Omtrent ‘n maand gelede het ek vir die Here gesĂȘ dat ek voel dat Hy my dalk wys om van RMIOU te laat gaan as gevolg van die groot en voortdurende gesukkel wat besig was om my uit te mergel. Maar ook omdat ons misluk het om hulle aan hulle vrugte te ken. In plaas daarvan om vroue te help om as bedienaars opgelei te word om sodoende Uiteindelikhoop Bemoedigende Vroue te help, het dit die grootste deel van my tyd opgeneem om met ons bedienaars te werk en hulle te probeer oplei en ek het geweet die stres en moegheid was duidelik nie van Hom af nie en dit was nie Sy juk nie.    

Matteus 11:30— “My juk is sag en My las is lig.”

Kort nadat ek vir die Here gesĂȘ het dat ek laat gaan, het dinge ‘n verrassende omkeer opwaarts gemaak, natuurlik, omdat ek laat gaan het. Tog, alhoewel dinge verbeter het, was daar nog steeds baie vrae en ek gaan voort om God te soek daaroor.

Toe, nie verbasend nie, het die ware deurbraak gebeur as gevolg van ‘n groot beproewing wat niks met RMIOU te doen het nie. God het ‘n beproewing in my persoonlike lewe ten goede gebruik om vir my te wys wat nou so voor die hand liggend lyk, maar eerlikwaar, dit het my al die jare ontwyk. Wat ons regtig ontwerp was om te doen as Bedienaars—dus wat ek nodig gehad het om te doen om ons bedienaars in RMIOU op te lei, was om eenvoudig vroue geestelike waarhede te voer. 

Sorg dan vir My Skape

Johannes 21:17 AFR 83 “‘n Derde keer vra Jesus hom: ‘Simon, seun van Johannes, het jy My lief?’ Petrus het hartseer geword omdat Jesus so aanhou. ‘Here,’ sĂȘ hy toe, ‘U hoef nie eens te vra nie, want U weet alles; ook wat in my hart aangaan. U weet mos hoe lief ek vir U is.’”

“’Sorg dan vir my skape,’ sĂȘ Jesus.”

Wat ek uiteindelik besef het, was dat dit nie gaan oor interaksie of van aangesig tot aangesig bediening gee nie, want wanneer vroue so aaklig seergekry het soos wat hulle het toe hulle ons gesoek het, het hulle die Vertroosing van die Here, hulle Man, nodig.

Waar, ons het dit vir ‘n rukkie verstaan, maar nietemin, ek het te naby gewankel aan glo dat ons hulle op een of ander manier op ‘n individuele basis moet help, aangesig tot aangesig, wat die neiging het om in berading te ontaard.

Ek het ook verkeerdelik geglo dat om diegene te “korrigeer” wat ons hulp soek, hulle sou baat. Nie vebasend nie, baie min was in staat om ons korreksie korrek te hanteer, weereens omdat hulle so erg gewond was, wat die rede is hoekom hulle na ons toe gekom het. Eerlikwaar, ek moes geweet het omdat ons bediening se naam, na alles, Bemoedigende Vroue is!

Wat ek begin verstaan het is: wat is in staat om meer van Sy Skape te Voed (en jonger lammetjies); wat ook die groter aanmoediging sal meebring; wat meer sal doen om die waarheid en Goeie Nuus te versprei—is wanneer ons ‘n tree terug gee en vroue eenvoudig deur ‘n verskeideinheid van Aanmoediging geestelik VOED. Met ander woorde, deur ons Bemoediger, die Lofverslag en ons verskeidenheid Kursusse—elkeen gevul met Sy helende woord. 

Psalm 107:20— “Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.”

Wanneer ons moeg word en oneffektief as bedienaars, is dit omdat ons onsself verstrengel met ‘n seer, desperate vrou wat besig is om te verdrink wat ‘n Redder, ‘n Hemelse Man, die Prins van Vrede, en elke ander Persoon wat Hy vir haar kan wees, nodig het.

Toe ek uiteindelik hierdie openbaring ten volle verstaan het, was ek in staat om te verstaan hoekom RMIOU nie floreer het soos ek geweet het dit kon of moes nie—omdat die fondasie nie korrek gegooi was nie. Eerder as om “Huweliksbedienaars” op te lei soos wat ek probeer het om te doen, deur betrokke en verskans te raak by vrouens wie ‘n HEV “Huweliks Evaluasie Vraelys,” ingevul het, wil Hy hĂȘ ons moet terugstaan en eenvoudig ons GRATIS Kursus 1 aanbied en hulle aanmoedig om te begin genees.   

Toe ons vorentoe beweeg en opdateer waarheen elkeen gestuur word nadat hulle hul HEV ingevul het, en nie verbasend nie, die Huweliksbedienaars wat ons vroeĂ«r probeer oplei het—het die Here dit net laat gebeur!!

En vir al die bedienaars wie nog nie gereed is om as ‘n Huwelikbedienaars opgelei te word nie, die primĂȘre doel van ons bedienaarsopleiding sal nou wees om “bediening” aan te moedig hoofsaaklik deur die bedienaars se LVs en nuwe Weeklikse Boodskap Kommentaar (wanneer hulle hulle Joernale invul), wat ons Sondae begin gebruik het in ons Bemoedigers. 

Die definisie van die werkwoord om “bediening” te gee, word gedefinieer as, “om aan die behoeftes van (iemand) ag te gee.” En as daar een ding is wat ek verseker weet is dat Sy volk, wie by Sy naam geroep is, desperaat ondergaan as gevolg van ‘n gebrek aan kennis en geestelike heilsame voeding—geestelike voeding waarvoor hulle honger is. Dit is hoekom die Here my aanhoudend herinner het dat my top prioriteit, en van die bediening, is om vrouens daagliks geestelik te voed, soos wat ek gesĂȘ het, deur ons daaglikse nuusbriewe. 

En saam met hierdie daaglikse geestelike manier om hulle dag te begin, met ons nuusbriewe (om hulle in die regte rigting te begin langs die dag se nou pad), het vrouens ook ‘n verskeidenheid geestelike waarhede nodig, wat hulle nodig sal hĂȘ om hulle te onderhou, en dit is waar die verskeidenheid van ons lesse inkom. Alhoewel ons boeke baie lewens verander het, die kombinasie van lees en dan hulle harte uit te stort, deur die “Wat ek Geleer het” vorms in te vul, het ons so baie vrouens gesien wat baie vinniger van hulle krisis herstel—met resultate wat langer hou! Wat uiteindelik vreugde vind deur aangemoedig te word om nie ons hande vas te hou of om op enige manier na ons te kyk nie, maar eerder SY hand te neem en na HOM te kyk om hulle te lei en HOM te vra om die waarhede te ontbloot wat hulle nodig het en waarvoor hulle desperaat is. 

Psalm 34:6— “DiĂ© wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.”

Dit is as gevolg van ons verhouding met Hom dat ons in staat is om te straal, wat is wat ander sal help om ons te sien wanneer hulle deur hulle duisternis en pyn omring is. Tog wanneer diĂ© wat seer het ons vind, is dit Sy warmte en lig wat op ons skyn, wat is wat hulle regtig moet volg. Baie soos die maan wat die lig van die son weerkaats en is “in realiteit” ‘n dor, stowwerige woestyn.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui