HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 7 – RESPEK

Uittreksels uit die Herstel jou Huwelik boek - Hoofstuk 7

Bring genesing. Jou tong het twee teenoorgestelde uitwerkings; wat gaan jy kies? “Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing” (Spr. 12:18).

‘n Vrolike hart. Hou jou hart vrolik en vol vreugde. “‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog” (Spr. 17:22).

Ek weet as mens uitvind dat daar ‘n ander vrou is of dat jou man jou nie meer lief het nie, dan wil jy alles behalde vrolik wees en daarvan kan ek getuig maar ek kan ook getuig vandat ek ‘n punt probeer maak om vrolik te wees, voel my hart net meer en meer gesond. Net so ook met ons woorde, want dood en lewe is in die mag van die tong S18:21 en daar erken ek my foute, dat ek baie onwys was en dat ek het so maklik dood gespreek oor my eie seer maar dit was so ongelooflik verkeerd van my.

https://uiteindelikhoop.com/kursus/k1/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui