🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

7 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Die Here is goed en doen wat reg is.
    Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad”
    Psalm 25:8 https://www.bible.com/af/bible/5/psa.25.8

    “Wie is die een wat die Here dien?
    Hy sal hom wys watter pad hy moet kies.
    Hy sal in voorspoed lewe, en sy nageslag sal die beloofde land beërwe” Psalm 25:12-13 https://www.bible.com/af/bible/6/PSA.25.12-13.AFR83

    “Sy toorn duur net ‘n oomblik, maar sy genade lewenslank!”
    Psalm 30:6 https://www.bible.com/af/bible/6/psa.30.6

  2. Vertrouw op de Here met uw ganse hart
    en steun op uw eigen inzicht niet.
    Ken Hem in al uw wegen,
    dan zal Hij uw paden recht maken. Proverbs 3:5-6
    https://www.bible.com/bible/328/PRO.3.NBG51#:~:text=Vertrouw%20op%20de,paden%20recht%20maken.

    Ik zal u vergoeden de jaren, toen de sprinkhaan (alles) opvrat, de verslinder en de kaalvreter en de knager, mijn groot leger dat Ik op u afzond. Gij zult volop en tot verzadiging eten, en gij zult loven de naam van de Here, uw God, die wonderbaar met u gehandeld heeft; mijn volk zal nimmermeer te schande worden. Joel 2:25-26
    https://www.bible.com/bible/328/JOL.2.NBG51#:~:text=Ik%20zal%20u%20vergoeden,nimmermeer%20te%20schande%20worden.
    ~~~~~~~
    Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. S3:5-6 https://www.bible.com/af/bible/6/PRO.3.5-6.AFR83

    Ek sal julle vergoed vir die tyd van sprinkaanswerm op sprinkaanswerm toe my groot leër wat Ek teen julle gestuur het, julle verteer het. Julle sal oorgenoeg hê om te eet, julle sal die Naam van die Here julle God prys, Hy wat wonders vir julle gedoen het. My volk sal nooit weer in die skande kom nie. J2:25-26 https://www.bible.com/af/bible/6/JOL.2.25-26.AFR83

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui