweet dat daar uitdagings gaan wees wat ek moet tegemoetsien wanneer ons saam is, waarmee ek nie hoef mee af te reken wanneer ek alleen is nie. Ek het selfsugtig gevoel, en toe skuldig dat ek selfsugtig gevoel het. Ek raai jy kan sĂȘ ek was dubbelsinnig

Barb, wat  was die “keerpunt” van jou herstel?

Die keerpunt in my herstel het gekom toe ek begin het om die aanlyn kursusse te neem en elke dag ‘Wat ek Geleer’ het begin joernaal het in die vorms. Ek het dit nooit baie geniet om opdragte te skryf nie, maar toe ek daaraan dink as om net met My Beminde te praat, het dit eintlik ‘n plesier geword. Ek wens net ek het deur my hele lewe joernaal.

Die volgende keerpunt het opgekom toe ek finaal oor my sondes gebieg het wat bygedra het tot die vervreeming met my AM. Ek het dit vir ‘n lang tyd opsy gesit - geskryf en weer geskryf wat ek sou sĂȘ. Hy het net gesĂȘ, “Wow! Is dit al?” en ek het geglimlag en die huis verlaat.

Barb, vertel ons HOE dit gebeur het? Het jou man net by die voordeur ingeloop?

Toe my AM op na die noord gekom het vir ‘n familie byeenkoms (en ander dinge) het hy eintlik saam my indie huis gebly. En toe, in die middel van die aand het hy uitgereik om aan my te raak en my hand vas te hou. Dit het vir jare nie gebeur nie!

Toe vra hy my om nie vliegtuig besprekings te maak voor ek weer af na die suide kom nie, sodat hy kan kom en my motor vir my af kon sleep. Ek het gesĂȘ, “En wanneer sal jy daarvan hou moet ek dit doen?” Hy het gesĂȘ, “Enige tyd wat jy gereed is om jou posisie te verlaat.” Jy sien, tot op hierdie punt het hy my nie gevra om uit my posisie te bedank nie. Verbasend vir my ook, net voor die kinders by ons huis arriveer het, het hy sy trouring weer aangesit! Die kinders het dit voor my agter gekom. Hulle het ook agter gekom dat hy gepraat het in terme van “ons”, nie “myne” en “hare” nie.”

Barb, as jy terugkyk het jy dit vermoed of kon jy sĂȘ jy was naby aan herstel?

Ek het vermoed dat ons nader aan herstel was. Toe ek weg is om weer terug te kom noorde toe, het hy vir my ‘n drukkie en totsiens soentjie gegee by die lughawe, en ‘n pragtige bol tuin was afgelewer toe ek by die huis arriveer. Ek het ‘n bietjie paniekerig begin word, omdat ek gevoel het dat ek nog so baie gehad he wat moes verander in my lewe. Erin (deur haar Wees Aangemoedig evideos) het my ook gewaarsku om “my huis in orde te kry”. Toe het ek! Ek het ontrommel en skoon gemaak en myself besig gehou soos nooit vantevore in my lewe nie. Toe net drie dae later, soos wat ek Dag 26 besig was om te voltooi “Saai en Maai” en bemoediging aan ander te stuur, het my AM my deur ‘n boodskap gekontak en vir my die eerste ware hoop van ons herstel gegee wat ek in meer as ‘n jaar gehad het. Loof Jou Here! 

Barb, sal jy enige van ons hulpbronne aanbeveel wat jou gehelp het? 

Ek beveel die Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel boek aan om te lees, weer te lees, hoogsels aanbring, basies moet jy dit verslind. Ook die aanlyn kursusse en Wees Aangemoedig eVideos, die Daaglikse Bemoediger, insluitende beide die Daaglikse Toewydings.

Het jy enige gunsteling Bybel verse wat jy aan vrouens wil aangee wie jou Getuienisse lees? Beloftes wat Hy vir jou gegee het Barb?

Ek het alreeds sommige van die mees betekenisvolle Bybel verse aangehaal. Ek het oor die 200 indeks kaarte propvol verse, maar ek sal soek om vandag my spasie te “beperk.” Hierdie is uit die Afr 83 Bybel aangehaal.

Jesaja 40:31— maar diĂ© wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Jesaja 51:7—Luister na My, julle wat doen wat reg is, volk in wie se hart my wet is, moenie bang wees vir die spot van mense nie, moenie skrik as hulle julle beledig nie.

Spreuke 3:5-8— Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.

Psalms 20:5— Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk.

Johannes 13:7— En Jesus antwoord hom: “Wat Ek doen, begryp jy nie nĂłĂș nie, maar later sal jy dit verstaan.”

Spreuke 21:30-31— Teenoor die HERE geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie. Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die HERE wat die oorwinning gee.

Jesaja 30:18 — Tog is die Here gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die Here is 'n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.

Die Boodskap (DB)— En tog wag die Here nog altyd vir ’n kans om julle te wys hoe goed Hy vir julle is. Hy is reg om enige oomblik in te gryp omdat Hy julle jammer kry, want die Here is ’n God wat reg laat geskied. Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.

En so baie meer


Barb, sal jy belangstel om ander vrouens te help aanmoedig?

Ja, ek het gebid dat God hierdie seisoen van my lewe sou gebruik om ander vrouens aan te moedig.

Oftewel, Barb, watter soort bemoediging sou jy van hou om ten slotte met vrouens te los?

My hoofwoord van bemoediging aan alle vrouens is uit die woorde van Jakobus 1, “My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming. (Jakobus 1:2-4 Afr 83).

Liewe vriendin, moet nie moeg word nie, maar wag op die Here. Hy is in staat om die onmoontlike te doen, solank jy gewillig is om Hom toe te laat. Wen jou man sonder ‘n woord—vertrou dat die Here vir jou sal praat op die aangestelde tyd—wanneer jou HM alles is wat jy wil hĂȘ, nodig het of vir lewe.

Hierdie Getuienis en baie meer is
Beskikbaar in SAGTEBAND

Deur Die Woord Van Hul Getuienis (Boek 4): Neem Jou Kruis Op En Volg My

KLIK HIER om jou eie afskrif te kry om te merk en te lees hoe ander, net soos jy, dit deur hulle Herstel Reis gemaak het en 'n HERSTELDE HUWELIK ervaar het.