MOENIE DIE VYAND SE LEUENS GLO NIE

Ek het gelei gevoel deur my Hemelse Man om die visioen wat Hy 'n paar jaar gelede gegee het te deel. Ek weet dis so maklik om te dink daar is nie hoop nie, as dit donker voor jou lyk, maar vertrou die Here, want Hy weet wat Hy doen.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “MOENIE DIE VYAND SE LEUENS GLO NIE”

  1. Hierdie visioen van jou het my so baie bemoedig Janine, deur die moeilikste tye in my toesig stryd, het ek net vasgehou aan die feit dat my HH besig is om aan Sy wonderlike plan vir my te werk, agter die dik gordyne.

  2. Liefste Janine. Vandat jy my vertel het van die visioen, het ek dit al so baie keer gebruik om vroue te bemoedig. Dankie dat jy dit weer gedeel het, nou kan ek jou link met mense deel sodat hulle dit van jouself kan hoor. Is dit nie wonderlik hoe Hy werk nie.

    1. Ek stem 100% saam Yvonne, dit is so bemoedigend om te weet al lyk ons omstandighede hoe sleg, Hy is besig om te werk, en so dankbaar dat Janine dit in L@L ook gedeel het in ENG.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui