Day 14

Dag 14

"Be Encouraged" eVideo 4

“Wees Aangemoedig” eVideo 4 

but first 2 Restored Marriage Testimonies!

maar eers 2 Herstelde Huweliks Getuienisse

 

“God Works Behind the Scenes”

“God Werk Agter die Skerms"

All praises to God for all that He has done! Words cannot express the joy in my heart. On August 19th my husband put me and our children out of our home for the OW. He told me he didn't want me anymore and he was going to file for divorce. My 4 girls and I moved in with my mom and dad. I spent a lot of time crying and looking for answers as to why. Then God begin to deal with me. I started reading the Word all the time and attended church. I begin fasting and praying. A dear friend of mine and my pastor also fasted and prayed with me. 

Alle prys aan God vir alles wat Hy gedoen het! Woorde kan nie die vreugde in my hart uitdruk nie. Op 19de Augustus het my man vir my en ons kinders uit die huis gesit vir die AV. Hy het vir my gesĂȘ dat hy my nie meer wil hĂȘ nie en dat hy ‘n egskeiding aanhanig gaan maak. My 4 dogters en ek het ingetrek by my ma en pa. Ek het baie tyd spandeer en gesoek vir antwoorde hoekom dit gebeur het. Toe het God met my begin afreken. Ek het die Woord die heel tyd gelees en kerk bygewoon. Ek het begin vas en bid. ‘n Liewe Vriendin van my en my pastoor het ook saam my gevas en gebid.   

There were times that things looked so hopeless. There were no calls, texts, or anything from him. Even when I tried contacting him he would treat me badly and told me to leave him alone. Well, I never gave up on God. I knew God hates divorce and I was determined that somehow God would fix it. Reading the testimonies and praying helped me make it through the hardest times. 

Daar was tye wat dinge so hopeloos gelyk het. Daar was geen oproepe, boodskappe, of enige iets van hom af nie. Selfs toe ek probeer het om hom te kontak het hy my so sleg behandel en gesĂȘ ek moet hom uitlos. Wel ek het nooit opgegee op God nie. Ek het geweet dat God egskeiding haat en ek was vasbeslote dat op een of ander manier God dit sou regstel. Deur die getuienisse te lees en te bid het my gehlep om dit deur die moeilikste tye te maak.

On September 22, late at night, my husband texted me. I was asleep so I didn't get the message until the next morning! He just texted me out of the blue--I was not expecting him to tell me he wanted to work things out. He told me he didn't want a divorce and he wants to work things out!! He said he was no longer with the OW. And he does not want to lose me. I was so overjoyed. 

Op 22 September, laat in die aand, het my man vir my ‘n boodskap gestuur. Ek het geslaap so ek het nie die boodskap tot die volgende oggend gekry nie! Hy het net uit die bloute vir my ‘n boodskap gestuur—ek het nie verwag dat hy vir my sou sĂȘ dat hy dinge wou uitwerk nie!! Hy het gesĂȘ dat hy nie meer saam die AV was nie. En dat hy my nie wou verloor nie. Ek was so verheug.

The girls and I are in the process of moving back home. I would definitely recommend RMI's resources and I want to encourage other women as well. For those that are standing for their marriages--Do not give up! GOD is able to do any and everything! He is able! Do not give up hope no matter how hopeless the situation looks. God works behind the scenes.

Die meisies en ek is nou in die proses om terug te trek. Ek sal definitief HMI se hulpbronne aanbeveel en ek wil ander vrouens ook aanmoedig. Vir die wat vir hulle huwelike staan—Moet nie opgee nie!  GOD is in staat om enige iets en alles te doen! Hy is in staat! Moet nie hoop opgee nie maak nie saak hoe hopeloos die situasie lyk nie. God werk agter die skerms. 

~ Shandricka in Kansas RESTORED

~Shandricka in Kansas HERSTEL

 “Seeking the Lord with Zeal”

“Streef die Here met Ywer Na"

Hello, my name is Martha and I am sitting on our bed, typing my restoration testimony : ) to share with you!! Here is a little bit about what happened that I hope will encourage each of you!

Hello, my naam is Martha en ek sit op ons bed, besig om my herstel getuienis te tik 🙂 om met julle te deel!! Hier is ‘n klein bietjie oor wat gebeur het wat ek hoop elke een van julle sal aanmoedig!

My husband and I were married 6 months and fought constantly! I was contentious and always right. I mothered him, knew it all and belittled him. Every time I threw one of my tantrums, he was always the one to apologize just to keep the peace and then he “checked out”. I lived at home but he wanted nothing to do with me and I was rejected constantly. After a few months and with mostly fleshly attempts, we reconciled and things were better. Then the fighting started again and my attitude was right back to where it was. Then one year after the first time he "checked out", he told me he wanted a divorce. 

My man en ek was vir 6 maande getroud en het aanhoudend baklei! Ek was twisgierig en altyd reg. Ek het hom bemoeder, alles wetend en hom verkleineer. Elke keer wat ek te kere gegaan het, was hy altyd die een wat om verskoning gevra het net om die vrede te bewaar en dan het hy “afgeteken”. Ek het by die huis gebly maar hy wou niks met my te doen gehad het nie en ek was konstant verwerp. Na ‘n paar maande en met meesal vleeslike  pogings, het ons herenig en was dinge beter. Toe het die bakleiery weer begin en my houding was weer waar dit was. Toe ‘n jaar na hy die eerste keer “afgeteken” het, het hy vir my gesĂȘ hy wil ‘n egskeiding hĂȘ.

But Praise God that He changed me and is continuing to mold me more into His image!! My closest friends have mentioned to me how much I've matured. I had an overbearing and nagging attitude and now I listen and don't give my opinion unless he asks! As I sought the Lord with all my heart for His face and not His hand, He turned my husband's heart. He wants to be Lord of our lives!!

Maar Prys God dat Hy My verander het en aanhou om my meer en meer in Sy beeld te vorm! My naaste vriende het genoem hoe volwasse ek geword het. Ek het ‘n oorheersende en neulerige houding gehad en nou luister ek en gee nie my opinie tensy hy vra nie! Soos wat ek die Here met my hele hart nagestreef het vir Sy gesig en nie Sy hand nie, Hy het my man se hart omgekeer. Hy wil die Here van ons lewens wees!! 

The principles that I hold dearest are kindness on the tongue, quiet and gentle Spirit, tithe to your storehouse and seek the Lord with zeal! The Lord taught me that He is my husband and He will never let me down, He will always be around, I can ask Him anything and He will always have the perfect answer. He will never reject me and always love me.

Die prinsiepe wat ek na aan my hart hou is vriendelikheid op die tong, ‘n stil en sagmoedige Gees, gee jou tiende aan jou stoorkamer en streef die Here met ywer na! Die Here het my geleer dat Hy my man is en Hy wil my nooit in die steek laat nie, Hy sal altyd in die omtrek wees, ek kan Hom enige iets vra en Hy sal altyd die perfekte antwoord hĂȘ. Hy sal my nooit verwerp nie en altyd lief wees vir my. 

The most difficult times were when we had no contact for weeks, when he would flaunt his new and great life and tell me what I did wrong and why we couldn't be together. It was hard to see our home turned into his home and lose friends. 

Die mees moeilikste tye was toe ons vir weke geen kontak gehad het nie, toe hy sy nuwe en wonderlike lewe paradeer het en vir my gesĂȘ het wat ek verkeerd gedoen het en hoekom ons nie saam kon wees nie. Dit was moeilik om te sien hoe ons huis in sy huis gedraai is en vriende te verloor. 

I believe my “turning point” came after I made my mind up and kept it set to follow ALL the principles in the RYM Book that come directly from God's Word!  I had been tithing to another ministry and not my storehouse, I was double-minded by allowing this ministry and another restoration ministry to feed me and I was not writing down verses on 3X5 cards. I started doing those things that I thought didn't apply to me, although RMI taught them!  I was deceived! I then began fasting more, spending more time with God and began re-reading the RYM Book. I decided I would stop dreaming up how our restoration would occur and made my mind up to make God my Husband. I went to Him with my worries and anxieties. I want to say that I would not have been able to do any of the above if it wasn't for God and asking Him to help me.

Ek glo dat my “keerpunt” het gekom nadat ek besluit het en my ingestel het om AL die prinsiepe in die HJH boek te volg wat direk uit God se Woord kom! Ek het my tiende aan ‘n ander ministerie gegee en nie my stoorkamer nie, ek was besluitloos deur die ministerie en ‘n ander herstel ministerie toe te laat om my te voer en ek het nie die verse op 3x5 kaarte geskryf nie. Ek het begin om daardie dinge te doen wat ek gedink het nie van toepasing op my was nie alhowel HMI ons dit geleer het! Ek was bedrieg! Ek het toe begin om meer te vas, meer tyd met God te spandeer en het die HJH boek weer gelees. Ek het besluit ek sou ophou droom oor hoe herstel sou plaasvind en het besluit om God my Man te maak. Ek het na Hom toe gegaan met my bekommrnisse en angs. Ek wil sĂȘ dat ek nie in staat sou gewees het om enige iets wat hierbo genoem is te kon doen as dit nie vir God was en om Hom te vra om my te help nie. 

Just last month after I had a fearful urgency to speak to my husband about our reconciliation, he rejected me! Of course he did though! I went against the principles taught and if you do what you know is wrong, it is a sin to you. Thank the Lord for His mercy. My husband then told me that we would talk about it more in depth the next day or later on in the week, which did not happen. Slowly he started taking me to furniture stores and asking my opinion on them. I didn't think much of it. In fact I tried not to say anything or give my opinion like I always had. He finally had to say "Please tell me your personal opinion. I want to make sure you like it because if you move back, and that will probably be the case, I want you to like it. "I smiled and nodded. I knew that had I been eager at this point, he would've regretted saying that. 

Net verlede maand nadat ek ‘n vreesaanjaande dringendheid gehad het om met my man oor ons rekonsiliasie te praat, het hy my verwerp! Natuurlik het hy! Ek het teen die prinsiep gegaan wat ons geleer het, en as jy doen wat jy weet verkeerd is, is dit sonde vir jou. Dank die Here vir Sy genade. My man het toe gesĂȘ dat ons meer in diepte daaroor sou praat die volgende dag of later in die week, wat nie gebeur het nie. Stadig het hy my na meubel winkels toe geneem en my opinie daaroor gevra. Ek het nie te veel daaroor gedink nie. Om die waarheid te sĂȘ ek het probeer om niks te sĂȘ of my opinie te gee nie soos ek altyd gedoen het. Hy moes finaal sĂȘ “Gee my asseblief jou persoonlike opinie. Ek wil seker maak jy hou daarvan want as jy terugtrek, en dit sal moontlik die geval wees, wil ek hĂȘ jy moet daarvan hou. “Ek het geglimlag en geknik. Ek het geweet dat as ek ywerig sou gewees het op hierdie stadium, sou hy jammer gewees het dat hy dit gesĂȘ het.   

Just one week later on his birthday after taking him out to dinner, opening presents and spending additional time with friends, he asked me to come home. He told me he loved me for the first time in 8 months and said he couldn't wait till we had kids! He said he wanted to work on things and that he hopes it works out. So here I am, one day later, sitting on our bed typing my restoration testimony :).

Net een week later op sy verjaardaag nadat ek hom uitgeneem het vir aandete, geskenke oopgemaak het en addisionele tyd saam vriende spandeer het, het hy my gevra om huistoe te kom. Vir die eerste keer in 8 maande het gesĂȘ hy is lief vir my en dat hy nie kon wag totdat ons kinders het nie! Hy het gesĂȘ hy wou aan dinge werk en dat hy hoop dat dit sal uitwerk. So hier is ek, een dag later, op my bed besig om my herstel getuienis uit te tik 🙂

Side note: I also want to mention that I grew up being frugal and always had an opinion about how much was spent on EVERYTHING. I liked setting budgets on everything including dinner and presents. I heard the Lord tell me to really treat my husband for his birthday and I actually had a lot of fun doing it!  My husband even told ME to not get him something I had picked out because it was too expensive, it was $45. That was not my husband speaking!

Sy nota: Ek wil ook noem dat ek suinig groot geword het en altyd ‘n opinie gehad het oor hoeveel op ALLES gespandeer is. Ek het daarvan gehou om begrotings op te stel insluitende aandete en presente. Ek het gehoor hoe die Here vir my sĂȘ dat ek my man moet trakteer vir sy verjaardag en ek het baie pret gehad om dit te doen! My man het selfs vir my gesĂȘ om nie te kry wat ek vir hom uitgekies het nie omdat dit te duur was, dit was R650. Dit was nie my man wat praat nie.

I would recommend the Daily Encourager so we can renew our mind daily, doing the courses and reading and re-reading the RYM Book. We need to be transformed by the renewing of our mind! Also please do not tell anyone about your situation.

Ek sou die Daaglikse Aanmoediger aanbeveel sodat ons ons gedagtes daagliks kan hernu, deur die kursusse te doen en die HJH boek oor en oor te lees. Moet ons transformeer word deur ons gedagtes te hernu! Ook moet asseblief vir niemand oor jou situasie vertel nie.

In conclusion I want to encourage women to not allow the devil to steal from you any longer. Follow God wholeheartedly, He will be with you. Run toward the goal of making God Lord of your life and never look back. Read the Word so you know what the truth is and what a lie is. Don't entertain the lies! When a lie tries to enter into your mind, replace it with the truth! Guard your heart.

Ter afsluiting wil ek die vrouens aanmoedig om nie toe te laat dat die duiwel langer van jou steel nie. Volg God heelhartig, Hy sal met jou wees. Hardloop na die doel om God die Here van jou lewe te maak en moet nooit terugkyk nie. Lees die Woord sodat jy weet wat die waarheid en wat ‘n leun is. Moet nie leuns koester nie! Wanneer ‘n leun probeer om jou gedagtes binne te dring, vervang dit met die waarheid! Bewaak jou hart. 

~ Martha in Michigan RESTORED

~Martha in Michigan HERSTEL

Be Encouraged

Wees Aangemoedig 

Video Series 4/1

Video Reeks 4/1

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopieër die wagwoord ASSEBLIEF hier (ONDER) in

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke video te kry: 

BE.4P1

Then click the PLAY button.

Klik dan die SPEEL knoppie.

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1609755

As jy nie die video kan sien nie, gaan na:  http://vimeo.com/1609755

 Be Encouraged

Wees Aangemoedig 

Video Series 4/2

Video Reeks 4/2

PLEASE paste in this password (BELOW)

Kopieër die wagwoord ASSEBLIEF hier (ONDER) in

to access the Be Encouraged Classic video:

om toegang tot die Wees Aangemoedig Klassieke video te kry: 

BE4P2

Then click the PLAY button.

Klik dan die SPEEL knoppie.

If you cannot see the video, go to: http://vimeo.com/1603545

As jy nie die video kan sien nie, gaan na: http://vimeo.com/1603545

 Then come back and take a moment to submit YOUR video review!

 Kom dan terug en neem ‘n oomblik om jou video revue in te handig!                                                

Don't perish for a lack of knowledge. If you skim over the instructions, without reading them carefully (this goes for all our lessons), then you will find yourself lost, frustrated and falling into the same pattern that led to your marriage crumbling. Seek God to show you what is wrong. Do NOT contact us. This is an opportunity to allow the Lord to guide you and to prove to Him you will be seeking Him and no one else.

Moet nie onder gaan vir ‘n gebrek aan kennis nie. As jy die instruksies afskeep, sonder om hulle versigtig te lees (dit gaan vir al ons lesse), dan sal jy verlore voel, gefrustrereerd en in dieselfde patroon val wat gelei het to die verkrummeling van jou huwelik. Streef God na om jou te wys wat verkeerd is. Moet ons NIE kontak nie. Dit is ‘n geleentheid om die Here toe te laat om jou te lei en aan hom tebewys dat jy Hom sal nastreef en niemand anders nie. 

Please note: Video 6 part 2 is the last video in this video series. 

Neem kennis: Video 6 deel 2 is die laaste in die video reeks.

Most frequently asked Q&A

Mees gereelde V&A gevra

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui