HERSTEL JOU HUWELIK-HOOFSTUK 10

Uittreksel uit die boek: Herstel jou Huwelik, Hoofstuk 10

“Want miskien is hy om hierdie rede 'n tydjie van jou geskei, dat jy hom vir altyd kan besit, nie meer as 'n slaaf nie, maar méér as 'n slaaf [van sonde], as 'n geliefde broeder in die vlees sowel as in die Here, veral vir my, hoeveel te meer vir jou.” (Filem. 1:15–16).

Jy moet toelaat dat God jou breek en verander sodat wanneer (nie indien) God jou eggenoot se hart draai, hy ‘n nuwe jy sal sien! (Sien ‘n Wyse Vrou vir hulp.)

Niks is by God onmoontlik nie! Die Here lei die Hart waarheen Hy Wil!

Hierdie was ‘n vers wat ek heel eerste na my egskeiding gekry het en vandag nog is dit ‘n vers waaraan ek vashou met betrekking tot my hele lewe. En ek kan getuig die oomblik wat ons toelaat dat God ons breek, voel dit nie op daardie oomblik of iets goeds daaruit kan kom nie, maar ek kan jou vandag belowe dat daar iets goeds daaruit sal kom, wanneer ek terugkyk op my lewe was dit so baie nodig dat God my breek, want ek sou so verlore gewees het as God dit nie gedoen het nie.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui