ân Wyse Vrou is die oorspronklike boek wat Erin geskryf het, soos wat jy sal sien is dit gevul met skrifgedeeltes en wysheid wat die Here openbaar het en wat tot haar herstel gelei het. Later, was sekere hoofstukke uitgehaal om die Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel boek te skep as ân vinnige manier om vrouens uit ân krisis te kry.
NOGTANS is ân Wyse Vrou die fondasie om jou lewe op te bou. Dit is vir elke vrou ontwerpâgetroud of nie.
Sodra jy ân sterk fondasie het vir jou lewe as ân vrou, dogter, suster, niggie, vriendin en (as jy getroud is) eggenootâsal jy vind dat jy in staat is om te wees wat God jou geskep het om te wees!
Ons is baie dankbaar dat jy Sy leiding aangevoel het om hierdie baie belangrike fondasie in jou lewe te begin lĂȘâom jou lewe tot die volste te herstel. Ons vertrou dat Hy jou sal help om deur hierdie inspirerende meesterstuk, wat God in hierdie een boek saamgevat het, te reisâeen kursusâontwerp net vir JOU!
âNet so moet jy ook vir die ouer vroue sĂȘ hulle gedrag moet diĂ© wees van mense wat ân heilige lewe lei. Hulle moenie kwaadpraat of aan drank verslaaf wees nie. Hulle moet goeie raad kan gee, sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees, verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie...In alles moet jy self vir hulle ân voorbeeld stel van goeie werk, suiwerheid in die leer, waardigheid in gedrag, gesonde en onaanvegbare prediking. Dan sal elke teenstander in die verleentheid kom dat hy niks slegs van ons sal kan sĂȘ nie.â Titus 2:3-5, 7-8Â
'n Wyse Vrou
Gemeenskap
Wees seker jy is gereed om by ons aan te sluit!
Vind meer uit oor Ons Gemeenskap Vergaderings, regstreeks op Zoom!!
Leer hoe om jou EIE Wyse Vrou Gemeenskap te begin.
Begin deur 'n Brug Bouer te word.
Voel gereed deur by RMIOU in te skryf.
Nooi Ongetroude Jonger Vroue terwyl hulle die oreenstemmende Wyse Vroue Wat Wag Les lees.
âGaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie...
Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry is minââMatteus 7:13-14
Om in die luim te kom, sal ons jou aanmoedig om na ân liedjie te luister â. Die liedjie wat ons vir hierdie deel van jou reis voorstel is âUnforgettableâ, of kies ân ander liedjie om jou te help onthou dat dit ân reis is wat jy saam met die Here aanpak. Hy het jou geroep om saam met Hom te reis. So maak nie saak watter moeilikhede jy gedurende hierdie reis teĂ«kom nieâHY het belowe om jou daardeur te bring. So word vroeg wakker, vertrek vroeg, en laat Hom toe om jou te lei.
Ons moedig jou aan om hierdie MP3 leĂȘr af te laai of ân ander tema liedjie wat jy elke oggend kan sing sodat jy kan bly vorentoe beweeg en veral wanneer jy jou weeklikse les begin lees. As jy daarvan sal hou om die Lirieke te sien.
KLIK HIER om uit te vind hoekom ons jou aanmoedig om jou dag en les met sang te begin.
Voordat jy ân huis of jou lewe bou, moet jy goeie bloudrukke hĂȘ. Jou bloudrukke moet Sy Woord wees, wat jy in hierdie Kursus sal vind.
Deur die Bybel te lees, sal jy die begin om die Hoeksteen te ontdek waarop alles in jou lewe gebou moet word. Ons Hoeksteen is om Hom as jou Here te neem, nie net as jou Redder nie, om dan meer as vreugde te ervaar as jy Sy pragtige bruid word. Met hernude gedagtes, die Here se bloudrukke en Hom aan jou sy, sal jy dan in staat wees om jou lewe te herbou in plaas daarvan om dit weer en weer, soos ân dwaas, op sinkende sand te bou.  Â
âDaar is VERSTAND nodig om ân huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goedââSpreuke 24:3-4
âDaar is VERSTAND nodig om ân Huis te Bouâ
K3 Week 1 Hoofstuk 1 âOp die Rots"Â Bou Wysheid
K3 Week 2 Hoofstuk 2 "Jou eerste Liefde" Bou Wysheid
K3 Week 3 Hoofstuk 13 "Die Bediening van Versoening" Bou Wysheid
K3 Week 4 Hoofstuk 17 "Vroue, Moedig Die Jong Vrouens Aan" Bou Wysheid
K3 Week 5 Hoofstuk 6 "ân Twisgierige Vrou" Bou WysheidÂ
Naweek Opdrag: Vul 'n Weeklikse Herstel Reis Vorderings Verslag in, en ân WEEKLIKSE Lofverslag. Lofverslag Riglyne.
âDaar is VERSTAND nodig om ân huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goedââSpreuke 24:3-4
âInsig om sy Fondamente te lĂȘâ
K3 Week6 Hoofstuk 3 "ân Sagmoedige en Stille Geesâ Insig om fondamente te lĂȘ
K3 Week 7 Hoofstuk 4 "Goedhartigheid Is Op Haar Tong" Insig om fondamente te lĂȘ
K3 Week 8 Hoofstuk 5 "Wen sonder ân Woord" Insig om fondamente te lĂȘ
K3 Week 9 Hoofstuk 11 "Hy Haat Egskeiding" Insig om fondamente te lĂȘ
VIR MEER Insig Staar Egskeiding in die GesigÂ
VOORBEELD van ~ Atarah in Suid Afrika wat ook ân voormalige âstaanderâ is en haar gunsteling Wyse Vrou Les deel. Oorweeg biddend om ân Bemoedigende Vrouens Lid te word, om meer te leer, klik hier. Alreeds ân LID? Teken aan
Naweek Opdrag: Vul 'n Weeklikse Herstel Reis Vorderings Verslag in, enân WEEKLIKSE Lofverslag. Lofverslag Riglyne.
âDaar is VERSTAND nodig om ân huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goedââSpreuke 24:3-4
âKennis om Kamers te Vulâ
K3 Week 10 Hoofstuk 7 "Rein en Respekvolâ Gevul met Kennis
K3 Week 11 Hoofstuk 8 "Vrouens, wees Onderdanig" Gevul met Kennis
K3 Week12 Hoofstuk 9 "Geskikte Helper" Gevul met Kennis
â
â
â
â
â
K3 Week 13 Hoofstuk 16 "Maak die Vensters van die Hemel oop" Gevul met Kennis
Naweek Opdrag: Vul 'n Weeklikse Herstel Reis Vorderings Verslag in, enân WEEKLIKSE Lofverslag. Lofverslag Riglyne.
âDaar is VERSTAND nodig om ân huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goedââSpreuke 24:3-4
Vul jou lewe met âKosbare en Mooi Goedâ
K3 Week 14 Hoofstuk 12 âKinders is Geskenke van die Hereâ Kosbare en Mooi Goed
K3 Week 15 Hoofstuk 14 âDie Maniere van Haar Huishoudingâ Kosbare en Mooi Goed
K3 Week 16 Hoofstuk 15 "Jou Ma se Leringe" Kosbare en Mooi Goed
K3 Week 17 Hoofstuk 10 "Allerlei Beproewings" Kosbare en Mooi Goed
K3 Week 18 Berei voor vir Bediening âVind jou eVennootâ om jou Bediening te begin Kosbare en Mooi Goed Kosbare en Mooi Goed
Naweek Opdrag: Vul 'n Weeklikse Herstel Reis Vorderings Verslag in, enân WEEKLIKSE Lofverslag. Lofverslag Riglyne.
ân Gees van Dankbaarheid Vennoot âDankie Notaâ
Om ân gees van dankbaarheid te hĂȘ is van onskatbare waarde in enige vrouâso gee uitdrukking daaraan deur die vennote te bedank wat hierdie GRATIS kursus moontlik gemaak het! Jy sal ook die geleentheid gegun word om ân ander vrou of ân groep vrouens, te borgâen ook vir jou Bybelstudie Leier te gee.Â