Kursus 2: HerbouâÂ
INSTRUKSIES:
Begin deur jou hart vir Hom oop te maak deur na ân Liefdesliedjie te luister.
Nadat jy elke les (hieronder) gelees het, en sodra jy gereed is om 'n Persoonlike verbintenis aan die HERE te maak, stop om te ontspan, gryp jou koffie of koeldrank, en stort jou hart uit in jou joernaal, skryf wat jy daardie dag geleer het in die Daaglikse Joernaal vorm.
ân Joernaal is JOU boek, ân dagboek van jou Herstel Reis en mag dalk net wees wat jou man se toewyding aan jou solied maak wanneer hy terugkeer om alles te lees waardeur God jou gebring het!
Neem asseblief kennis. Dikwels sal die vyand dit wat jy neergeskryf het steel om jou uit te mergel, veral voordat jy geleer het van die beskerming van tiendes aan jou stoorkamer. So om seker te maak, omdat ons nie onkundig moet wees oor die vyand se planne nie, wees eerstens seker om jou hart in ân epos uit te stort, stuur dit DAN aan jouself (as duplikaat) en kopieĂ«r DAARNA wat jy geskryf het in die vorms.
Om jou in die luim te sit, sal ons daarvan hou dat jy stop en na 'n liedjie luister. Die liedjie wat ons voorstel vir hierdie deel van jou reis is âBecause You Loved Me.â Dit sal jou help om te onthou dat dit ân reis is waarop die Here jou geroep het en ook om te verstaan dat dit nie saak maak watter struikelblokke jy teĂ«kom nie, HY sal jou daardeur bring, jou huis toe lei. So word vroeg wakker, vertrek vroeg en laat Hom toe om jou te lei.
Ons moedig jou aan om hierdie MP3 leĂȘr af te laai, van ân liedjie wat jy elke oggend kan sing, om seker te maak dat jy vorentoe beweeg. As jy graag die Lirieke wil sien.
KLIK HIER om te lees hoekom ons jou aanmoedig om jou dag met sang te begin.
WEEK 1
Sluit aan by die Oorwinning!
Herstel Reise is nie ân toeskouer sport nie!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart DAAGLIKS uit deur jou
Les Joernaal Vorms in te vul!
"So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees:
dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie,
maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hĂȘ
en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het."
Jesaja 55:11
Doen slegs EEN LES per dag sodat (soos medisyne of antibiotika) elkeen van Sy beginsels tyd het om te doen wat dit moet doen:
- Te veel lesse op een slag doen nie net GEEN goed nieâmaar kan eintlik veroorsaak dat jy die voordele mis.
- Om te lank tusssenin te wag is ook nadelig omdat dit veroorsaak dat die maniere van die wĂȘreld weer terugkeer na jou gedagtes en hart.
"Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie 'n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?" Jeremia 8:22. Daar is 'n genesende balsem in die Woord van God; daar is 'n Geneesheer, so waarom versuim die geestelike gesondheid van God se mense om genees te word? God sĂȘ: "My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis..." HosĂ©a 4:6

K2 Dag 1 Verseker jou Sukses 1
âTelefone, Sms en Stemposâ
Geestelike Mylpaal #3Â Vas Van Facebook op jou Herstel Reis
Staar Egskeiding in die Gesig

K2 Dag 2 Verseker jou Sukses 2
"Die Ergste Geval Scenario"

K2 Dag 3 Verseker jou Sukses 3
"Beweeg Aan"

K2 Dag 4 Verseker Jou Sukses 4
"Drie Sleutels"

K2 Dag 5 Verseker Jou Sukses 5
"Spesiale Insigte tot Herstel"

K2 Dag 6 Wees Aangemoedig Video 1

K2 Dag 7 Wees Aangemoedig Video 2

WEEK 2
Sluit aan by die Oorwinning!
Herstel Reise is nie ân toeskouer sport nie!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart DAAGLIKS uit deur jou
Les Joernaal Vorms in te vul!
K2 Dag 8
Kies asseblief vandag slegs JOU huidige Huwelikstatus.

K2 Dag 9 Krisis Hoekie

K2 Dag 10 Versekerings Beskerming

K2 Dag 11 Jou Voorraadkamer
Geestelike Mylpaal #1 op jou Herstel Reis

K2 Dag 12 Mans vs Tiendes vs Offerandes

K2 Dag 13 Wees Aangemoedig eVideo 3

K2 Dag 14 Wees Aangemoedig eVideo 4

Naweek Opdrag: Voltooi 'n Weeklikse Reis na Herstel Vorderingsverlag en Weeklikse Lofverslag. Lofverslag Riglyne.
Gedurende WEEK 3
Die Halfpad Merk!
Sluit aan by die Oorwinning!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart DAAGLIKS uit deur jou
Les Joernaal Vorms in te vul!

K2 Dag 15 Die Vryheid om te Laat Gaan
Gmail

K2 Dag 16 Hantering van Owerspel

K2 Dag 17 My Geestelike Leier: Deel 1
Geestelike Mylpaal #4 op jou Herstel Reis

K2 Dag 18 My Geestelike Leier Deel 2
Geestelike Mylpaal #4 langs jou Herstel Reis

K2 Dag 19 God se Vernuwing

K2 Dag 20 Wees Aangemoedig eVideo 5

K2 Dag 21Â Wees Aangemoedig eVideo 6

Naweek Opdrag: Voltooi 'n Weeklikse Reis na Herstel Vorderingsverlag en Weeklikse Lofvrslag. Lofverslag Riglyne.
WEEK 4
met net nog een week om te gaan
Sluit aan by die Oorwinning!
Herstel Reise is nie ân toeskouer sport nie!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart DAAGLIKS uit deur jou
Les Joernaal Vorms in te vul!

K2 Dag 22 ân Hemelse Man

K2 Dag 23Â Sluit by die Herstel Gemeenskap Aan

K2 Dag 24 âDeel 1: Die Ander Slagofferâ
Deel 2: "Is jy Gereed vir Herstel"

K2 Dag 25 Berading en Sielkunde

K2 Dag 26 Medisineer of Genees?

K2 Dag 27 Staaners Bedienings

K2 Dag 28 Vennoot âDankie Notaâ
Ons hoop om jou nota te gebruik om ander vroue Aan Te Moedig in ons Bemoedigerâdit is ook 'n geleentheid vir jou om ân âWoord van Aanmoedigingâ te gee aan die vroue wat na jou sal kom en hierdie kursus neem

Dag 29, Bediening Toewyding, Spandeer My Sondae Saam Met Hom
Vind die Oorvloedige Lewe Kursus
As jy die VOLÂ kursus voltooi het, gaan asseblief na die volgende kursus, LOL

K2 Dag 30: Vul 'n Weekslikse Reis na Herstel Vorderings Verslag in en dan...

Baie geluk!! Jy het dit tot by die finale
fundamentele kursus gemaak in jou Herstel!
Kursus 3 : HWK "Herbou Wysheid"
â â â â â
~Â Arlene
Hierdie WV boek is die beste boek wat ek al ooit in my lewe gelees het, ek het ook al baie van julle ander boeke gelees. Dit bevat soveel wysheid, God seĂ«n Erin vir so ân wonderlike boek!!!
â â â â â
~ Migdakia
Hierdie Reis van die afgelope 30 dae het my lewe verander!!! My ore het allerhande opinies gehoor en die Woord wat verdraai is, maar soos wat ek op my HR loop en ek gelei word en geleer word, het dit wat krom was begin reguit word... Ek was so ontmoedig en gelei om te glo dat my huwelik te ver gegaan het vir God om in staat te wees om enigiets te doen. Ek het kursus 1 en 2 geneem voor hierdie een, en ek was gelei deur ân suster in Christus om aan te houâhierdie WV Kursus het my met kennis en wysheid gevul en ân veel dieper verhouding met die HERE wat my lewe vir ewig verander het. Amen!!!Â
Miskien is jy nog steeds nie herstel nie omdat jy steeds op jouself fokus.
Is jy gereed om op te hou om op jouself te fokus en op ANDER te begin fokus?
Neem ân oomblik om te sien hoe God dit waardeur jy was wil gebruik! KLIK HIER
