Day 21 "Be Encouraged" eVideo 6

Dag 21“Wees Aangemoedig” eVideo 6

but first a Restored Marriage Testimony

maar eers ‘n Herstelde Huwelik Getuienis

Friends’ Marriages BOTH Restored!!

Vriende se Huwelik ALBEI Herstel!!

Two women, Marie and Vicki, met by Divine appointment at church one morning. While talking briefly, they found that both of their marriages were in major trouble. They exchanged phone numbers, and, thus, God answered each of their prayers for “someone to help them.” Both of them wanted their marriages, yet each of their husbands were trying to get out of their commitment. Both ladies were newly saved and both of their husbands would have nothing to do with church.

Twee vrouens, Marie en Vicki, het deur godgewilde afspraak een oggend by die kerk ontmoet. Terwyl hulle kortliks gesels het het hulle albei uitgevind dat hulle huwelik in groot moeilikheid is. Hulle het telefoon nommers verruil, en, dus, het God albei van hulle se gebede beantwoord vir iemand om hulle te help.” Albei van hulle wou hulle huwelike hĂȘ, tog het elkeen van hulle se mans probeer om uit hulle verpligtinge te kom. Albei dames was nuut gered en albei se mans wou niks met die kerk te doen gehad het nie.  

These women began going to a Wednesday night home group together. One evening a couple whose marriage had been restored through Restore Ministries just happened to visit this home group. Each woman shared her prayer request for marital help. One of the husbands was still at home but sleeping in another room and hadn’t spoken to his wife for almost four months. As the other woman began to share her request, she broke down weeping. Her husband was going to court in less than two weeks; he was divorcing her.

Hierdie vrouens het begin om saam op ‘n Woensdag aand na ‘n tuisgroep toe te gaan. Een aand het ‘n paartjie wie se huwelik herstel was deur herstel Ministeries per toeval hierdie tuis groep besoek. Elke vrou het haar gebeds versoek gedeel vir huweliks hulp. Een van die mans was nog steeds by die huis besig om in ‘n ander kamer te slaap en het vir amper vier maande nie met sy vrou gepraat nie. Soos wat die ander vrou begin het om haar versoek te deel, het sy in trane uitgebars. Haar man sou in minder as twee weke hof toe gaan; hy was besig om van haar te skei.

The restored couple just looked at one another and squeezed each other’s hands. They knew why the Lord had Providentially led them across town for the meeting that night. When they broke for prayer, the restored couple walked over to the woman whose husband was divorcing her and asked if they might pray for her. They shared that they had a restored marriage, that the Lord had obviously sent them there that night, and that God was going to turn the whole situation around. They finished by stating, “God won’t allow the divorce to go through.” As they spoke, tears ran down her face and dripped onto the floor. After they prayed, the three of them went over to the other woman to pray for her.

Die herstelde paartjie het net vir mekaar gekyk en mekaar se hande ‘n drukkie gegee. Hulle het geweet hoekom die Here hulle uit Voorsienigheid aan die oorkant van die stad gestuur het vir ‘n vergadering daardie aand. Toe hulle vir gebed verdaag het, het die herstelde paartjie oorgeloop na die vrou toe wie se man besig was om van haar te skei en gevra of hulle dalk vir haar kan bid. Hulle het gedeel dat hulle ‘n herstelde huwelik het , dat die Here hulle duidelik daardie aand soontoe gestuur het, en dat God die hele situasie sou omkeer. Hulle het opgehou deur te verklaar, “God gaan nie toelaat vir die egskeiding om deur te gaan nie.” Soos hulle gepraat het, het trane by haar wange afgerol en op die vloer gedrup. Na hulle gebid het, het die drie van hulle oorgegaan na die ander vrou om vir haar te bid. 

After prayer that night, all four of them sat on the couch visiting while the couple shared their entire testimony of how God restored their marriage. The entire home group listened in. Then the husband excused himself and went to the trunk of their car. He returned with two books and handed each of the women a Restore Your Marriage book.

Na gebed daardie aand, het al vier van  hulle op die bank gesit en kuier terwyl die paartjie hulle hele getuienis gedeel het oor hoe God hulle huwelik herstel het. Die hele groep het geluister. Toe het die man homself verskoon en na die kattebak van die motor gegaan. Hy het teruggekeer met twee boeke en het vir elke een die Herstel Jou Huwelik boek oorgehandig. 

More than a month had passed when the restored couple ran into the group leader of that home group and inquired about these two young women. He stated quite calmly that they were doing well and both of them were now attending church with their husbands! After recovering from the shock, the couple asked for details.

Meer as ‘n maand het verbygegaan toe die herstelde paartjie in die groep leier van die tuisgroep vasloop en oor hierdie twee jong vrouens verneem. Hy het heel kalm verklaar dat hulle albei goed doen en dat albei van hulle nou saam hulle mans kerk bywoon! Nadat hulle van die skok tot verhaal gekom het, het die paartjie vir besonderhede gevra.

It seems that the husband of the woman who hadn’t spoken to her in four months, unexpectedly accepted an invitation to go to a potluck dinner at her home group when the leader called and got him on the phone! His wife, of course, was ecstatic when he told her. But when she called for directions it wasn’t that night! The group leader told her he had misunderstood; it wasn’t that night, but next week! Her heart sank. Then he proceeded to tell her to just “come on over anyway.” The couple did go and spent the evening just visiting with the group leader and his family. After the meal the group leader asked her husband if he wanted to take a little walk while the ladies cleaned up. While they were walking, the group leader said to her husband, “Son, the problems that you and your wife are having, well, everybody has them. You just have to work through the problems.” That is just what her husband needed to hear. That night things totally turned around for her and her husband.

Dit lyk asof die man wat vir maande nie met sy vrou gepraat het nie, onverwags ‘n uitnodiging aanvaar het om vir ‘n “wat die pot verskaf” aandete by haar tuisgroep te gaan toe die leier geskakel het en hom op die telefoon kry! Sy vrou, natuurlik, was ekstaties toe hy haar vertel. Maar toe sy skakel vir aanwysings was dit nie daardie aand nie! Die groep leier het haar vertel dat hy misverstaan het; dit was nie daardie aand nie, maar die volgende week! Haar hart het gesink. Toe gaan hy voort om te sĂȘ maar “kom in elk geval oor”. Die paartjie het gegaan en die aand saam die groep leier en sy familie spandeer. Na die maaltyd het die groep leier gevra of hy vir ‘n stappie wil gaan terwyl die dames skoonmaak. Terwyl hulle geloop het, het die groep leier vir haar man gesĂȘ, “Seun, die probleme wat jy en jou vrou besig is om te hĂȘ, wel, almal het hulle. Jy moet net deur jou probleme werk.” Dit is net wat haar man nodig gehad het om te hoor. Daardie aand het dinge heeltemal omgekeer vir haar en haar man.  

For the other woman and her husband it was even more miraculous! Two weeks after she met the restored couple, she went to the courthouse for the divorce hearing. She had released her attorney, as the restored couple had told her that she had to, but because it was so close to the hearing, she was required to go to the hearing or be held in contempt of court.  

Vir die ander vrou en haar man was dit selfs meer wonderbaarlik! Twee weke nadat sy die herstelde paartjie ontmoet het, het sy hof toe gegaan vir die egskeiding verhoor. Sy het haar prokureur laat gaan, soos wat die herstelde paartjie haar vertel het om te doen, maar omdat dit so naby aan die verhoor was, was sy vereis om te gaan of gehou word vir minagting van die hof. 

The young woman sat nervously praying while she waited for their case to be called. She remembered the night the restored couple had prayed and what they had said: “God won’t allow the divorce to go through.” But here she was about to be called into court. Finally, as she heard their name called she leaped out of her chair. She trembled as she went into the judge’s chambers and sat down. Her husband’s attorney was there glaring at her. Her head felt like it was spinning as the attorney and judge spoke. Then she heard it: “Divorce granted”!! It felt like a knife pierced through her chest. But then, as the judge leaned over to write his name on the papers, he stopped. He said that his name was not on the papers and that he could NOT GRANT THEM THE DIVORCE!

Die jong vrou het senuweeagtig gesit en bid terwyl sy gewag het vir die saak om opgeroep te word. Sy het die aand onthou wat die paartjie gebid het en wat hulle gesĂȘ het: “God sal nie toelaat dat die egskeiding deurgaan nie.” Maar hier was sy op die punt om ingeroep te word in die hof. Finaal toe sy haar naam hoor het sy uit die stoel gespring. Sy het gebewe toe sy in die regter se kamers ingegaan en gaan sit het. Haar man se prokureur het haar aangegluur. Haar kop het gevoel asof dit spin toe die prokureur praat. Toe hoor sy dit: “Egskeiding toegetsaan”!! Dit het gevoel asof ‘n mes haar bors deurboor. Maar toe, soos die regter oorgeleun het om sy naam op die papiere te skryf, het hy gestop. Hy het gesĂȘ dat sy naam nie op die papiere was nie en dat hy NIE DIE EGSKEIDING KON TOESTAAN NIE!  

This woman thought she was dreaming. Had he said what she thought he said? All three of them got up and walked out. This woman’s husband and his attorney stood together talking while she leaned against the wall still in shock at what had just happened. The attorney told her husband that he would have to start all over by filing again. Extremely upset, her husband rushed over and grabbed her hand and stomped out.

Hierdie vrou het gedink sy droom. Het hy gesĂȘ wat sy gedink het hy gesĂȘ het? Al drie van hulle het opgestaan en uitgeloop. Die vrou se man en sy prokureur het saam gestaan en praat terwyl sy teen die muur geleun het nog in skok oor wat nounet gebeur het. Die prokureur het vir haar man gesĂȘ dat hy weer oor sal moet begin. Uiters ontsteld, het haar man na haar toe oorgehaas en haar hand gegryp en uitgestorm.  

Two nights later the same group leader called and invited her husband to their home group meeting that night. He accepted!! That evening in the kitchen her husband told the group leader what had transpired two days earlier. He responded by saying, “You know, God hates divorce. And what you experienced was the hand of God stopping you, son. Do you know His Son, Jesus Christ?” Her husband later said that he experienced “the fear of the Lord” that night — he got saved right there and then! Nothing is impossible with God. That means NOT A THING! So if your situation seems hopeless, the Lord has a plan. He is never late. If your divorce is still headed for court, don’t despair; instead trust Him, believe Him. If we trust Him, cease striving, wait for Him, and hope against hope, then all things will work together for our good, if we love Him and are called according to His purpose, not our own!

Twee aande later het dieselfde groep leier geskakel en haar man na hulle huisgroep vergadering daardie aand genooi. Hy het aanvaar! Daardie aand in die kombuis het haar man vir die groep leier gesĂȘ wat twee dae vantevore gebeur het. Hy het respondeer deur te sĂȘ, “Jy weet, God haat egskeiding. En wat jy ervaar het was die hand van God wat jou keer, seun. Ken jy sy Seun, Jesus Christus?” Haar man het later gesĂȘ dat hy die “vrees van die Here” daardie aand ervaar het — hy was dan en daar gered! Niks is onmoontlik met God nie. Dit beteken NIE ‘n DING NIE! So as jou situasie hopeloos lyk, het die Here ‘n plan. Hy is nooit laat nie. As jou egskeiding nog oppad is hof toe, moenie moed opgee nie; in plaas daarvan vertrou Hom, glo Hom. As ons Hom vertrou, ophou worstel, vir Hom wag, en hoop teen hoop, dan sal alles vir ons ten goede werk, as ons Hom liefhet en volgens Sy besluit geroep is, nie ons eie nie!     

~ Marie and Vicki in Florida, both RESTORED

~Marie en Vicki in Florida, albei HERSTEL 

Be Encouraged

Wees Aangemoedig 

Video Series 6/1

Video Reeks 6/1

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopie ASSEBLIEF die paswoord (HIER ONDER IN)  

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke video te kry:  

BE6P1

Then click the PLAY button.

Klik dan die SPEEL knoppie.

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1593820

As jy nie die video kan sien nie, gaan na:  http://vimeo.com/1593820

Be Encouraged

Wees Aangemoedig 

Video Series 6/2

Video Reeks 6/ 2

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopie ASSEBLIEF die paswoord (HIER ONDER IN)  

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke video te kry:  

BE.6P2

Then click the PLAY button

Klik dan die SPEEL knoppie

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1593651

As jy nie die video kan sien nie, gaan na: http://vimeo.com/1593651

Then come back and take a moment to submit YOUR video review!

Kom dan terug en neem ‘n oomblik om JOU video revue in te dien!

Don't perish for a lack of knowledge. If you skim over the instructions, without reading them carefully (this goes for all our lessons), then you will find yourself lost, frustrated and falling into the same pattern that led to your marriage crumbling. Seek God to show you what is wrong. Do NOT contact us. This is an opportunity to allow the Lord to guide you and to prove to Him you will be seeking Him and no one else.

Moet nie onder gaan as gevolg van ‘n gebrek aan kennis nie. As jy oor die instruksies skil, sonder om hulle versigtig te lees (dit gaan vir al ons lesse), dan sal jy jouself verlore, gefrustreerd en in dieselfde patroon sien val wat gelei het tot die verkrummeling van jou huwelik. Streef God na om jou te wys wat verkeerd is. Moet ons NIE kontak nie. Dit is ‘n geleentheid om die Here toe te laat om jou te lei en aan Hom te bewys dat jy Hom alleen nastreef en niemand anders nie.   

Please note: Video 6 part 2 is the last video in this video series. 

Neem kennis: Video 6 deel 2 is die laaste video in die video reeks.

Most frequently asked Q&A  

V&A Mees dikwels gevra 

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

 

1 thought on “Dag 21 Wees Aangemoedig eVideo 6”

  1. Kosbare liefste bruide, onthou die Here het ‘n plan en Sy planne vir ons lewens is veel beter as ons eie planne. Dinge gebeur nie altyd soos jy dit beplan nie, maar dit beteken glad nie dat die Here ewe skielik nie ‘n plan het nie. Moenie faal om die oorwinning te sien nie. Hou aan getuienisse gee, want die Here verdien al die glorie met ons getuienisse. Onthou die Here sal aanhou om die mure af te breek, maar onthou om sonde uit jou lewe te hou. En nee dit gaan dalk nie maklik wees nie, maar die Here gaan herstel, selfs beter as wat dit voorheen was. Jy hoef nie uitmekaar te val nie, want die Here is reg langs jou, Hy is gretig om jou te help, hou net vas aan die Here en jou fokus op Hom. Jy kannie verwag as dat jy nie met die Here werk nie, dat Hy met jou moet werk nie, wow! Liefste bruid moet dit wat die Here doen bevraagteken nie, die Here weet beter, Hy weet presies wat Hy doen. Moenie die Here beperk nie, vertrou Hom net. Kosbare vrou en moenie self gesentreerd wees nie, vra die Here wie jy kan help, want daar is ongelooflik baie seer. Moenie vrees toegang in jou lewe gee nie en as jy sukkel met vrees, gee dit vir die Here. Onthou baie mooi die Here kan enige iets doen! Ja daar is beproewinge, maar dit gaan alles die moeite werd wees as jy dit vir die Here los.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui