“But you shall remember the LORD your God,

for it is He who is giving you power to make wealth,

that He may confirm His covenant which

He swore to your fathers, as it is this day.”

—Deuteronomy 8:18

 

“Maar jy moet die Here jou God nie vergeet nie,  

 want dit is Hy wat jou die krag gee om die rykdom te verwerf.

 So hou Hy die verbond in stand

wat Hy met ‘n eed aan jou voorvaders beloof het.

 So is dit nou nog.”

—Deutoronomium 8:18

 

How many of us believe that it is really God who has given, yes given, us the power to make what we have and have felt we earned?

Hoeveel van ons glo dat ditr egtig God is wat vir ons gee, ja gee, die krag om te verwerf wat ons het en voel dat ons dit verdien?.

The message for this chapter: It is God, not our talents nor big breaks nor our education that has given us the power and ability to have everything we own and the money we earn. My goal is to help you, and to reinforce to me, that you and I don’t have to do one thing, not one thing, to earn our way in this world. Yes, it goes against all sound thinking, doesn’t it? It sounds so spiritually weird that we can’t get our minds around it, and even if we could, we are afraid to try for fear of what people would think, and also what really believing this would mean in living our day to day lives.

Die boodskap vir hierdie hoofstuk: Dit is God, nie ons talente nog minder deurbrake nog minder ons opvoeding wat ons die krag en die vermoĂ« gegee het om alles wat ons besit te hĂȘ en die geld wat ons verdien. My doel is om jou te help, en om my te versterk, dat jy en ek nie een ding hoef te doen, nie een ding, om ons pad in hierdie wĂȘreld te verdien nie. Ja, dit gaan teen alle gesonde denke, doen dit nie? Dit klink so geestelik vreemd dat ons nie ons verstand rondom dit kan kry nie, en selfs al kon ons, is ons bang om te probeer uit vrees oor wat ander mense sou dink, en ook wat om dit te glo sou beteken in ons dag tot dag lewens.  

Does this mean that if today I want to prove God right, I shouldn’t show up for work, and that I should write a check for more money than I have in my account? No. I don’t think that will prove anything except that we don’t have a clue about the difference between stepping out in faith and throwing ourselves off a cliff. It is not the purpose of this chapter to test God—though tithing is the one and only area, the part of our finances (specifically our tithing) when God Himself tells us to test Him, “‘Bring the whole tithe into the storehouse, so that there may be food in My house, and test Me now in this,’ says the LORD of hosts, ‘if I will not open for you the windows of heaven and pour out for you a blessing until it overflows’” (Malachi 3:10).

Beteken dit dat as ons God vandag reg wil bewys, moet ek nie werk toe gaan nie, en dat ek ‘n tjek moet uitskryf vir meer geld as wat ek in my rekening het? Nee, ek dink nie dit sal enigiets bewys nie behalwe dat ons nie ‘n idee het van wat die verskil om uit te tree in geloof en onsself by ‘n krans af te gooi nie. Dit is nie die doel van hierdie hoofstuk om God te toets nie—alhoewel tiendes is die enigste area, die deel van ons finansies (spesifiek ons tiendes) wanneer God homself sĂȘ ons moet Hom toets, “Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets my hierin, sĂȘ die Here die Almagtige. Toets my of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal opmaak en vir julle reĂȘn sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie”’ (Maleagi 3:10).

My hope for this chapter, and this book, is for all of us to begin living abundantly, as true daughters of a Heavenly Father who tells us, in Psalm 127:2, that “It is vain for you to rise up early, to retire late, to eat the bread of painful labors; for He gives to His beloved even in his sleep,” when day after day we burn the midnight oil and drag ourselves to work lest we find ourselves in a state of financial lack.

My hoop vir hierdie hoofstuk, en die boek, is vir almal van ons om te begin oorvloedig lewe, as ware dogters van ‘n Hemelse Vader wat vir ons in Psalms 127:2 sĂȘ dat “Tevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite ‘n bestaan te maak. Vir diĂ© wat Hy liefhet gee die Here dit in hulle slaap,” wanneer ons dag na dag nagbraak en onsself werk to sleep sodat ons nie onsself in ‘n toestand van finansiĂ«le tekort sal vind nie.

Honestly, I have believed this principle for many years, and yet it wasn’t until I was in the place of paying all the bills, facing a mound of debt, without any means of paying for it crumbling below me when I really had a chance to see what I really believed. And to test my faith, as I began sharing in the last chapter, God made sure I had plenty of opportunities, from back taxes I discovered hadn’t been paid to me making around the world trips when there was absolutely no money in my bank accounts. Yet God has proved to me time and again that He is more than faithful to be trusted.

Eerlik, ek het hierdie beginsel vir baie jare geglo, en tog dit was nie totdat ek op die plek was waar ek al die rekeninge moes betaal, ‘n stapel skuld moes aanvaar, sonder enige middele om daarvoor te betaal wat onder my verkrummel toe ek regtig die kans gehad het om te sien wat ek regtig geglo het. En om my geloof te toets soos wat ek in die laaste hoofstuk begin deel het, God het seker gemaak dat ek baie geleenthede het, van agterstallige belasting wat ek ontdek het nie betaal is tot waar ek wat rondom die wĂȘreld reis toe daar absoluut geen geld in my bank rekeninge was nie. Tog God het oor en oor bewys dat Hy meer as getrou is om op vertrou te word.

It is because our faith is so stunted that it takes many trials, yes, those infamous trials, for our faith to be stretched beyond what we think we can take. I believe I have found what God is looking for, yet even in knowing this, you and I cannot make ourselves come to the place where fear no longer takes hold and grips us—He alone gets us there, gently bringing us to a place of utter and complete trust. And another thing, you and I cannot convince God we have learned what we needed to learn, nor affirm we are free of fear when really we aren’t. He can’t be fooled; I know because I was the only one fooled when I made this declaration.

Dit is omdat ons geloof so verpot is dat dit baie beproewings neem, ja, daardie infame beproewings, vir ons geloof om gerek te word bo wat ons dink ons kan verduur. Ek glo dat ek gevind het waarna God soek, tog self om dit te weet, kan jy en ek onsself nie op ‘n plek laat kom waar vrees ons nie meer vashou en gryp nie—Hy alleen kry ons daar, en bring ons sagmoedig na ‘n plek van uiters en kompleet vertroue. En nog ‘n ding, jy en ek kan God nie oortuig dat ons geleer het wat nodig was om te leer nie, nog minder bevestig dat ons vry van vrees is wanneer ons nie regtig is nie. Hy kan nie vir ‘n gek gehou word ie; Ek weet omdat ek die enigste een was wat vir ‘n gek gehou was toe ek hierdie verklaring gemaak het.

What I can tell you is that it takes a steady dose of crises, mixed with unending trials, with God showing up just in time, then showing up too late, for us to really see and experience the faithfulness of God.

Wat ek jou kan vertel is dat dit ‘n gestadige dosis van krisisse, gemeng met oneindige beproewings, met God wat net in tyd opdaag, en dan te laat opdaag, vir ons om die getrouheid van God regtig te sien en te ervaar.

So why does He bother, or better question, why do you and I bother to continue to strive to experience God’s faithfulness, wanting our Husband’s intimacy and learning to trust? For me, it’s all for one reason—to know Him, to experience Him in every area of my life. Only then will I find true peace and joy, and experience heaven on earth that others will witness and want too. Kind of funny that peace, joy, and heaven on earth have to come through the trials of life, isn’t it?

So waarom bekommer Hy, of beter vraag, waarom bekommer ons om voort te gaan en te streef om God se betroubaarheid te ervaar, en ons Man se intimiteit te wil hĂȘ en leer om te vertrou! Vir my, is dit alles vir een rede—om Hom te ken, om Hom in elke area van my lewe te ervaar. Net dan sal ek ware vrede en vreugde vind, en hemel op aarde ervaar waarvan ander sal getuig en ook wil hĂȘ. Soort van snaaks dat daardie vrede, vreugde, en hemel op aarde deur die beproewings van die lewe moet kom, is dit nie?

Strange that peace, joy, and heaven on earth are not simply found when we choose the easy road. And no matter how many tests we pass, there, just up ahead, is another narrow gate that the Lord will point out to us and prompt us to take. Why? “For I am confident of this very thing, that He who began a good work in you [and me] will perfect it until the day of Christ Jesus” (Philippians 1:6).

Snaaks dat vrede, vreugde, en hemel op aarde eenvoudig nie gevind word wanneer ons die maklike pad kies nie. En maak nie saak hoeveel toetse ons slaag nie, vorentoe, is nog ‘n nou hek wat die Here aan ons sal uitwys en aanhits om te neem. Waarom? “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Jesus Christus kom” (Filippense 1:6).

It has been through these absurd financial trials for me to really experience the utter power and faithfulness of God. Let me define absurd. Ridiculous because it's irrational, incongruous, and illogical. It’s illogical because it doesn’t follow the rules of logic, does not follow the apparent reasonable, and is not giving us the expected response. To prove this, let’s take just one example, like what God says about giving.

Dit is deur hierdie absurde finansiĂ«le beproewings dat ek regtig die uiterste krag en betroubaarheid van God ervaar het. Laat my absurd definieer. Belaglik omdat dit irrasioneel, onverenigbaar, en onlogies is. Dit is onlogies omdat dit nie die reĂ«ls van logika volg nie, volg nie die oĂ«nskynlike redelik nie, en gee nie die verwagte reaksie ne. Om dit te bewys, kom ons neem net een voorbeeld, soos wat God sĂȘ van gee.

God tells us that when we want or need something—this is the time we should give what little we have away. Illogical to be sure, nevertheless, this is the way He created the laws of the universe. And, there is no difference between this principle and the principle of gravity; it is set in place whether we like it or not, or whether we ignore it or not and whether we believe it or not.

God sĂȘ vir ons dat wanneer ons iets wil hĂȘ of benodig—is dit die tyd wat ons die bietjie wat ons het moet weggee. Onlogies om seker te wees, nietemin, dit is die manier wat Hy die wette van die heelal geskep het. En daar is geen verskil tussen hierdie beginsel en die beginsel van swaartekrag nie; dit is in plek gestel of ons daarvan hou of nie, of ons dit ignoreer of nie en of ons dit glo of nie.

Now let me ask again, Who gave us the power to make wealth? Clearly, we have our answer—it’s Him.

Nou laat my weer vra, Wie het vir ons die krag gegee om rykdom te maak? Duidelik, het ons ons eie antwoord—dit is Hy.

Financial Testimony #3
Finansiële Getuienis #3

“That Building Pledge”
“Daardie Gebou Belofte”

Immediately following my divorce, I had never had more money or more financial blessings! God saw my heart (by my actions and what I said to everyone) when faced with financial ruin, and He began rewarding me according to my faith and trust in Him!

Onmiddellik na my egskeiding, het ek nooit meer geld of meer finansiële seëninge gehad nie! God het my hart gesien (deur my optrede en wat ek vir almal vertel het) toe ek finansiële ondergang in die gesig gestaar het, en Hy my begin beloon het volgens my geloof en vertroue in Hom!

Yet, it was the hidden debt that I was most concerned about when I first took over our family and ministry’s finances soon after my husband filed for the divorce. And to help stretch my faith, God chose to use a building pledge that we (my husband and I) had made almost two years earlier to begin increasing my walk of faith. It’s funny, but for some odd reason back when we’d made it, I sensed that there was something very significant in our making that particular pledge.

Tog, dit was die versteekte skuld waaroor ek mees bekommerd was toe ek eers ons familie en bediening oorgeneem het kort na my man die egskeiding aanhanig gemaak het. En om te help om my geloof te rek. Het God gekies om ‘n gebou belofte wat ons (my man en ek) amper twee jaar gelede gemaak het te gebruik om my wandel van geloof te vermeerder. Dit is snaaks, maar vir een of ander eienaardige rede toe ons dit gemaak het het ek aangevoel dat daar iets baie betekenisvol was toe ons daardie spesifieke belofte gemaak het.

How did I know? Because my husband really balked and resisted “even praying” about making the pledge in the first place; he argued with me about it, even though I never even said a single word. Each time he asked me what I thought, I sought the Lord and immediately was able to respond with a “gentle answer” (that’s supposed to turn away wrath, but it didn’t). I simply said, “I don’t know, why not just pray about it?” and when this wrestling continued, that’s when I began to sense that this pledge was significant.

Hoe het ek geweet? Omdat my man regtig regtig steeks was en het “selfs gebed” teengestaan oor om die belofte in die eerste plek te maak; hy het met my daaroor gestry, selfs al het ek nie eens ‘n enkele woord gesĂȘ nie. Elke keer wat hy my gevra het wat ek dink, het ek die Here onmiddellik uitgesoek en was in staat om met ‘n “sagmoedige antwoord” te reageer (dit is veronderstel om enige woede weg te stuur, maar dit het nie). Ek het eenvoudig gesĂȘ, “ek weet nie, waarom nie net daaroor bid nie?” en toe hierdie worsteling voort gegaan het, was dit toe dat ek begin aanvoel het dat hierdie belofte betekenisvol was.

Ladies, any time you see resistance that is out of proportion to what is being discussed, you can be sure that the enemy is lurking close by to try to steal something from you (or your family or your ministry). And this means you can never blame any loss on your husband (or FH), or anyone else since you have the power to keep and gain every blessing through your obedience and trust in the Lord!

Dames, enige tyd wat jy weerstand sien wat uit verhouding is met wat bespreek word, kan jy seker wees dit is die vyand wat naby is om iets van jou af te steel (of jou familie of jou bediening). En dit beteken dat jy nooit enige verlies op jou man (of VM), of enigiemand anders kan blameer nie aangesien jy die krag het om elke seën deur jou gehoorsaamheid en vertroue in die Here te hou en te win!

After my husband finally threw up his hands, and shouted, “Okay I’ll pray!” he returned only minutes later looking entirely different. He had an immediate change of heart and stated he wanted to give a pledge with an amount that was far more than I would have ever dreamed of us giving!! And because I was never included in knowing anything about our finances, two years later, I was totally in the dark as to how much we’d paid towards our pledge. It was only when I was going through the divorce before it was final when they announced one morning in church that the pledges would be due within just a few short weeks.

Nadat my man sy hande in die lug gegooi het, en geskree het, “Reg, ek sal bid!” het hy minute later terug gekom en heeltemal anders gelyk. Hy het ‘n onmiddellik tot inkeer gekom en verklaar dat hy ‘n belofte wou gee met ‘n bedrag wat ver meer was as wat ek ooit kon droom ons sou gee!! En omdat ek nooit ingesluit was om enigiets van ons finansies te weet nie, twee jaar later, was ek totaal in die duister oor hoeveel ons teenoor ons belofte betaal het. Dit was net toe ek besig was om deur die egskeiding te gaan voor dit finaal was dat hulle aangekondig het dat die beloftes in ‘n paar weke betaalbaar was.

So, when I saw him, I asked my husband how much we still owed, he said he didn’t know, but that I could call the church for the balance. To my surprise, three-fourths (thousands of dollars) were still due! For me to pay this would truly have to come from God—I would need Him to make a way.

So, toe ek hom sien, het ek vir my man gevra hoeveel ons nog geskuld het, hy het gesĂȘ dat hy nie weet nie, maar dat ek die kerk moet skakel vir die balans. Tot my verrassing, was drie-kwart (duisende rand) nog steeds betaalbaar! Vir my om dit te betaal moes waarlik van God af kom—ek sou Hom nodig hĂȘ om ‘n pad te maak.

The significance in this pledge was confirmed over, and over, and over again when time after time after time, my husband kept trying to persuade me not to pay it. He told me that he had made the pledge, not me, so I didn’t need to pay it. He said I should contact the pastor who was over the single moms and widows to ask to be released from it. He told my older sons that if I acted so stupidly I would surely lose everything, including our home, so they too began to reason with me, begging me not to pay it. However, for me, each attempt confirmed that to miss paying this would be a huge loss for me and for our future in regard to our finances.

Die beduidenis in hierdie belofte was oor, en oor, en weer oor bevestig toe keer op keer, my man my probeer oorreed het om dit nie te betaal nie. Hy het vir my gesĂȘ dat hy die belofte gemaak het, nie ek nie, so ek het nie nodig gehad om dit te betaal nie. Hy het gesĂȘ dat ek die pastoor moet kontak wie oor die enkel moeders en weduwees was om  te vra om vrygestel te word daarvan. Hy het vir my ouer seuns gesĂȘ dat as ek so onnosel optree ek alles sou verloor, insluitende ons huis, so toe begin hulle met my te redeneer, en my gesmeek om nie te betaal nie. Nietemin, vir my, elke poging het bevestig dat om te mis om te betaal ‘n groot verlies vir my sou wees vir ons toekoms met betrekking tot ons finansies.

Let me add something important here: each time my husband spoke to me, we were still married, but since he had moved out and filed for the divorce, each time he told me, I asked him if he was telling me or warning me. Each time he insisted that I needed to make the decision (that he was only concerned and didn’t want me to make a mistake that would mean me losing our home—remember, I told you the pledge was a large amount?). And each time I assured him that I would pray about it, which I did. And each time God continued to tell me that He would show me the way.

Laat my iets belangrik hier byvoeg; elke keer wat my man met my gepraat het, was ons nog steeds getroud, maar aangesien hy uitgetrek het en ‘n egskeiding aanhanig gemaak het, elke keer wat hy my vertel het, het ek hom gevra of hy my sĂȘ of my waarsku. Elke keer het hy daarop aangedring dat ek die besluit moes maak (dat hy net bekommerd was en wou nie gehad het dat ek ‘n fout moes maak wat sou beteken dat ons ons huis sou verloor nie—onthou, ek het vir jou gesĂȘ dat die belofte ‘n groot bedrag was?) Elke keer het ek hom verseker dat ek daaroor sou bid, en ek het. En elke keer het God voort gegaan om vir my te sĂȘ dat Hy my die pad sou wys.

That is the other point I want to make—there was no way that I could have found a way to pay the pledge, none of it. I was backed up so far to the Red Sea financially already that my heels were getting wet! God had to be the One to do it, which I also kept telling my husband and sons at the end of each of their pleadings with me.

Dit is die ander punt wat ek wil maak—daar was geen manier dat ek ‘n manier kon vind om die belofte te betaal nie, niks daarvan nie. Ek was alreeds so ver finansieĂ«l na die Rooi See opgestoot   dat my hakke nat geword het! God moet die Een wees wat dit doen, wat ek aanhoudend  vir my man en seuns vertel het aan die einde van hulle pleidooie met my.  

Interestingly, the day that the pledge was due came and went. God still had not shown me the way, but when I prayed, I still sensed God wanted me to seek Him to pay it even if it was late! Then during an evening service, our senior pastor made an announcement that “anyone who had not yet paid the pledge was released from what they owed!” Was God telling me that I was released? So I went back into my prayer closet and I asked Him if He was speaking to me through the pastor; yet, once again, He assured me that He would make a way and He wanted me to pay it!

Interessant, die dag wat die belofte betaalbaar was het gekom en gegaan. God het my nog steeds nie die pad gewys nie, maar toe ek gebid het, het ek nog steeds aangevoel dat Hy wou gehad het ek moes Hom uitsoek om te betaal al was dit laat! Toe gedurende ‘n aand diens, het ons senior pastoor ‘n aankondiging gemaak dat “enigiemand wat nog nie die belofte betaal het nie kwytgeskeld was van wat hulle geskuld het!” Was God besig om my te vertel dat ek kwytgeskeld was? So toe gaan ek terug in my gebedshoekie en vra Hom of hy deur die pastoor met my gepraat het; weereens, het Hy my verseker dat Hy ‘n pad sou maak en dat Hy wou gehad het ek moet dit betaal!    

Almost a full month after the pledges were due, God showed me a way!! I honestly was so excited to write the check, and what made it worse, I knew He wanted me to wait another three days for our prayer meeting just so I could put it in the offering! And even then, only two minutes before I was to slip the check into the offering bucket, the enemy had a dear friend lean forward to tell me something to steal the joy I was experiencing as I watched the offering coming down my row!!

Amper ‘n volle maand nadat die beloftes betaalbaar was, het God my ‘n manier gewys!! Ek was eerlik so opgewonde om die tjek uit te skryf, en wat dit erger gemaak het, ek het geweet dat Hy wou gehad het dat ek nog drie dae wag vir ons gebeds vergadering net sodat ek die offerande kon insit! En selfs toe, net twee minute voor ek die tjek in die offer emmer gegooi het, het die vyand ‘n liewe vreindin van my vorentoe laat leun om iets vir my te vertel om die vreugde wat ek ervaar het soos wat ek gekyk het hoe die offerande by my ry afkom te steel!! 

Dear reader, it is not until you are pressed in on every side that you truly experience the faithfulness and wonder of God. It was less than three hours later when God blessed me beyond my dreams!! Even now my eyes fill with tears when I think of how awesome God is!!

Liewe leser, dit is nie totdat jy aan van beide kant gedruk word dat jy werklik die betroubaarheid en wonder van God ervaar nie. Dit was minder as drie uur later toe God my bo my wildste drome geseën het!! Selfs nou word my oë vol trane as ek dink aan hoe ontsagwekkend God is!!

As I mentioned, just three hours after I put the check in the offering, I received an email from a fellowship member who said that God had laid it on her heart to “sow a substantial seed” into my ministry!! The seed was the EXACT amount of the entire pledge!!! Did you see that?? It wasn’t only what I had put in the offering just 3 hours earlier, but it was ALL that we gave over the two years—the entire pledge!

Soos wat ek genoem het, net drie ure nadat ek die tjek in die offerande gesit het, he ek ‘n epos van ‘n bediening lidmaat ontvang wat geeĂȘ het dat God dit op haar hart gelĂȘ het om ‘n “substansiele saad” in my bediening te saai!! Die saad was PRESIES die bedrag van die hele belofte!!! Het jy dit gesien?? Dit was nie net wat ek in die offrande net 3 ure vroeĂ«r gesit het nie, maar dit was ALLES wat ons oor die twee jaar gegee het—die hele belofte! 

But, that is not the end of the blessing. When I called and told my sons, they turned around and called their dad, who then called me (and left me a message on my cell phone) to tell me that I was right and he had been wrong! He told me he was so happy for me. This was huge (as I am sure it would be for you)!!!

Maar, dit is nie die einde van die seĂ«n nie. Toe ek geskakel het en vir my seuns vertel het, het hulle omgedraai en hulle pa geskakel, wie my toe geskakel het  (en vir my ‘n boodskap op my selfoon gelos het) om vir my te sĂȘ dat ek reg was en dat hy verkeerd was! Hy het gesĂȘ dat hy so bly was vir my. Dit was enorm (soos wat ek seker is dit vir jou sou wees)!!!

As I close this chapter, I hope that what I have shared with you will give you the faith to trust God with everything!! To allow the Lord to so fill you with His love, that it will cast out all fear in trusting your Father to supply all your needs—by stretching your faith in Him through the trials that are meant to show He is faithful.

Soos wat ek die hoofstuk sluit, hoop ek dat wat ek met jou gedeel het jou die geloof sal gee om op God te vertrou met alles!! Om God toe te laat om jou so met Sy liefde te vul, dat dit alle vrees sal verdryf om in jou Vader te vertrou om in al jou behoeftes te voorsien—deur jou geloof in Hom te rek deur die beproewings wat bedoel is om te wys dat Hy betroubaar is.

Remember, too, that you may even see a deadline come and go, but God is not bound by deadlines nor death!! Very often He waits like He did with Lazarus (when he waited for him to be in the tomb and begin to stink) before He shows up! Or like God did with the pledge. His timing is perfect and increases the suspense, gathering more people who are witnessing His faithfulness.

Onthou, ook, dat jy die sperdatum mag sien kom en gaan, maar God is nie gebonde deur sperdatums of selfs die dood nie!! Baie dikwels wag Hy soos wat Hy gedoen het met Lasarus (toe hy gewag het vir hom om in die graf te wees en te begin stink) voordat Hy verskyn het! Of soos God met die belofte gedoen het. Sy tydsberekening is perfek en vermeerder die spanning, en vergader meer mense wat van Sy betroubaarheid getuig.  

And lastly, if you do have other people who can help you financially, be sure you do not go to them for help (and why I kept the financial fate of my situation hidden for so long). Everyone, but God, has a limited supply. Don’t sell yourself or your family or your ministry short! Tap into the Father who owns it all and is more generous (and loving) than anyone ever created!! Keep remembering, it was the Father, who sent His Son, who became our Husband and who lavishes us with His love!

En laastens, as jy ander mense het wat jou finansieĂ«l kan help, wees seker dat jy nie na hulle toe gaan vir hulp nie (en waarom ek die finansiĂ«le noodlot van my situasie vir so lank weggesteek het). Almal, behalwe God, het ‘n beperkte voorraad. Moet nie jouself of jou bediening tekort laat skiet nie! Tap in die Vader wie alles besit en meer vrygewig is (en liefdevol) as enigiemand wie ooit geskape is!! Hou aan onthou, dit was die Vader, wie Sy Seun gestuur het, wie ons Man geword het en wie ons met Sy liefde kwistig! 

“There is no fear in love; but perfect love casts out fear, because fear involves punishment, and the one who fears is not perfected in love” (1 John 4:18).

“Waar daar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie” (1 Johannes 4:18).

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui