Ek verdien niks

Vandag het ek negatiewe woorde gehoor wat iemand van my gesê het. Die woorde was "Ek hoop sy kry wat sy verdien!". Ek was eers ontsteld daaroor maar toe besef ek maar ek verdien niks! Ek kàn niks uit my eie uit verdien nie! En met 'n glimlag kon ek Jesus Christus loof en prys òmdat ek niks verdien nie maar omdat Hy dit alles vir my gee, deur Sy genade alleen! Nèt daar het daardie woorde my nie meer ontstel of seer gemaak nie! Want Sy genade is vir my genoeg!

Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. 2K12:9

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Ek verdien niks”

  1. Hello Betty,

    how important it is that we know His Word. After reading your encouragement, I agreed that His grace is sufficient for us. We don’t have to do anything for ourselves. He takes care of us. Our Lord has everything ready, we just have to ask. It is vain for us to get up early to contribute something to our existence. It’s just grace. And in that grace He turns everything that the enemy tries to destroy us into for our good.
    How wonderful that you were able to renew your thoughts and recapture His joy.
    You also encourage me to be happy about the thoughts that I don’t deserve anything, He does it all through me. I can’t do anything on my own. What I have is all by grace from Him🥳.
    ~~~~~~
    Hallo Betty,

    Hoe belangrik dit is dat ons Sy Woord ken. Nadat ek jou aanmoediging gelees het, het ek saamgestem dat Sy genade vir ons genoeg is. Ons hoef niks vir onsself te doen nie. Hy sorg vir ons. Ons Here het alles gereed, ons moet net vra. Dit is vir ons tevergeefs om vroeg op te staan ​​om iets tot ons bestaan ​​by te dra. Dis net genade. En in daardie genade verander Hy alles waarin die vyand ons probeer vernietig ten goede.
    Hoe wonderlik dat jy jou gedagtes kon vernuwe en Sy vreugde kon herwin.
    Jy moedig my ook aan om bly te wees oor die gedagtes dat ek niks verdien nie, Hy doen dit alles deur my. Ek kan niks op my eie doen nie. Wat ek het is alles uit genade van Hom .

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui