Day 26

Dag 26

"Medicate or Heal?"

“Medisineer of Genees?”

 

Part 1 Depression & Anxiety: Medicate or Heal?

Deel 1 Depressie & Angs: Medisineer of Genees?

His Scriptural Prescription

Sy Skriftuurlike Voorskrif

Psalm 107:20—

Psalm 107:20—

"He sent His word and healed them, and delivered them from ALL their destructions."

“Hy het hulle met ‘n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.”

Isaiah 55:11 NASB—

Jesaja 55:11 AFR 83—

"So will My Word be which goes forth from My mouth; it will not return to Me empty, Without accomplishing what I desire, And without succeeding in the matter for which I sent it."

“So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hĂȘ en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.”

Isaiah 55:11 NKJV—

"So shall My word be that goes forth from My mouth; It shall not return to Me void, but it shall accomplish what I please, And it shall prosper in the thing for which I sent it."

As Christians we are afforded the most amazing Physician who not only is able to heal us, but is longing to do so.

As Christene word ons die mees wonderlike Geneesheer gegee wie nie net in staat is om ons te genees nie, maar smag om dit te doen.

Jeremiah 8:22 Is there no balm in Gilead? Is there no Physician there? Why then has not the health of the daughter of my people been restored? 

Jeremia 8:22  Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie ‘n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?

2 Chronicles 16:12 In the thirty-ninth year of his reign Asa became diseased in his feet. His disease was severe, yet even in his disease he did not seek the Lord, but the physicians." Then a few verses later we see he died from diseased feet.

2 Kronieke 16:12 In die nege en dertigste jaar van sy heerskappy in Asa het hy ‘n siekte in sy voete ontwikkel. Die siekte was ernstig, tog selfs in sy siekte het hy nie die Here nagestreef nie, maar die geneeshere.” Dan ‘n paar versies later sien ons hy het gesterf van die voet siekte.

Job 13:4 “But you smear with lies; You are al."l worthless physicians."

Job 13:4 “ Julle stapel die een leuen op die ander, julle is kwaksalwers, julle almal” 

Contemporary version says "I prefer to argue my case with God All-Powerful— you are merely useless doctors, who treat me with lies. The wisest thing you can do is to keep quiet."

Die KontemporĂȘre weergawe sĂȘ “Ek verkies om my saak met die Almagtige God te redeneer—julle is blote nuttelose dokters, wat my met leuens behandel. Die wyste ding wat jy kan doen is om stil te bly.” 

The lies Job may be referring to is when these men stated he couldn't be healed. Let's face it, even today the doctors rarely are able to heal—they simply "treat" the symptoms—mainly because they are ignorant of the cause. Often the cause is due to unconfessed sin and the heart that He is beginning to cleanse in you

Die leuens waarna Job verwys is toe hierdie mans verklaar het dat hy nie genees kan word nie. Kom ons wees eerlik, selfs vandag is die dokters skaars in staat om te genees—hulle “behandel” eenvoudig die simptome—hoofsaaklik omdat hulle onkundig van die oorsaak is. Dikwels is die oorsaak as gevolg van onbelyde sonde in die hart wat Hy begin om in jou te reinig. 

Though I don't personally have experience in feeling the need to take medication—probably more due to being raised by a mother who never medicated ANYTHING. When we had a headache she sent us to bed to sleep, same when we felt nauseous. She would put a cool cloth on our foreheads and sit with us, but she never gave us anything. So when I cried day and night when my husband left, I never thought to ask for medication.

Alhoewel ek nie persoonlike ervaring het in die behoefte om enige medikasie te neem nie—heel waarskynlik omdat ek deur ‘n ma grootgemaak is wat nooit vir ENIGE iets medisyne gegee het nie. As ons ‘n hoofpyn gehad het het sy ons bed to gestuur om te slaap, dieselfde wanneer ons naar gevoel het. Sy sou ‘n koel lappie op ons voorkop plaas en by ons sit, maar sy het ons nooit enige iets gegee nie. So toe ek dag en nag gehuil het toe my man my gelos het, het ek nooit daaraan gedink om vir medikasie te vra nie. 

However, to round out my ministry, He showed me that two of my sisters DID turn to medication. Let me share their testimonies briefly.

Nietemin, om my ministerie uit te rond, het Hy my gewys dat twee van my susters na medikasie gekeer HET. Laat my hulle getuienisse kortliks deel.

Forgiveness is the Cure

Vergiffenis is die Geneesmiddel 

One of my older sisters experienced the same situation in her marriage when her husband left her for another woman. Instead of turning to the Lord, who she did NOT know (at the time), she gave her husband an ultimatum "me or her"—he, of course, chose her, the OW.

Een van my ouer susters het dieselfde situasie in haar huwelik ervaar toe haar man haar vir ‘n ander vrou gelos het. In plaas daarvan om na die Here te keer, wie sy NIE (ten tye) geken het nie, het sy haar man ‘n ultimatum gegee “ek of sy”—hy, het natuurlik, vir haar, die AV gekies. 

Devastated she moved across the country with her four children and simply became angry—angry at everyone. Her children soon grew to adults, but were estranged from their mother due to her moods. Since I know full well there is never any success in talking to someone about their problems or what you know will help (turning to Him), I simply prayed for her and for their family to be healed.

Verpletter het sy ander kant van die met haar vier kinders getrek en eenvoudig kwaad geraak—kwaad vir almal. Haar kinders het gou volwasse geraak, maar was vervreem van hulle ma as gevolg van haar buie. Aangesien ek baie goed geweet het daar is geen sukses daarin om met iemand te praat oor jou probleme of wat jy weet sal help (deur na Hom te keer), ek het eenvoudig vir haar en haar familie gebid om te genees.

The first step came when my sister met and accepted the Lord, and immediately she became a different person. BUT soon afterwards my niece called to tell me she was angry and bitter again and no one could stand to be around her. And that's when I heard she turned to medication but it just made her unreachable. None of her children "bothered to talk to her" because they said "she was off in a dream-world and often made no sense."

Die eerste stap het gekom toe my suster die Here ontmoet en aanvaar het, en onmiddelik het sy ‘n ander persoon geword. MAAR gou daarna het my susterskind my geskakel om te sĂȘ sy was weer kwaad en bitter en niemand kon dit hanteer om om haar te wees nie. En dit is toe wat ek gehoor het dat sy het haar na medikasie gewend het maar dit het haar net ontoereikbaar gemaak. Nie een van haar kinders het “moeite gedoen om met haar te praat nie” omdat hulle gesĂȘ het sy “was in ‘n droomwĂȘreld en het dikwels geen sin gemaak nie.”

Again, I didn't say anything, just prayed for her, when one day while traveling I got a call right after I finished speaking. My sister was crying so hard I was sure someone had died. What really happened is that she lost her insurance so she was NOT on medication because she couldn't afford it, and as a result, she was finally feeling her sins.

Weer, het ek niks gesĂȘ nie, net vir haar gebid, toe een dag terwyl ek op reis was het ek ‘n oproep gekry direk na ek ‘n toespraak gelewer het. My suster het so hard gehuil dat ek seker was iemand was dood. Wat regtig gebeur het is dat sy haar assuransie verloor het so sy was NIE op medikasie nie omdat sy dit nie kon bekostig nie, en as ‘n resultaat, het sy finaal haar sondes gevoel.

Throughout the conversation I sought God for wisdom. He told me the reason for her despair was due to her "not forgiving her ex-husband" but she quickly said she did when she was saved. Asking the Lord, "What do I say?!?!" He said, "She needs to forgive each and every time she THINKS of something. Once is not enough or it will creep back in," and I shared Matthew 18:21-22 with her. Thankfully, she instantly calmed down, so I knew she had heard the Truth.  

Deur die gesprek het ek God vir wysheid nagestreef. Hy het vir my gesĂȘ die rede vir haar wanhoop was omdat sy “nie haar eks vergewe het nie” maar sy het gou gesĂȘ sy het toe sy gered was. Ek het die Here gevra, “Wat moet ek sĂȘ?!?!” Hy het gesĂȘ, “Sy moet ieder en elke keer vergewe wanneer sy aan iets DINK. Een keer is nie genoeg nie of dit sal weer insluip,” en ek het Matteus 18:21-22 met haar gedeel. Dankbaar, het sy onmiddelik gekalmeer, so ek het geweet dat sy die Waarheid gehoor het. 

Then I asked her if she ever had told her ex he was forgiven, she said "No, I never actually told him." [*See why below.] So I encouraged her to simply pray for an opportunity. A day later, she was invited to her daughter's home and her ex (who lived on the other side of the country!) was there.

Toe het ek haar gevra of sy ooit haar eks vertel het dat sy vergewe is, het sy gesĂȘ “Nee, ek het hom nooit eintlik vertel nie.” [*Sien hoekom hier onder.] So ek het aangemoedig om te bid vir ‘n geleentheid. ‘n Dag later, was sy na haar dogter se huis toe uitgenooi en haar eks (wie aan die ander kant van die land gebly het!) was daar.

Though her expressing her sorrow in not forgiving sooner was not what I would deem the right heart, it did what it was designed to do. And for the next few years the entire family were able to get along and share holidays together 

Alhoewel sy wat haar hartseer uitgedruk het deur nie vroeër te vergewe nie was nie wat ek sou geag het die regte hart was nie, dit het gedoen wat dit ontwerp was om te doen. En vir die volgende paar jaar was die familie in staat om oor die weg te kom en vakansies saam te deel. 

Sadly, I found out only recently that she was old enough for medicare, which also meant medication for her anxiety and her newly discovered depression.  So sad. No one wants to be around her because instead of controlling her moods, it seems to have the opposite affect and she won't hear of getting off of it.

Treurig, het ek net onlangs uitgevind dat sy oud genoeg was vir medicare, wat ook beteken het sy kon medikasie kry vir haar angs en haar nuutgevonde depressie. So hartseer. Niemand wil om haar wees nie as gevolg van haar beherende buie, dit lyk asof dit die teenoorgestelde effek het en sy wil niks hoor om daarvan af te kom nie.

* Knowing how my sister had regularly chastised her ex in front of their children and more importantly when she found out the OW left her ex after years of being remarried to her, and she told me he came to her saying how sorry he was and he understood the pain she had gone through when he left her. She said, are you really in a lot of pain? When he said "horribly" she answered,  "Good"! Normally this is not something I encourage, but after that behavior that's why, though I forgot, He prompted me to encourage her to go to him and say she had forgiven him.

*Wetende hoe my suster gereeld haar eks voor haar kinders gekasty het en meer belangrik toe sy uitgevind het dat die AV haar eks gelos het nadat hy vir jare met haar getroud was, en sy het my vertel dat hy vir haar kom sĂȘ het hoe jammer hy was en dat hy die pyn kon verstaan waardeur sy gegaan het toe hy haar gelos het. Sy het gesĂȘ, is jy regte in baie pyn? Toe hy vir haar sĂȘ “aaklige” het sy geantwoord, “Goed”! Normaalweg is dit nie iets wat ek aanmoedig nie, maar na daardie gedrag is dit hoekom, alhoewel ek vergeet het, het Hy my aangespoor om haar aan te moedig om na hom toe te gaan en te sĂȘ sy het hom vergewe.

Sign Commitment Papers!!!

Teken Kommiteer Papiere!!!

The next testimony has to do with my older sister, who we call "Aunt Patty-Cake" who I was told was about to be committed to a mental hospital after she became uncontrollable. My sister lives in an assisted living home (close to me) due to her being mentally slow and unable to care for herself. One day after flying back home, I got a call from the administrator saying they needed me to come over immediately and sign "commitment" papers so she could be admitted into a mental hospital.

Die volgende getuienis het te doen met my ouers suster, wie ons “Tannie Patty-Cake” noem, wie ek gesĂȘ was was op die punt om in ‘n psigiatriese hospitaal kommiteer te word nadat sy onbeheersd geraak het. My suster bly in ‘n hulp lewens huis (naby aan my) as gevolg daarvan dat sy verstandelik stadig is en nie in staat om vir haarself te sorg nie. Een dag na ek terug gevlieg het huistoe, het ek ‘n oproep van die administrateur gekry en gesĂȘ ek moet onmiddelik oorkom en “kommiteer papiere” teken sodat sy in ‘n psigiatriese hospitaal opgeneem  kan word.  

Hearing the awful details, my heart began to beat out of my chest as I sought God begging Him to help me while I kept driving away from the facility towards home. I asked God to give me wisdom to know "God, what should I do?!?!" and out of my mouth came, "What medication is she taking?" without waiting for the administrator to answer I continued to say, "Check with her personal physician to find out if anything she's taking can CAUSE this sort of outrageous behavior."

Nadat ek die aaklige besonderhede gehoor het, het my hart uit my borskas geklop en ek het God uitgesoek en Hom gesmaaek om my te help terwyl ek aanhou bestuur het weg van die fasiliteit af in die rigting van die huis. Ek het God gevra om my wysheid te gee om “God te ken, wat moes ek doen?!?!” en uit my mond uit het gekom, “ Watter medikasie neem sy?” sonder om te wag vir die administrateur om te antwoord het ek voort gegaan om te sĂȘ, “Vra vir haar persoonlike geneeskundige om uit te vind of sy enige iets neem wat hierdie soort verregaande gedrag kan VEROORSAAK.”

An hour later I got a call that she had been put on depression medication due to "signs" she was depressed. And this (like many depression medications) sort of behavior, even suicidal tendencies are a side effect! I asked the director "What were the "signs" that prompted you to ask her doctor to put her on depression medication?!?" She said it was because she was no longer spending time with everyone, but spent too much time alone in her room. I told her that was my doing. I told my sister to read more (got her books from the library) because spending time with others caused her to become agitated and she took on their contentious ways! [*See below how this turned out to be a blessing.]

‘n Uur later het ek ‘n oproep gekry dat sy op depressie medikasie geplaas was as gevolg van “tekens” dat sy depressief was. En dit (soos baie ander depressie medikasies) soort van gedrag, selfs selfmoord neigings is ‘n newe effek! Ek het die direkteur gevra “Wat was die “tekens” wat julle aangespoor het om die dokter te vra om haar op depressie medikasie te plaas?!?!” Sy het gesĂȘ dit was omdat sy nie meer tyd saam enige iemand spandeer het nie, maar te veel tyd alleen in haar kamer. Ek het vir haar gesĂȘ dit was my skuld. Ek het vir my suster gesĂȘ sy moet meer lees (sy het boeke by die biblioteek uitgeneem) omdat deur meer tyd met ander te spandeer haar onrustig gemaak het en sy het hulle twisgierige maniere aangeneem! [*Sien hier onder hoe dit  uitgedraai het om ‘n seĂ«n te wees.]   

In the end, due to me being her guardian, I warned them about putting her on any type of medication again that could affect her emotionally. This was years ago and praise God, nothing since has occurred.

Op die ou einde, aangesien ek haar voog was, het ek hulle gewaarsku om haar nie op enige soort medikasie te plaas wat haar emosioneel kon afekteer nie. Dit was jare gelede en prys God, nog niks het sedertdien voorgekom nie. 

1 Peter 1:13. "Therefore, gird your minds for action, keep sober in spirit, fix your hope completely on the grace to be brought to you at the revelation of Jesus Christ.”

1 Petrus 1:13. “Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus.”

Sober doesn't mean not drunk. In the original Hebrew it means "to be calm and collected in spirit." The same word, sober, is used in 1 Thessalonians 5:6 "We are not of night nor of darkness; so then let us not sleep as others [none believers] do, but let us be alert and sober [clear thinking]." 

Nugter beten nie nie dronk nie. In die oorspronklike Hebreeus beteken dit om “kalm en bedaard in gees te wees.” Dieselfde woord “nugter”, word gebruik in 1 Tessaloninsense 5:6 “ Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons wakker bly en nugter wees [helder dink].”

Why? "Be of sober spirit, be on the alert. Your adversary, the devil, prowls around like a roaring lion, seeking someone to devour." 1 Peter 5:8. While you are being medicated, the enemy is robbing you from everything you hold dear. Not just your loved ones, but also your God-given emotions that are given to you by God for a reason.

Hoekom? “Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.” 1 Petrus 5:8. Terwyl jy medisineer is, steel die vyand jou van alles wat jy kosbaar hou. Nie net geliefdes nie, maar ook jou God-gegewe emosies wat aan jou deur God gegee is vir ‘n rede.

It's dangerous to toy with someone's emotions when the Bible says we are to be sober or clear thinking! We need to feel the full effects of whatever it is, then go to the source of why we are depressed or anxious—whether it's due to unforgiveness or simply needing time to cry in order to cleanse our souls.

Dit is gevaarlik om met iemand se emosies te speel wanneer die Bybel sĂȘ dat ons nugter of helder dinkende moet wees! Ons moet die volle effek voel van watookal dit is, dan na die bron toe gaan oor hoekom ons depressief of angstig is—of dit as gevolg van onvergiffenis is of eenvoudig net tyd nodig het om te huil in orde om ons siele te reinig.

Psalm 56:8 (CEV)—

Psalm 56:9 (AFR 83)—

"You have kept record of my days of wandering. You have stored my tears in your bottle and counted each of them." And only then will we know the full scope of the Lord's love for us, verse 9 "This I know, that God is for me."

“My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan nie, U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken.” En alleen dan sal ons die volle omvang van die Here se liefde vir ons ken, vers 10 “Die dag wanneer ek na U roep om hulp, val my vyande terug.”

Rather than trying to get control of your emotions, like my mother made me do, and what the Lord is going to make you do is to lie down in green pastures and lead you beside still waters to restore your soul.

Eerder as om te probeer om beheer van jou emosies te probeer kry, soos my ma my gemaak doen het, en wat die Here sĂȘ gaan jou maak doen is by groener weivelde laat rus en by waters bring waar daar vrede is, en jou nuwe krag gee.

Psalm 23: 1-3—

"The Lord is my shepherd, I shall not want. He MAKES ME lie down in green pastures; He leads me beside quiet waters. He restores my soul."

“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy LAAT MY rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag.”

Below are a variety of testimonies that have been submitted as praise reports, which is why we could see how important it was to share the truth with you.

Onder is ‘n verskiedenheid van getuienisse wat ingedien is as lof verslae, wat die rede is hoekom ons kon sien hoe belangrik dit was om die waarheid met jou te deel.

Revelation 12:10-11, “Now the salvation, and the power, and the kingdom of our God and the authority of His Christ have come, for the accuser of our brethren has been thrown down, who accuses them before our God day and night. And they overcame him [the wicked one] because of the blood of the Lamb and because of the word of their testimony...” 

Openbaring 12:10-11, “Toe het ek ‘n stem in die hemel gehoor wat hard uitgeroep het: Nou het ons God die redding gebring, nou is sy mag en koningskap hier, en die gesag van sy Gesalfde! Die aanklaer van ons mede gelowiges is uit die hemel uit gegooi, hy wat hulle dag en nag voor ons God aangekla het. Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het
”

* A few weeks after this incident, the director told me how angry she was that none of the pastors of a nearby mega church would come over any more to teach Bible studies. Matthew 25:31-46 The next week I brought her a dozen Wise Woman books and it's continually being studied by the residents— taught by the administrator!

* ‘n Paar weke na hierdie insident, het die direkteur my vertel hoe kwaad sy was dat geen een van ‘n naby geleĂ« groot kerk meer oor wou oorkom om Bybel studie te onderrig nie. Matteus 25:31-46 Die volgende week het ek vir haar 'n dosyn Wyse Vrou boeke gevat en dit word voortdurend deur die inwoners gelees—onderrig deur die administrateur!

DIEN ‘n LOF VERSLAG IN KLIK HIER.

Do you also suffer from physical Pain & Suffering?

Ly jy ook aan fisiese Pyn & Leiding?

Should you Medicate or seek God to be Healed?

Moet jy Medisineer of God nastreef om Genees te word?

Part 2 Physical Pain & Suffering: Medicate or Heal?

Deel 2 Fisiese Pyn & Leiding: Medikeer of Genees?

Isaiah 55:11 NKJV—

Jesaja 55:11 AFR 83 —

"So shall My word be that goes forth from My mouth; It shall not return to Me void, but it shall accomplish what I please, And it shall prosper in the thing for which I sent it."

“So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hĂȘ en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.”

Psalm 107:20—"He sent His word and healed them, and delivered them from ALL their destructions."

Psalm 107:20— “Hy het hulle met ‘n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.”

Isaiah 55:11 NASB—"So will My Word be which goes forth from My mouth; it will not return to Me empty, Without accomplishing what I desire, And without succeeding in the matter for which I sent it."

Scriptural Prescription

Skriftuurlike Voorskrif

As Christians we are afforded the most amazing Physician who not only is able to heal us, but is longing to do so.

As Christene word ons die mees wonderlike Geneesheer gegee wie nie net in staat is om ons te genees nie, maar smag om dit te doen.

Jeremiah 8:22 Is there no balm in Gilead? Is there no Physician there? Why then has not the health of the daughter of my people been restored?

Jeremia 8:22  Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie ‘n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?

2 Chronicles 16:12 In the thirty-ninth year of his reign Asa became diseased in his feet. His disease was severe, yet even in his disease he did not seek the Lord, but the physicians." Then a few verses later we see he died from diseased feet.

2 Kronieke 16:12 In die nege en dertigste jaar van sy heerskappy in Asa het hy ‘n siekte in sy voete ontwikkel. Die siekte was ernstig, tog selfs in sy siekte het hy nie die Here nagestreef nie, maar die geneeshere.” Dan ‘n paar versies later sien ons hy het gesterf van die voet siekte.

Job 13:4 “But you smear with lies; You are all worthless physicians."

Job 13:4 “ Julle stapel die een leuen op die ander, julle is kwaksalwers, julle almal” 

Contemporary version says "I prefer to argue my case with God All-Powerful— you are merely useless doctors, who treat me with lies. The wisest thing you can do is to keep quiet." 

Die KontemporĂȘre weergawe sĂȘ “Ek verkies om my saak met die Almagtige God te redeneer—julle is blote nuttelose dokters, wat my met leuens behandel. Die wyste ding wat jy kan doen is om stil te bly.” 

The lies Job may be referring to is when these men stated he couldn't be healed. Let's face it, even today the doctors rarely are able to heal—they simply "treat" the symptoms—mainly because they are ignorant of the cause. Often the cause is due to unconfessed sin and the heart that He is beginning to cleanse in you 

Die leuens waarna Job verwys is toe hierdie mans verklaar het dat hy nie genees kan word nie. Kom ons wees eerlik, selfs vandag is die dokters skaars in staat om te genees—hulle “behandel” eenvoudig die simptome—hoofsaaklik omdat hulle onkundig van die oorsaak is. Dikwels is die oorsaak as gevolg van onbelyde sonde in die hart wat Hy begin om in jou te reinig. 

If you too have a Praise Report about how God has healed you, PLEASE encourage other women to follow what He showed you to do. Be sure to STOP right now and Encourage our E Readers just as this Encouraging Woman has encouraged you—and become a true Encouraging Woman too!

As jy ook ‘n lof verslag het oor hoe God jou genees het, moedig ASSEBLIEF ander vrouens aan om wat Hy jou gewys het om te doen te volg. Wees seker om nou dadelik te STOP en ons E Lesers aan te moedig net soos wat hierdie Aanmoedigende vrou jou aangemoedig het—en word ook ‘n ware Aanmoedigende Vrou! 

DIEN ‘N LOF VERSLAG IN KLIK HIER.

James 5:13-15 Contemporary English Version (CEV)

Jakobus 5: 13-15 Afr 83.

"If you are having trouble, you should pray. And if you are feeling good, you should sing praises. If you are sick...The Lord will heal [you], and if [you] have sinned, He will forgive [your] sins."

“As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. As daar iemand van julle wat siek is
.die Here sal [hom] gesond maak. As hy gesondig het, sal dit [hom] vergewe word.”

Most of the women who find RMI are seeing their sins for the first time, and as they do, they begin to ask God to forgive them. Notice it's the Lord who forgives your sins and who WILL heal you. So even if your symptoms remain, begin to simply believe and trust Him. 

Meeste van die vrouens wat HMI vind sien hulle sondes vir die eerste keer, en soos hulle doen, begin hulle vir God vra om hulle te vergewe. Neem kennis dit is die Here wie jou sondes vergewe en jou SAL genees. So selfs al bly jou simptome, begin eenvoudig om Hom te glo en vertrou.

If He shows you that you no longer need medication, He will show you. We are not telling you to discontinue it. Make the LORD your top Physician and as with your Marriage Restoration Journey, allow Him to lead you through the healing of your emotional and mental healing.

As Hy jou wys dat jy nie meer medikasie nodig het nie, sal Hy jou wys. Ons vertel jou nie om daarmee op te hou nie. Maak die HERE jou top Geneesheer en soos met jou Huweliks Herstel Reis, laat Hom toe om jou te lei deur die genesing van jou emosionele en verstandelike genesing.  

CLICK HERE FOR MORE TESTIMONIES of Physical Pain & Suffering Healed!

KLIK HIER VIR NOG GETUIENISSE van Fisiese Pyn & Lyding Genees!

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui