🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

6 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Die Here is regverdig in al sy dade, en getrou in alles wat Hy doen. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep. Hy vervul die begeertes van diè wat Hom dien, Hy hoor hulle hulpgeroep en red hulle. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar die goddeloses vernietig Hu.” Psalm 145:17-20

  2. I remain confident of this:
    I will see the goodness of the Lord
    in the land of the living.
    Wait for the Lord;
    be strong and take heart
    and wait for the Lord. Psalm 27:13-14
    ~~~~~~~
    As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie …! Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! P27:13-14

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui