wLL76 – DOEN NIKS

Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie. J15:5

Erin sĂȘ jy kan dit dalk doen, jy kan dit dalk op jou eie bereik en jy kan dit dalk selfs regkry, maar op die ou end as Hy nie die Een is wat dit doen nie, het dit net nie waarde nie. En sy sĂȘ as jy net gereeld hierdie een belofte, hierdie een konsep, hierdie een waarheid in jou hart en siel kry en jy oordink en dag en nag sal jy slaag: "SONDER MY KAN JULLE NIKS DOEN NIE".

Sy sĂȘ as jy moedeloos voel en jy dink jy kry niks gedoen nie, gee net op en laat die Here dit doen en hou aan om vir Hom te sĂȘ jy kan dit nie doen nie en sonder Hom kan jy niks doen nie.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui