HOOFSTUKKE
Hoofstuk 1 âWat is die Oorvloedige Lewe?â
Joernaal
#1
Hoofstuk 2 âVind Jou Leweâ
Joernaal
#2
Hoofstuk 3 âDie Liefde van My Leweâ
Joernaal
#3
Hoofstuk 4 âGee dit Wegâ
Joernaal
#4
Hoofstuk 5 âDit is SO die Wag Werdâ
Joernaal
#5
Hoofstuk 6 âHulle Het dit Nieâ
Joernaal
#6
Hoofstuk 7 âHunker na Wie?â
Joernaal
#7
Hoofstuk 8 âNa Wie Luister Jy?â
Joernaal
#8
Hoofstuk 9 âGeeâ
Joernaal
#9
Hoofstuk 10 âOorgaweâ
Joernaal
#10
Hoofstuk 11 âJe tâaime Mamanâ
Joernaal
#11
Hoofstuk 12 âJou Beste Beskermingâ
Joernaal
#12
Hoofstuk 13 âAs Jy My Liefhetâ
Joernaal
#13
Hoofstuk 14 âJy is Al Wat Saak Maakâ
Joernaal
#14
Liefdes Briefies
Teen hierdie tyd behoort jou verhouding met jou Hemelse Man nogal intiem te wees, so wat noem jy jou HM âHemelse Man?â As jy jou joernaal tik, begin jy met Liewe Liefling, Liefling of my Liefde? Of spreek jy Hom nog steeds aan as Here: Liewe Here, Liewe God?
As jy Hom nog steeds aanspreek as Godheid, wat in die hemel sit en afkyk, belowe ek dat Hy by jou wil aansluitâlangs jou sit! Druk jou liefde aan Hom uit deur Hom aan te spreek soos wat jy ân âregteâ man sal aanspreekânie deur ân formele naam te gebruik nie, selfs nie die naam wat sy familie hom noem nieâmaar ân troetelnaam, ân spesiale naam, ân naam wat intimiteit en liefde uitdruk. Skryf in jou Joernaal woorde van vertroeteling, onthou, hierdie is jou Liefdes briefies aan Hom, aan die Een wie jou Man is.
âLiefling, ons vertrou Jou om te weet hoe om hierdie bruid die bemoediging te gee wat sy nodig het om in staat te wees om jou omhelsing, nie net voor te stel nie, maar om dit te voel.âÂ
Aangesien hierdie GRATIS kursus voorsien is deur ons vennote,
vra ons dat jy hierdie kursus sal afsluit deur ân kort dankie nota te skryf:
Dit sal jou dan na die volgende boek in die Oorvloedige Lewe reeks neemâ