Dag 20 “Wees Aangemoedig” eVideo 5

maar eers 2 Herstelde Huwelik Getuienisse!

“HERSTEL in Engeland”

Na 4 jaar saam en 2 kinders is ek en my man finaal getroud. Toe net 10 weke later het hy aangekondig dat hy my nie meer liefhet nie en dat hy my gaan verlaat.

In net ‘n paar weke het hy heeltemal verander, soveel so, dat ek hom nie erken het nie. Hy het gou by ‘n vrou by die werk betrokke geraak en ons het skaars gepraat behalwe om reĂ«lings te tref vir ons kinders. 

Dit is toe wat ek begin het om die Here na te streef, na my man my gelos het—ek was desperaat en alleen. Stadig het ek sterker begin word en het Erin se Wees Aangemoedig videos begin kyk en al haar wysheid absorbeer. Na ek hulle oor en oor gekyk het, was ek nie meer kwaad of bitter nie en in plaas daarvan het ek my tyd en energie gebruik om elke dag vir my man se veilige terugkoms en redding gebid. 

Die beginsels wat die Here my geleer het gedurende hierdie beproewing was dat sonder Hom, was die lewe sinneloos. Hy moet die senter en fokus van ons bestaan wees en maak nie saak hoe ons seerkry nie Hy kan altyd ons pyn genees en ons uitlewer van die vyand AS ons naby aan Hom bly en in Sy direksie vertrou. Somtyds lyk dit asof jy van koers af gaan, soos om te laat gaan, maar as jy verbind aan Hom bly sal Hy jou versigtig lei.

The most difficult times that God helped me through were the many times I was so low, so close to the point of giving in to what the world says to do or how I felt. I begged the Lord often to take me away and stop the misery I was living in. At one point I didn't care about anyone or anything anymore.

Die moeilikste tye waardeur God my gehelp het was die baie tye wat ek so laag was, so naby aan die punt om in te gee aan wat die wĂȘreld sĂȘ om te doen of hoe ek gevoel het. Ek het die Here baie dikwels gesmeek om my weg te vat en die ellende waarin ek gelewe het te stop. Op een punt het ek nie meer oor enige iemand of enige iets omgegee nie.    

That's when I came to the “turning point” of my restoration. As my focus began to turn solely on the Lord and nothing else (as Erin and this ministry tells us to do but few do) my husband started to come by more and called often. Instead of getting too excited, I remained friendly and didn't reject his interest—but remained focused on the Lord. Throughout my trials the Lord told me to hang on for 6 months and to trust Him. That date came and went, but He still remained with me.

Dit is toe wat ek by die “keerpunt” van my herstel gekom het. Soos my fokus begin het om alleenlik op die Here en niks anders te fokus nie (soos wat Erin en hierdie ministerie sĂȘ ons moet  doen maar min doen) het my man begin om meer en meer te kom kuier en het dikwels geskakel. In plaas daarvan om te opgewonde te raak, het ek vriendelik gebly en nie sy belangstelling verwerp nie—maar ek het gebly fokus op die Here. Dwarsdeur my beproewings het die Here vir my gesĂȘ ek moet uithou vir 6 maande en op Hom vertrou. Daardie datum het gekom en gaan, maar Hy het nog steeds by my gebly. 

Please understand that many times things seem to get worse the closer I got. I would get word of him and the other woman and so very nearly gave up, but each time the Lord delivered me. My husband came by one evening 6 months to the day he left just like the Lord promised and suggested that we could try to work things out. However, that's when things got really difficult, since he remained very clinical for a while. But I remained calm and did not challenge his requests. Then just 3 short weeks later, he returned home. He has since cut off contact with the other woman and to help stay true, changed jobs. Although our marriage still has a long way to go to fully be what God designed, I am confident that we will only become stronger.

Verstaan asseblief dat baie keer het dinge gelyk asof dit erger geraak het hoe nader ek gekom het. Ek sou van hom en die ander vrou hoor en het so baie naby opgegee, maar elke keer heet die Here my uitgelewer. My  man het een aand 6 maande tot die dag wat hy geloop het omgekom net soos die Here belowe het en voorgestel dat ons probeer om dinge uit te werk. Nietemin, dit is toe wat dinge regtig moeilik begin raak het, aangesien hy vir ‘n klein rukkie baie klinies gebly het. Maar ek het kalm gebly en het nie sy versoeke uitgedaag nie. Toe net 3 kort weke later, het hy teruggekom huistoe. Hy het sedertdien kontak met die ander vrou afgesny en om te help om getrou te bly, het hy sy werk verander. Alhoewel ons huwelik nog ‘n lang pad het om te gaan om teen volle te wees wat God dit ontwerp het, is ek vol vertroue dat ons net sterker sal word. 

I would highly recommend staying steadfast and true to the Lord and also Erin's literature. If not, I would not be where I am today. When I asked my husband what brought him home he answered that I had changed, something about me drew him home and he couldn't explain what it was. You see it was the Lord within me that drew my husband to my side. Also, without my acceptance of His love and allowing the healing that needed to take place, this would never have been possible.

Ek sal hoogs aanbeveel om standvastig en getrou aan die Here te bly en ook Erin se literatuur. As dit nie vir dit was nie, sou ek nie wees waar ek vandag is nie. Toe ek my man gevra het wat dit was wat hom huistoe gebring het het hy geantwoord dat ek verander het, iets omtrent my het hom huistoe gelok en hy kon nie verduidelik wat dit was nie. Julle sien dit was die Here binne my wat my man na my sy toe gelok het. Ook, sonder my aanvaarding van Sy liefde en om toe te laat dat genesing plaasvind, sou dit nooit moontlik gewees het nie.  

Now I am very interested in helping encourage other women. Let me begin by saying to each of you:

Nou is ek baie geinteresseerd om te help om ander vrouens aan te moedig. Laat my begin deur vir elke een van julle te sĂȘ:

Please please never give up no matter how the enemy taunts you or hurts you. Instead keep your focus on where you need to be with your focus on the Lord and the truth of the literature from this ministry.

Asseblief Asseblief moet nooit opgee nie maak nie saak hoeveel die vyand jou terg of seermaak nie. In plaas daarvan hou jou fokus waar jy moet wees met jou fokus op die Here en die waarheid van die literatuur van hierdie ministerie.

~ Raeesa in England RESTORED

~Raeesa in Engeland HERSTEL

“Potter’s Wheel”

“Die Pottebakker se Wiel”

In June of this year, my earthly husband walked out on me with no explanation. I was married on June 7th and ten days later my earthly husband left. It left me feeling lost and confused. Although I felt my marriage was over, I had a peace within me which left me more confused. I had no idea that my earthly husband had a drug problem until the night of our honeymoon. I love my earthly husband dearly and wanted him to come home to work on our marriage. However, he would not talk to me. No one believed that my marriage was worth being restored, and many, except one woman, felt I should seek a divorce. None of them suggested that I seek God. While on a prayer room site Ramona, one of the RMI ministers reached out to me and shared the first chapter of “How God Can and Will Restore Your Marriage.” I had witnessed two restored marriages, so I knew God was able to restore mine. 

In Junie van hierdie jaar, het my man uitgeloop met geen verduideliking nie. Ek was op Junie 7de getroud en tien dae later het my aardse man my verlaat. Dit het my verlore en verward laat voel. Alhoewel ek gevoel het dat my huwelik oor was, het ek ‘n vrede binne my gehad wat my selfs meer verward gelos het. Ek het geen idee gehad dat my aardse man ‘n dwelm probleem gehad het nie tot die aand van ons wittebrood. Ek is baie lief vir my aardse man en wou gehad het hy moet huistoe kom om aan ons huwelik te werk. Nietemin, hy wou nie met my praat nie. Niemand het my geglo dat my huwelik die moeite werd was om te herstel nie, en baie, behalwe een vrou, het gevoel dat ek moet skei. Niemand het aanbeveel dat ek God nastreef nie. Terwyl ek op ‘n gebeds site Ramona was, het een van die HMI ministers na my toe uitgereik en die eerste hoofstuk van “Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel” met my gedeel. Ek was van twee herstelde huwelike getuie, so ek het geweet God was in staat om myne te herstel.      

I read the entire chapter of the book that same night. It gave me the determination to follow everything God instructed me to do. The further along I walked with God, the more I began to change. God redirected my focus from my marriage to my relationship with Him. I thought that my attendance in church and knowledge of scripture meant I was fine. I didn't realize that I was living a big lie. I gave my life to the Lord when I was young and had a strong walk with Him until I reached college. Since then I returned to the Lord but I struggled with the hurt and lies my church taught me. It was a constant battle between the worldly teachings of the church and my christian walk with God.  When He got a hold of me, He removed the dark cloud of sin surrounding my life. I was prideful, arrogant, greedy, bossy, a know-it-all, mean-spirited, and impatient. I was ashamed at how I treated my earthly husband and loved ones. I asked God to change me no matter how much it hurt. I refused to get off the potter's wheel. The Lord beat, shook, pressed and molded me in all sorts of ways. I learned to bring everything only to God and feed myself daily on His Word. I fasted to die to my flesh and eliminated everything that distracted me from hearing God's Word. I allowed Him to renew my mind from years of wrongful thinking.

Ek het die hele hoofstuk van die boek dieselfde aand gelees. Dit het my die deursettingsvermoĂ« gegee om alles te volg wat God my beveel het om te doen. Hoe verder ek met God geloop het, hoe meer het ek begin verander. God het my fokus heradresseer van my huwelik tot my verhouding met hom. Ek het gedink dat my bywoning in die kerk en my kennis van die Woord bedoel het dat alles reg was. Ek het nie besef dat ek ‘n groot leuen lewe nie. Ek het my lewe aan die Here gegee toe ek jonk was en het ‘n sterk weg met Hom geloop totdat ek Kollege bereik het. Van toe af het ek teruggekeer na die Here toe maar het gesukkel met die seerkry en leuens wat my kerk my geleer het. Dit was ‘n konstante stryd tussen  die kerk se leringe en my christelike wandel met God. Toe Hy my vasgegryp het, het hy die donker wolk van sonde wat my omsingel het verwyder. Ek was vol hoogmoed, arrogant, gulsig, baasspelerig, ‘n weet-alles, gemeen, en ongeduldig. Ek was skaam oor hoe ek my aardse man en geliefdes behandel het. Ek het vir God gevra om my te verander maak nie saak hoe dit seermaak nie. Ek het geweier om van die potter se wiel af te klim. Die Here het my pak gegee, geskud, en gevorm in alle soorte maniere. Ek het geleer om alles net na die Here toe te bring en myself daagliks aan Sy Woord gevoed. Ek het gevas om my vlees dood te maak en alles elimineer wat my afgelei het om Sy Woord te hoor. Ek het Hom toegelaat om my gedagtes te hernu van verkeerde denkwyse.        

I sought God in all I did. I allowed Him to use my life as an open book to share with others about the happiness they could have through Christ. There were times when it became hard for me and I became lonely. I tried to fill my loneliness through the company of other men. However, God convicted me to let Him fill my void. Through my trials and testing I learned that obedience to God is the key to a life of peace and joy.

Ek het God in alles wat ek doen nagestreef. Ek het Hom toegelaat om my lewe as ‘n oop boek te  gebruik om met ander die geluk wat hulle deur Christus Jesus kan hĂȘ te deel. Daar was tye toe dit moeilik vir my geword het en ek het eensaam geword. Ek het probeer om die eensaamheid met die geselskap van ander mans te vul. Nietemin, God het my veroordeel om Hom te kry om die leemte te vul. Deur my beproewings en toetse het ek geleer dat gehoorsaamheid aan God die sleutel tot die lewe van vrede en vreugde is.   

My final test in obedience came when the Lord asked me to take the “How God Can and Will Restore Your Marriage” book to my previous pastor. I didn't understand why. I felt that since she was a pastor, she should know that God can restore marriages. I remained obedient and leaned not on my own understanding. On a Sunday I got up, placed the book in a gift bag, and presented it to my pastor as a gift. 

My finale toets in gehoorsaaamheid het gekom toe die Here my gevra het om die “Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel” boek na my vorige pastoor toe te neem. Ek het nie verstaan hoekom nie. Ek het gevoel dat aangesien sy ‘n pastoor was, dat sy moet weet dat God huwelike kan herstel. Ek het gehoorsaam gebly en nie op my eie insigte staat gemaak nie. Op ‘n Sondag het ek opgestaan, die boek in ‘n geskenk sakkie gesit, en dit aan my pastoor as ‘n geskenk voorgestel. 

On that Monday, I received an e-mail from my earthly husband at work. We work for the same company and on the same floor. He said he needed to speak with me. Trust me I was nervous. I prepared myself for rejection because that is what I encountered all my life. We met in the middle of the floor. As soon as he saw me a big smile came across his face and he hugged me. He said that he had been praying and wanted to restore our marriage. I stood there shocked and in silence. I told him I had a meeting to attend and he said he would walk me to the meeting. He commented on how quiet and gentle I was. He kept telling me I was his wife and asked me if I realized it. He said he felt a part of him was missing while he was away from me. My earthly husband thanks God for blessing him with me. He said that seeing and talking to me was the happiest he has been in four months.

Op daardie Maandag, het ek ‘n epos van my aardse man by die werk ontvang. Ons werk vir dieselfde maatskappy en op dieselfde vloer. Hy het gesĂȘ dat hy met my moet praat. Vertrou my ek was senuweeagtig. Ek het myself vir verwerping voorberei omdat dit was wat ek my hele lewe ervaar het. Ons het in die middel van die vloer ontmoet. Toe hy my sien het ‘n groot glimlag op sy gesig versprei en hy het my ‘n drukkie gegee. Hy het gesĂȘ dat hy gebid het en dat hy ons huwelik wil herstel. Ek het geskok en in stilte daar gestaan. Ek het vir hom gesĂȘ ek het ‘n vergadering om by te woon en hy het gesĂȘ hy sal saam my na die vergadering toe loop. Hy het gekomentaar op hoe stil en sagmoedig ek was. Hy het aangehou om my te vertel dat ek sy vrou was en gevra of ek dit besef. Hy het gesĂȘ dit het gevoel asof ‘n deel van hom weg was terwyl hy weg was van my af. My aardse man bedank God dat hy hom met my geseĂ«n het. Hy het gesĂȘ dat om my te sien en met my te praat die gelukkigste was wat hy in vier maande was. 

Ladies, this was all God. I couldn't have done this alone. I recommend RMI and its resources to all women whether single or married. Please, whatever you do, draw closer to God. Be obedient to all He leads you to do. Follow His Word and the principles laid out for us in this Ministry. It is through our obedience to God that we experience greater blessings, joy and peace that He has stored up for us.

Dames, dit was alles God. Ek kon dit nie alleen doen nie. Ek beveel HMI en al sy hulpbronne aan alle vrouens aan of enkel of getroud. Asseblief, watookal jy doen, trek nader aan God. Wees gehoorsaam in alles wat Hy jou lei om te doen. Volg Sy Woord en die prinsiepe wat uitgelĂȘ is vir ons in hierdie Ministerie. Dit is deur ons gehoorsaamheid aan God wat ons groter seĂ«ninge, vreugde en vrede ervaar wat Hy vir ons opgegaar het.   

~Bonita in Georgia RESTORED, was a Minister in Training who we can clearly see from her pictures that not willing to get off the potter's wheel can transform you not only on the inside but also what others see on the outside. Currently Bonita is starting with a new restoration ministry, devoted to helping those who have restored marriages. We consider ourselves blessed that she got her foundational training through RMI's Encouraging Women.

~Bonita in Georgia HERSTEL, was ‘n Minister in Opleiding wie ons duidelik uit haar fotos kan sien dat om nie gewillig te wees om van die potter se wiel af te klim kan jou nie net van die binnekant af transformeer nie maar ook wat ander sien aan die buitekant. Huidig is Bonita besig om ‘n nuwe herstel ministerie te begin, toegewy om die te help wat herstelde huwelike het. Ons beskou onsself geseĂ«n dat sy haar fundamentele opleiding deur HMI Aangemoedigde Vrouens gekry het.

Video Series 5/1

Video Reeks 5/1

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopie ASSEBLIEF die wagwoord (HIER ONDER IN)  

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke Video te kry

BE5P1

Then click the PLAY button.

Klik dan die SPEEL Knoppie.

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1603482 

As jy nie die video kan sien nie, gaan na:  http://vimeo.com/1603482

Be Encouraged

Wees Aangemoedig 

Video Series 5/2

Video Reeks 5/2

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopie ASSEBLIEF die wagwoord (HIER ONDER IN)  

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke Video te kry:

BE.5P2

Then click the PLAY button.

Klik dan die SPEEL Knoppie. 

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1603349  

As jy nie die video kan sien nie, gaan dan na:  http://vimeo.com/1603349

Then come back and take a moment to submit YOUR video review!

Kom dan terug en neem ‘n oomblik om JOU video revue in te dien!

Don't perish for a lack of knowledge. If you skim over the instructions, without reading them carefully (this goes for all our lessons), then you will find yourself lost, frustrated and falling into the same pattern that led to your marriage crumbling. Seek God to show you what is wrong. Do NOT contact us. This is an opportunity to allow the Lord to guide you and to prove to Him you will be seeking Him and no one else.

Moet nie onder gaan as gevolg van ‘n gebrek aan kennis nie. As jy oor die instruksies skil, sonder om hulle versigtig te lees (dit gaan vir al ons lesse), dan sal jy jouself verlore, gefrustreerd en in dieselfde patroon sien val wat gelei het tot die verkrummeling van jou huwelik. Streef God na om jou te wys wat verkeerd is. Moet ons NIE kontak nie. Dit is ‘n geleentheid om die Here toe te laat om jou te lei en aan Hom te bewys dat jy Hom alleen nastreef en niemand anders nie.   

Please note: Video 6 part 2 is the last video in this video series. 

Neem kennis: Video 6 deel 2 is die laaste video in die video reeks.

Most frequently asked Q&A

V&A Mees dikwels gevra 

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

 

1 thought on “Dag 20 Wees Aangemoedig eVideo 5”

  1. Kosbare liefste bruide onthou beproewinge is daar tot jou voordeel, die Here sal die Een wees wat alles sal omdraai. Onthou owerspel is ‘n diep put, so vra die Here om jou geestelike oĂ« oop te maak en staan in die gaping vir jou geliefde. Onthou jou gedagtes moet vernuwe wees. Jou geliefde gaan die verandering in jou sien, maar jy moet die regte ding doen. Moenie ‘n slaaf van sonde word nie. Onthou jy moet geestelik sterk wees om jou geliefde uit die put uit te trek. Hou jou oĂ« op die Here en hou op om uitmekaar te val elke keer wat jy met jou geliefde te doen het. As jy dit in die vlees doen, dan kan jy nie wen nie, dit is ‘n geestelike geveg. Stort jou hart net teenoor ons kosbare Here uit en niemand anders nie, want Hy is die Een wat alles sal verander. Net die Here kan jou geliefde laat wegbreek van dit wat hom vashou. Onthou jou geliefde is nie die vyand nie. Sit al jou aandag op die Here. Raak stil en wees ongelooflik versigtig met wat jy sĂȘ. As jy sukkel om stil te bly, vas. VAs maak jou vlees dood. Onthou die Here het klaar die wĂȘreld oorwin, leun net meer in Hom. In Hom sal jy vrede hĂȘ.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui