Ek voel gelei om hierdie lofverslag wat ek op Loveatlast.org geplaas het, ook hier op UiteindelikHoop te plaas, in my…
Vanaand ‘n maand terug het die Here hom terug huis toe gelei vroeg in die oggendure terwyl dit nog donker…
Ek is so opgewonde om met julle te deel dat ek vandag vir die eerste keer OOIT my tiende gegee het, ek voel regtig die Here het my gelei om my tiende te begin betaal, dit was vir die afgelope maand of twee in my gedagtes maar soos almal was ek bang en die vyand het vir my al die goed gelys wat verkeerd kan gaan as ek daai ekstra geldjie uithaal, maar vandag het ek net besluit sonder twyfel om te luister wat my wonderlike HM op my hart druk. Die oomblik wat ek my tiende betaal het, het ek regtig hierdie opgewondenheid ervaar want WOW ek kon vandag my deel bring en gee vir die Here, Hy het so baie die afgelope maande vir my gedoen Hy is al die lof en eer waardig. Baie dankie my liefling dat ek die ekstra geldjie gehad het hierdie maand om my tiende te begin gee, ek voel ek het die eerste stap geneem en die volgende stap in my geloof ek weet sonder twyfel dat Hy my sal lei.
Ek gee my wonderlike Hemelse Man al die lof en eer dat RMI my die beginsel van tiendes geleer het…
Ek het baie goed gehad om te doen hierdie naweek, ek het ‘n vrees gehad om dinge alleen te doen,…
“Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets…
Hierdie week het ek van die huis af weg gewerk en alhoewel ek nagskof gewerk het en moeg is, het…
Teen hierdie tyd weet ons dat ons, ons vreugde net by die Here kan vind. Ek wil net weer deel:…
Ek weet jy gaan seker dink, wat ‘n onderwerp, maar luister asseblief na my koffiekuier vanuit my hotelkamer, (want ek…
WOW! Ek wil net vanoggend dankie se vir my liefling dat ek so rustig kon slaap gisteraand. My dogtertjie het…