Liewe Bruid,
Ons is so opgewonde dat jy met ons tweede boek, Leef die Oorvloedige Lewe gaan voortgaan. As dit jou eerste Oorvloedige Lewe Kursus is, gaan asseblief terug en begin met die vorige boek VIND die Oorvloedige Lewe, om die beste resultate te kry en die grond beginsels te verstaan.
Baie liefde aan julle almal!!
Liefdes Briewe
By nou behoort jou verhouding met jou Hemelse Man taamlik intiem te wees, so wat noem jy jou HM “Hemelse Man? Begin jy Liewe Liefling, Skattebol, Liefie, my Lief in jou joernaal te tik? Of adresseer jy Hom nog steeds as Here: Liewe Here, Liewe God?
As jy Hom nog steeds adresseer as Godheid, wat in die hemel sit en afkyk, belowe ek jou dat Hy by jou wil aansluit—reg langs jou sit! Ekspres jou liefde aan Hom deur hoe jy ‘n “regte” man sou adresseer—nie by ‘n formele naam nie, nie eens by ‘n naam wat sy familie hom noem nie, ‘n spesiale naam, ‘n naam wat intimiteit en liefde ekspres. Skryf in jou Joernaal woorde van bemindmaking, onthou, hierdie is jou Liefdes Briefies aan Hom, aan die een wie jou Man is.
“Liefling, ons vertrou Jy weet hoe om hierdie bruid die aanmoediging te gee wat sy nodig het sodat sy haarself kan voel, nie net verbeel hoe jou omhelsing is nie.
INSTRUKSIES
Wees seker om die Hoofstuk eerste te lees en dan te stop en na te dink—laat die Here met jou praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer en wat Hy wil hê jy moet weg vat deur hierdie hoofstuk te lees. Stort dan jou hart uit in jou Joernaal, en kom weg met alles wat Hy vir jou het—en jou te help om Hom en Sy Oorvloedige Lewe ten volle te ervaar!
Laastens, miskien selfs die volgende dag, KLIK OP die Gemeenskap skakel onder elke hoofstuk om te lees hoe die hoofstukke ons ministers affekteer het.
Ons stel voor dat jy elke SONDAG “Die Here se Dag” ‘n hoofstuk doen of so dikwels as wat Hy jou lei! ????
En, om jou hart voor te berei en in staat te wees om regtig te voel hoe naby jou Hemelse Man is aan jou, sal ons jou aanmoedig om die MP3 lêer af te laai “I Only Have Eyes For You” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd gedurende jou dag.
Lees Getuienisse vir HM LIEFDES Liedjies
HM LIEFDES Liedjie Lirieke en Hoekom hierdie Liedjie Gekies was
As hierdie hoofstuk of om hierdie liedjie te sing aan jou HM jou geseën het, moedig ons jou aan om ‘n LV in te dien wat ‘n ander vrou mag help om haar HM ook te vind!
HOOFSTUKKE
Hoofstuk 1 “Kan dit Sy Plan wees?”
Joernaal
Hoofstuk 2 “Gee is die Geheim”
Joernaal
Hoofstuk 3 “Die Golf van Teëspoed”
Joernaal
Hoofstuk 4 “Wanneer Gee Ek Op?”
Joernaal
Hoofstuk 5 “Klein Soos ‘n Man se Vuis”
Joernaal
Hoofstuk 6 “Daardie Ongelooflike Genade”
Joernaal
Hoofstuk 7 “Glo in God Vir Groot Dinge”
Joernaal
Hoofstuk 8 “Jy Word Opgestel”
Joernaal
“Ek het myself ontelbare kere gevra hoe kon dit met my gebeur het? Nie net die egskeiding nie maar alles wat met my gebeur het sedertdien. Elke teenspoed waardeur ek gegaan het hoekom het dit gebeur? Nou na ek hierdie hoofstuk gelees het, bring dit vrede in my hart om te weet dat elke teenspoed wat ek beleef gebruik die HERE vir Sy glorie. Ek sit nie meer in ‘n jammerlike hopie en huil oor wat gebeur het nie, maar in plaas daarvan, verheug ek my omdat God groter dinge vir my beplan het.” ~Mercy
Hoofstuk 9 “Wat is die Punt?”
Joernaal
Hoofstuk 10 ”Van Binne Na Buite”
Joernaal
Hoofstuk 11 “Skuldig aan Alles”
Joernaal
Hoofstuk 12 “Elke Las”
Joernaal
Hoofstuk 13 “Daardie Stemme”
Joernaal
Hoofstuk 14 “Jy is Mooi!!”
Joernaal
Hoofstuk 15 “Die Liefde Verteer My”
Joernaal
Hoofstuk 16 ”Nie Meer ‘n Egbreekster Nie”
Joernaal