LEWENSLES WEEK 25

Week 25 “Klein Leuens”

Ek weet as daar ‘n leuen oor ons versprei word, dat ons, onsself natuurlik wil verdedig en die rekord reg probeer stel, wat ek natuurlik baie keer probeer doen het, maar die probleem is mense kies om ‘n leuen te glo en met hierdie les het ek geleer dat dit beter is om God se plan te vertrou deur Sy voorbeeld te volg en dit net te los want vandag glo ek met my hele hart dat God die rekord reg sal stel om die regte tyd. En wanneer God die rekord reg stel, gaan dit baie beslis reggestel wees en nie soos wanneer ons dit in ons eie krag probeer doen nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui