LEWENSLES WEEK 5

“Toesmeer”

So groot verandering gebeur wanneer ons, ons negatiewe gevoelens na die Here toe neem. Hy wag geduldig reg langs ons, met sy wonderlike liefde en vergifnis. Net Hy kan ons seer wegvat, net Hy kan ons met onvergifnis help. Moenie negatiewe emosies saam met jou dra, dalk as gevolg van ‘n toegesmeerde sonde. Bely dit dadelik teenoor jou Hemelse Man sodat jy ‘n lewe van vryheid kan leef, wat Hy vir jou bestem het.

Week 5 “Toesmeer”

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui