“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” Joh. 15:5
Wat ons Liefling onlangs uitgewys het, is dat ons almal van julle nodig het om vir ons die vrugte te wys wat julle deur ons hulpbronne produseer en ons te herinner dat ons nie hier is om te vermaak nie, maar om aan te moedig en te onderrig, soos dit op RMIEW staan.
RMIEW Missie: ” Net so moet jy ook vir die ouer vroue sê …Hulle moet goeie raad kan gee, sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees, verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie.”
Kosbare bruide, ons wil weet hoe elke lofprysing, poduitsending of les jou lewe beïnvloed of beïnvloed het! Dit is hoekom jou kommentaar vir ons noodsaaklik is!
Uiteindelikhoop.com leer my die waarheid, waarheid op so manier wat ek dit nie voorheen geleer het nie, om my gedagtes te hernuwe en geleer dat God vir ons self beloftes in die bybel gee en wysheid. Ek het ook geleer hoe ek ‘n verhouding met my HM en HV kan hê en dat die manier van die wêreld die verkeerde manier is en dat ons nie in vlees moet baklei vir iets nie, maar oor te gee aan die Here en Hy sal dit in gees baklei.
Dankie vir jou kommentaar kosbare Kristy, ek loof en prys ons wonderlike Here wat RMI deur kosbare Erin, om vir ons hierdie hulpmiddels te gee, waarheid uit Sy woord uit. En Hy is beslis die Een wat dit vir ons doen.
Ek het geleer om ‘n beter mens te wees, ek het myself die regte ek hier gevind.Ek het geleer om vir God te lewe eerder as die wereld, ek was ‘n baie ongeduldige mens en hier het ek geleer om geduldig te wees, want ek het vir God leer ken, en so het ek geleer dat ons ‘n God het van WAG, Hy is nie ongeduldig nie ons is – sy tyd en sy wil nie myne nie, en net eenvouding Hom met alles te vertrou. Hier het ek ware liefde gevind, ek het my wonderlike HM gevind, soos kristy hier bo se uiteindelikhoop. com het my die waarheid geleer en dat die geveg nie ons sin is nie, maar God sin.
Kosbare Mila, dis so wonderlik dat ons deur RMI geleer het om die Here as ons Hemelse Man te vind en ja die geveg is nie ons s’n nie, maar beslis God s’n, want ‘n wonderlike versekering, want sonder Hom kan ons niks doen nie.