Nadat Hoop in Kursus 1 Hernu is, daarna Jou Gedagtes Herbou in Kursus 2 en Jou Lewe Herbou deur Wysheid in Kursus 3, begin dan om die Meeste van die Tyd wat jy oorhet te maakâom jou huis voor te berei voor jou man terugkeerâof watter avontuur Hy ook al vir jou beplan het!!
Kursus 3 Prakties: Werkers by die Huis
INSTRUKSIES:
Begin deur jou hart vir Hom oop te maak deur na ân Liefdes Liedjie te luister. Daarna, lees een hoofstuk van die Werkers by die Huis boek.
Nadat jy elke les gelees het (onder), sodra jy gereed is om jou hart in jou joernaal uit te stort en neer te skryf wat jy daardie dag geleer het, in elke Daaglikse Joernaal vormâontspan, kry jou koffie of koue koeldrank, en begin.  Â
ân Joernaal is JOU boek, ân dagboek van jou Herstel Reis, en mag dalk heel moontlik wees wat jou man se verbintenis aan jou verstewig wanneer hy terugkeer en alles lees waardeur GOD jou gebring het!
Neem Kennis: Baie dikwels sal die vyand steel wat jy geskryf het om jou uit te mergel, veral voor jy geleer het van die beskerming van tiendes aan jou stoorkamer. So om seker te maak, omdat daar vir ons gesĂȘ word om nie die Satan die oorhand oor ons te laat kry nie, wees seker om eerstens in ân epos te skryf en jou hart uit te stort, stuur dit dan na jouself (as duplikaat), en plak DAN jy wat geskryf het in die vorms.
âGaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie...
Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry, is minâMatteus 7:13-14
Doen net EEN LES per week vir die prakties, sodat jy in staat is om die les in jou lewe en huis te implementeer:
- Te veel lesse op ân slag doen jou nie net GEEN goed nieâmaar kan eintlik veroorsaak dat jy die voordele mis. *Jy sal eenvoudig nie die tyd hĂȘ om die opdrag(te) uit te voer nie.Â
- Om te lank te wag tussen lesse is ook skadelik omdat dit toelaat dat die weĂ« van die wĂȘreld terug in jou gedagtes en hart kom en dan nie jou huislike lewe verbeter en jou huis vir herstel voorberei nie.
Sluit aan by die Oorwinning!
Herstel Reise is nie ân toeskouer sport nie!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart uit in jou Joernaal
en in jou Les Vorms!
Om in die luim te kom, wil ons hĂȘ jy moet stop om na ân liedjie te luister. Die liedjie wat ons vir hierdie deel van jou reis voorstel is âUnforgettableâ Dit sal jou help om te onthou dat dit ân reis is waarop die Here jou geroep het en om te verstaan dat dit nie saak maak watter moeilikhede jy gedurende hierdie reis teĂ«kom nie, HY sal jou daardeur bring, jou huistoe lei. So word vroeg wakker, vertrek vroeg, en laat Hom toe om jou te lei.
Ons moedig jou aan om hierdie MP3 leĂȘr af te laai van 'n liedjie wat jy elke oggend kan sing sodat jy kan bly vorentoe beweeg. As jy daarvan sal hou om die Lirieke te sien.
KLIK HIER om uit te vind hoekom ons jou aanmoedig om jou dag met   sang te begin.
Werkers by die HuisâMaak die Meeste van Jou Tyd!
Inleiding: Lees eers twee hoofstukke wat uit die Leef die Oorvloedige Lewe geneem isâ
Lees Inleiding 1. Daardie "Te Perfekte" Spreuke 31 Vrou
Joernaal
Lees Inleiding 2: Lesse in Wysheid
Joernaal
VOLGENDE gaan voort om net die oorblywende hoofstukke te lees en vul die joernale in wat Hy jou gewys het.
Moet dit nie as ân Om te Doen Lys, iets om aan te pak, gebruik nie.
In plaas daarvan, verkry die kennis wat in elke hoofstuk aangebied wordâmaar laat jou HM toe om jou aan te spoor, jou te lei en saam met jou te werk om dit tot stand te bring en jou die begeertes van jou hart te gee (Psalms 37:4).
Dit sal die proses maklik en lig maak (Matteus 11:29-30). Hy wil nie ân vrou hĂȘ nie, Hy smag daarna dat jy Sy bruid moet bly.
Week 3 Hoofstuk 1 Maak die Meeste van jou Lewe âLaat Haar Werk Haar Roem Wees!â
Week 4 Hoofstuk 2 Maak die Meeste van Jou Spasie âVerwyder die Rommelâ
Week 5 Hoofstuk 3 Maak Jou âMorsige Huisâ skoon in Minute!
Week 6 Hoofstuk 4 Maak die Meeste van Jou Dag âVestig ân Roetineâ
Week 7 Hoofstuk 5 Maak die Meeste van Elke Dag âHoe Jy Kan Begin!â
Week 8 Hoofstuk 6 Maak die Meeste van Skedule âNommer Jou Daeâ
Week 9 Hoofstuk 7 Die Regte Metode âDie Taak op Handeâ
Week 10 Hoofstuk 8 Maak die Meeste van Vooruit Beplan âNog Maniere om die 3x5 Kaart Sisteem te Gebruik"
Week 11 Hoofstuk 9 Maak die Meeste van Jou Kinders se Speelgoed âVerwyder Speelgoed Malheidâ
Week 12 Hoofstuk 10 Maak die Meeste van Maaltyd Beplanning âMaak dit Eenvoudig!â
Week 13 Hoofstuk 11 Maak die Meeste van jou Kruideniersware Inkopies âSkep ân Aangepaste Lysâ
Week 14 Hoofstuk 12 Maak die Meeste van Jou Oond âSmaaklike Ontbyt Traktasiesâ
Week 15 Hoofstuk 13 Maak die Meeste van Jou Oond Deel 2 "Indrukwekkende en heerlike nageregte"
Week 17 Hoofstuk 15 Maak die Meeste van Klere âKoop en Was van KlereâÂ
Week 18 Hoofstuk 16 Maak die Meeste van Naaldwerk âSlim Naaldwerk Nosiesâ
EINDIG met ân Gees van Danksegging Vennoot âDankie Notaâ
Wyse Vrouens in Afwagting en ook Sy Prinsesse.
"Daar is VERSTAND nodig om ân huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ; kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goedââSpreuke 24:3â4