KOFFIEKUIER – NA WIE TOE HARDLOOP ONS

Die Here help my deur my donkerste krisis. Sy hulp is soos ’n lig wat ’n mens in ’n pikdonker kamer aanskakel. Hy red my. Omdat Hy my help, is daar niks waarvoor ek bang is nie. Die Here beskerm my. Waarvoor sal ek dan bang wees? P27:1 (Boodskap Bybel)

Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. P62:6

Asseblief luister hoe ek meer deel toe my seun in 2017 geopereer is en hoe die Here 'n wonderwerk laat plaasvind het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “KOFFIEKUIER – NA WIE TOE HARDLOOP ONS”

  1. Dankie Janine, ek het nou in die koue my koffie geniet en geluister na die pragtige podcast. Ja, ons Hemelse Man het altyd ‘n groter doel met alles wat gebeur. 💗

  2. Dankie vir die mooi Podcast. Wanneer ons in die middel van die storm is kan ons nie dink dat daar iets beters daaruit kan kom, of dat ons Hemelse Man se planne beter is vir ons nie, maar na elke storm kan ons terugkyk en waarlik sien hoe Hy elke situasie ten goede laat meewerk het.

    1. Dankie kosbare Adine, en ja liefste Adina, in die storm voel daar glad nie of daar iets beters kan kom nie, maar ons moet eers deur daardie storm om te sien hoe ons HM die hele tyd saam met ons binne die storm was.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui