Lewensles Week 38

Week 38 “Houpatroon”

Met hierdie lewensles het ek 'n geleer dat ons die wag saam met ons Hemelse Man kan geniet en in die wag kan ons, ons wonderlike Here vra om ons te herinner wat Hy al vir ons gedoen het en dit kan ons gelukkige plek word.

Lees asseblief hierdie gedeelte, aangehaal uit die lewensles:

Koester om saam met Hom die verlede te herroep. Die eerste keer wat julle ontmoet het, hoe jy verlief geraak het, toe jy jou gunsteling liefdeslied ontdek het en praat met Hom oor die geskenke, plekke, ondervindings wat julle as ‘n paartjie geniet het. As jy dit doen dan sal wag, stilhou, nie ongemaklik wees nie en jou nie in die versoeking stel om voor Hom uit te gaan nie. Nee, dit sal jou gelukkige plek word. Jy sal “geen kommer vir die toekoms hê nie” soos die Spreuke 31 vrou. Jy sal so tevrede wees tot die punt dat jy nie meer omgee hoe lank jy wag nie.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui