Day 29

Dag 29

Spending my Sundays with Him

Spandeer my Sondae met Hom

Fellowship with your HH

Fellowship met jou HM

RF: Fellowship with Him after letting go of my Church

HF: Fellowship met Hom na ek my Kerk laat gaan het.

— How I Spend My Sundays

— Hoe Ek My Sondae Spandeer

(17) Testimonies + ongoing #Church

(17) Getuienisse + voortdurende #Kerk 

Take time to submit: How I Spend my Sundays with Him

Neem tyd om in te dien: Hoe Ek my Sondae met Hom  Spandeer

Many new Fellowship members have difficulty with the transition from attending “church” to being His church. Having grown up getting dressed up and going to church at a set time each week or the fellowshipping that occurred with other church members.

Baie nuwe Fellowship lidmate het moeilikheid met die oorgang van “kerk” bywoning na om Sy kerk te wees. Deur groot te word aan te trek en op ‘n vasgestelde tyd elke week kerk toe te gaan of die fellowship wat met ander kerk lidmate plaasgevind het. 

This page is devoted to us having an opportunity to share how each of us, as RF members, spend our Sundays. Also, how we become His church each and every time we gather with anyone and everyone—since He’s always the center of our conversations.

Hierdie bladsy is gewy daaraan  om ons ‘n geleentheid te gee om te deel hoe elke een van ons, as HM lidmate, ons Sondae spandeer. Ook, hoe ons Sy kerk ieder en elke keer word elke keer wat ons met enige iemand en almal bymekaar kom—aangesien Hy altyd die senter van ons gesprekke is.  

Also helpful Finding Their Heavenly Husband ★★★★★ Testimonies

Ook behulpsaam Finding Their Heavenly Husband  ★★★★★  Getuienisse

and Letting go of your Church ★★★★★ Testimonies

en Letting go of your Church ★★★★★ Getuienisse

Take time to submit:

 Neem tyd om in te dien:

Hoe Ek my Sondae met Hom Spandeer

How I experience “church” any day wherever I am!

Hoe ek die “kerk” enige dag waarookal ek is ervaar!

Matthew 18:20—

Matteus 18:20—

“For where two or three have gathered together in My name, I am there in their midst of them.”

“Want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.” 

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui